Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Sanparks Bookings
I just tried to call Sanparks Bookings to cancel the first few days of a reservation for next month. Got through to be informed by an automated response that I was caller number 83! That is mid month when it should not be a busy time. Considering it takes at least two minutes per caller number, that implies an almost three hour wait. On that basis something is going very wrong at Sanparks.
Never too old to have a happy childhood
Bookings for June July opened today
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
'n Vriend moes vanoggend 50minute aanhou om geholpe te word by Sanparke.
Ek gebruik Ezibookings, die foon word altyd onmiddellik of binne 5 minute be-antwoord.
Some places appointments are done on specific connections?
Groete,
Paul
And also Sanparks gets the most booking calls?
Groete,
Paul
My broer se dogter het vanoggend 7h40 deurgekom by Sanparks....toe was Satara reeds uitverkoop....10 minute
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
More almal
Ja nee kyk gister was nou nie n goeie tyd om te bel nie. Ek het soos altyd gister oggend 03.00 na die Parkeraad toe gery om tou te staan. Die deure maak 07.30 oop. Ek was toe no 18 in die ry.
Hulle het so 8 rekenaars om mense op een slag te help boek, so ek was die derde groep om gehelp te word. Ek het omtrent so 30 minute gewag to ek gehelp was en die mense was ongelooflik vriendelik. Ek kon my Berg-en-Dal-keuse wel kry, maar Satara was toe al reeds volgeboek, kamp, chalets, alles… (ek was natuurlik op kamp geïnteresseerd.)
Satara is ongelooflik besig. Vanoggend gou weer on-line geloer, meeste plekke is nou vir skool vakansie propvol.
Nou begin die wag en hoop vir kanselasies. Die deposito's moet op 20 Augustus betaal word, so 21 Augustus is 'n goeie tyd om te probeer, en dan weer so van Maart volgende jaar kom daar gewoonlik ook 'n klompie kansellasies.
Snaaks, ek kon in plaas van Satara by Laer Sabie inkom, maar gaan maar kyk of ons nie dit, soos kansellasies gebeur, probeer swaai na Satara toe nie.
Sterkte aan almal wat nou die "online" moet dophou
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Julle weet seekere van die bespreekings kantoore maak al 7:00 oop. Dan is alles gone teen 7:30.
Groete,
Paul
Julle weet seekere van die bespreekings kantoore maak al 7:00 oop. Dan is alles gone teen 7:30.
Kampe se kantore het 7am oopgemaak, maar stelsel het eers vanaf 7h30 toegelaat
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Oh so vir die nuwe seisoen begin dit 7:30. Ek het al standaard beranderings om 7:00 uur gemaak maar nog nie nuwe seisoen lank vooruit probeer nie.
Dankie Geert.
Groete,
Paul



