Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Varkhaas ( pork tenderlion) in slow cooker
sny so genoeg varkhaas (tenderlion) in so een duim stukke as wat julle gaan bedien
2 blikke gekondensserde room van sapmpioene sop
1 pak uie sop pak nou die varkhaas onder in die slow cooker
strooi nou die 2 blikke sop oor die varkhaas
en gooi dan die pak sop poeier oor die sop mengsel maar mienie deur roer nie
sit die deksel op en kook of op hoee of lae hitte hoee hitte ongeveer 4 na 5 ure
en op lae hitte 6 na 7 ure
toets die vleis met n mespunt om te sien dat die vleis sag is en sag romerig en duk is
proe die sous of daar sout of peper moet by gevoeg word
roer nou die varkhaas en sous saam lkr deur mekaar maar wees versigtig dat jy nie die vleis breek nie
skep uit op gekookte rys en geniet
Hi Herman...ek sien al hierdie slowcooker resepte is 6-8 ure...kan dit seker in 3-been potjie ook maak tydens kampeer....genoeg tyd om te kuier
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Relax camper Ja ek het nog nie een van die resepte in n potjie gemaak nie maar ek glo n mens kan probeer nogal n idee om te kyk of dit gaan werk
