Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Tent penne vir harde grond
Ek het Desember probleme gehad om penne in die grond te kry op Jeffries weens die droogte.
Heelwat penne gebuig, to dink ek die plan uit, en dit werk soos n bom.
200 mm Coach bolts (Galvaniseerd) met 40 x 2 mm wasser.
Plastiek hakkie wat normaalweg aan die end van die toue is om oor die Rally se penne te haak wat deur die dak steek.
Grys rubber rek, wat onder op die sykante kom vir penne.
Druk "guy rope" deur enkel gat van plastiek.
Vou rek dubbel deur sleutelgat van plastiek, en haak oor bout onder wasser.
Bout kan nou met battery boor en 17mm socket in grond ingeskroef word.
Work interferes with my Holidays
Not a bad idea Gus!
I use a 6mm concrete drill also about 200mm long & moer the pegs into that hole.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
I have stainless steel which breaks rock if I have to ;)
Not a bad idea Gus!
I use a 6mm concrete drill also about 200mm long & moer the pegs into that hole.
Ditto. The concrete dril works fine. Only have to drill the 1st about 7cm then the original peg will go in as normal. I use the cordless drill which also has a hammer function.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Gus
We where at Jeffreys as well in December .I broke two hammers trying to hit the tent pegs in .Since then I have bought myself a cordless drill and long drill bit to use, as we will be heading back there in December .Your idea also seems good and should work .
Just on a different note wich stand where you camping on?
Hi Gus
We where at Jeffreys as well in December .I broke two hammers trying to hit the tent pegs in .Since then I have bought myself a cordless drill and long drill bit to use, as we will be heading back there in December .Your idea also seems good and should work .
Just on a different note which stand where you camping on?
We have been camping the Last 13 years there on stand 146/147, either one as my Daughter normally takes the other stand. Right in front the steps going down to the Beach, just left of the enterance road. Very good view but get the wind from the sea first, when it is at full force. But you should know. LoL
Work interferes with my Holidays
Not a bad idea Gus!
I use a 6mm concrete drill also about 200mm long & moer the pegs into that hole.
Steamer, next time I will use the Hilty and shoot them in. Hie hie hie.
Work interferes with my Holidays
I have a long 8mm concrete drill and drill holes, then hammer 10mm stainless peg in, my pegs are 300mm long. I have not had problems with this method. I have been useing a 1.5 kg hammer with a rubber handle now for about 7 years with absolutely no problems at all.
I like the idea of the coach bolts, if I did not have a solution I would definitely have looked at this.
"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
Gustav, dit is nou 'n oulike idee, ek gebruik ook masonary boor punte, 1x 200mm of 1x 300mm met koordlose boor.
Regtig 'n nice idee, vir die selfde boorwerk, skroef jy nou sommer die pen in.![]()
Slim manne, baie slim...
On The Road Again
Die probleem van om dik penne in te M...r is die uitrek slag. Die coach bolts skroef net so lekker uit soos in. Ek skroef hulle uit en dan bere ek hulle in die Houers wat Cloor pille vir die swembad in kom. 20 boudte pas lekker styf sonder om te rattle. By huis gooi ek net lou water en seep in die houer en skud hom goed. Gooi die vuil water en boudte uit, erg aanpaksels kan sommer met ou badkamer nael borsel geskrop word. Pak dit in son, spuit dan Q20 en pak terug in cloor houer. siedaar reg vir vlgende kamp.
Work interferes with my Holidays
Eks n gadget man
Hierdie is n puik idee. Skroef in .... skroef uit. Alhoewel ek ook die lang boor gebruik het tot sover, gaan ek my n paar van die skroewe aanskaf.
I love camping all year round
Hierdie skroewe idee kan ook werk waar 'n boom in die pad van 'n tent pen en tou staan.
Sfroef hom in die boom in.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Jy is reg Leon, dalk 'n korter een se so 100mm.
Is reeds in my kop besig om aan Gustav se ontwerp te speel. Ek dink daraan om inplaas van die rubber derek om die skroef te sit, om met 'n ander manier te werk te gaan dalk 'n veer metode iets soos die storm penne wat nou op die mark is.
"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
Ek gebruik ook die skroewe, maar 'n ander manier met bungie rek en twee hakkies om die skroef en tenttou.
Jy is reg Leon, dalk 'n korter een se so 100mm.
Is reeds in my kop besig om aan Gustav se ontwerp te speel. Ek dink daraan om inplaas van die rubber derek om die skroef te sit, om met 'n ander manier te werk te gaan dalk 'n veer metode iets soos die storm penne wat nou op die mark is.
Back Packer, Ek wou ook die spring gebruik, maar kon nie in jeffries springs kry nie, en ek het baie rekke. Ek wou n 3mm gat in die wasser boor vir die spring. Die soortgelyke spring is net by die R20 en ek het sommer 20 boudte gemaak, dus die springs sou R400-00 kos. Toe los ek dit.
Leon ek het juis nou 110 mm coachbolts gekry vir daardie boom ding, maar daar moet jy eers 5 mm gat in boom boor.jy het ook n goei spanner nodig want die koordlose boor se krag is te flou.
Work interferes with my Holidays
Ja teen R20 'n spring is dit bietjie erg sal ook by rekke bly baie goedkooper.
Vir 'n boom, behoort daardie langerige skroewe met 'n boorpunt voor te werk, jy kry hulle van so 70mm tot en tot lank, dan is hulle so 5mm dik gebruik dan 'n washer met 'n gat in geboor met 'n caribener in jy kan die tou daarop vasmaak.
"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
Ja teen R20 'n spring is dit bietjie erg sal ook by rekke bly baie goedkooper.
Vir 'n boom, behoort daardie langerige skroewe met 'n boorpunt voor te werk, jy kry hulle van so 70mm tot en tot lank, dan is hulle so 5mm dik gebruik dan 'n washer met 'n gat in geboor met 'n caribener in jy kan die tou daarop vasmaak.
Hey die Forums maak ons Kampers baie slim en Effektief!!!
net jammer ons kan nie die Parlement kampers maak nie LoL
Work interferes with my Holidays
Jy weet dan Gustav
"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
Sien Gustav praat in die eerste skrywe van 'n ou nael borsel :):), jy was seker in die dinges toe jou vrou haar naelborsel gesoek het.