Definisie van Gradering
1 - Onaanvaarbaar
Baie slegte gehalte. Fasiliteite en dienste is onaanvaarbaar. Die fasiliteite of dienste vereis groot verbeteringe om die oord tot op standaard te bring.2 - Basies
Basiese gehalte. Vereis beslis bykomende verbeterings aan die fasiliteite en dienste om die oord op standaard te bring.3 - Goed
'n Goeie en aanvaarbare gehalte in die algehele standaard. Klein verbeteringe kan nog steeds nodig wees om die fasiliteite en dienste wat aangebied word te verbeter.4 - Uitstekend
'n Uitstekende gehalte in die algehele standaard. Die fasiliteite en dienste wat aangebied word benodig byna geen verbeteringe nie.5 - Briljant
Briljante kwaliteit waar die oord die verwagtinge van die besoeker oorskry het.Definisie van Woorde
Tydens die Oord graderings-vraestel, vra CaravanParks.com verskeie vrae oor die oord se "Haalbaarheid" en "Toestand". Hieronder verduidelik ons die twee definisies:
Haalbaarheid - Dit verwys na die nut en die ligging van die fasliteite.
Toestand - Dit verwys na die voorkoms en die kwaliteit van die fasiliteite sowel as die toestand, die dekor, vakmanskap en veiligheids aspekte van die fasiliteite.
Top 30 Gradeerders
60
53
50
44
41
39
38
36
35
33
30
30
29
27
27
27
26
23
23
23
22
22
18
30 Mees Gegradeerde Oorde
ATKV Buffelspoort Holiday Resort
189
Dube Private Game Reserve
146
ATKV Klein-Kariba Holiday Resort
130
ATKV Natalia Beach Resort
117
ATKV Eiland Spa
113
Sondela Caravan Park
111
Bosveld Oase Brits
109
ATKV Drakensville Holiday Resort
94
Klein Paradys Caravan Park
93
Weesgerus Holiday Resort
92
Bass Lake Lodge
90
ATKV Hartenbos Beach Resort
86
Kokoriba Game Reserve
81
Mabalingwe Game Reserve
76
Badplaas, A Forever Resort
75
De Voetpadkloof
69
Almega Caravan Park
67
Drie Berge Karavaanpark
67
Montagu Caravan Park
66
Mbizi Game Lodge
64
Swadini, A Forever Resort
63
Rocky Bay Resort
60
Scottburgh Caravan Park
60
Manyane Caravan Park
58
ATKV Goudini Spa Holiday Resort
56
Dinokeng Resort
54
Gariep, A Forever Resort
54
Kruger National Park, Satara Camp - SanParks
52
Mac Nicols Bazley Beach Caravan Resort
50
Bush n Buck Private Game Farm
48
Resort Ratings & Reviews
Discover the freshest campsite reviews from across Southern Africa, shared by fellow campers who have experienced these resorts firsthand. Our custom review scale is designed with campers in mind and empowers you to assess the crucial elements of your camping experience to help others be more informed. Explore authentic camper insights and ratings on the most essential camping aspects. Join the community of campers and share your own experiences!
Nodig om in te teken