Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Isuzu wat warm word
Ek luister graag na die terugvoer.
Jannie gee ons meer besonderhede oor jou Isuzu daar is so baie verskilende soorte het self vier verskilendes gery
Dit is n 2007 ,3.0 l, dubbelkajuit. Hy staan nou op 200 000 km
Andre, jammer om dit te lees, hoop jy kry gou die oplossing.
Soos bo genoem, sou ek ook eers by radiator diens begin met druk toets, as ook thermostat toets. Glo nie dit sal die thermostat wees nie, maar toets maar of dit oop en toe maak by regte temperature.
Maak ook seker dat jy goeie kwaliteit antifreeze / summer coolant teen regte mengsel in het.
Jan kyk tussen die verkoeler en aircon verkoeler dat daar nie vuilnes tussen in is nie dit kan die lug vloei belemmer
Jy sal ook warm raak as hulle n karavaan aan jou gat hak op opdrandes, as hy nie naby die rooi kom nie behoort jy ok te wees, as hy weer afkoel op reguit pad dan is dit normaal, as hy nie gou afkoel nie dan kan jy kyk vir n probleem![]()
Baie min styging in temp is normaal teen opdraendes met karavaan, maar voorsorg is beter as nasorg.
Daai viscous koppeling het my al in die verlede laat regop sit, check hom gerus, en ook die voolneste en gras. Pasop om daai neste nie met n pressure washer uit te blaas nie, het al daai skoolgeld betaal, jy blaas daai vinnetjies plat op die verkoeler.
Soe ek het met sulke pyne gesit toe ek nog die Ford Saphire gebruik het om te sleep.
In sy geval was dit 'n elektriese waaier met thermo switch en termostaat.
Daar kan heelwat dinge die oorsaak wees selfs net 'n "Temprature sending unit" wat foutief is. Ek sou sê begin by die goedkoop onderdele en vervang dit. "Flush" ook die hele sisteem vir 'n slag.
Temperatuur sein eenheid, termostaat.
Dan laat kyk na verkoeler en waaier.
Moet dit maar so stap vir stap benader. Die voertuig het al baie kilos gedoen so vervanging van die onderdele kan net voordelig wees.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Oy! another hottie.... Let us know wat die oplosing is...
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Nie n lekker gemoed nie.
Jannie, Leon is feitlik in die kol.
1) Kyk of die Viscus fan reg funsioneer.
2) Om radiator te laat flush en ordentlik skoon maak is 'n basies 'n moet.
3) As jy nie self die radiator wil uithaal nie, neem jou voertuig na Radiator werkswinkel, verkieslik sal ek Silverton verkies.
4) Vervang jou radiator cap met 'n 1,2 Bar druk cap.
5) Kyk ook of die thermostat reg funksioneer. Om hom te toets is eenvoudig. Leen een van ma se kook potte en maak sommer gebruik van die stoof ook. gooi water in die pot, skakel die stoof aan. Maak die thermostat aan 'n dun toutjie of ''Binding wire vas'' en plaas in die pot met water. Terwyl die water begin warm raak, hou die thermostat noukeurig dop en kyk wanneer hy oop maak. Sodra hy oopmaak, meet die tempratuur met 'n mobile temp meter of gebruik 'n koors pen.
6) Soos Leon genoem het, die moontlikheid dat die temp sending unit foutief is, is ook moontlik.
7) Die Anti-Freeze ratio teenoor radiator kapasiteit is max 37% van kapasiteit.
Byvoorbeeld:
Rad kapasiteit = 10lt
Gebruik = +/- 3lt Anti-Freeze en 7lt water
8) Kyk ook of die water sirkuleer terwyl engine idle, indien nie, 'n foutiewe waterpomp
Maak daai radiator skoon en nuwe prop en thermostat en as diet nodig is n nuwe waterpomp ook. Baie goedkoper as n engine.
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
