Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Go Springbokke
Wat gaan teen Wales gebeur wonder ek?
Ja wel ons almal hoop dat die bokke dit gaan deur trek. Alhoewel daar baie bedenkinge is.
Miskien moet ons maar net positief bly en die Game geniet.
Kom ons kyk dan maar wat gebeur.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek dink ook Faf het onder instruksie gespeel.
Die slag gaan ons n heeltemal ander tipe spelpatroon sien.
Sou dit nie wonderlik wees om SA teen Engeland in die eindstyd te sien nie
Maar dit kan net sowel gebeur dat die eindstryd tussen Noordelike spanne kan wees........dit sal nou n ding wees
Nick Mallet sê : LOOK AT THE RECORD!
Wel, kyk na die vier spanne se rekords. NET die Bokke kon nog nie daarin slaag om hulle "moments of greatness" te kry nie. Al drie die ander spanne het al daarin geslaag om die skare op hul bene te kry, nie die Bokke nie. Dit was nog deurgans 'n kwessie van "gaan dit werk? Gaan dit werk?" En dan slaak ons 'n sug van verligting wanneer IETS dalk halfpad "werk."
Ons gaan die kwart-eind in met geen ge-oefende patroon nie. Ons "werk nog aan ons game plan" is die verskoning elke keer.
Ek is aan die Bokke se kant, maar ek is nie so seker of hulle daai briljante verdediging-patroon van Wallis, wat bykans GEEN balbesit teen die Franse gehad het nie, gaan troef.
Dis mos 'n ou ding van die Rugby en die Krieket. Ons werk ons as af om dit in die eindstryd te maak.
Dan val alles plat.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek is 'n Suid Afrikaner en ondersteun die Bokke maar ai .............................. daai "record" waarvan Nick Mallet praat.
Kom ons hoop maar daar is 'n ander Game Plan siende dat FAF onder instuksie gespeel het.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek raak sommer moerig wanneer Faf met sy “box kicks” begin, en wanneer Willie begin rond dans en die bal laat val.
Ja, Faf is gebrandmerk oor sy skoppe en ons mag maar daaroor spot ook. Maar, anders as dit, het hy n goeie game gehad laas week. Die probleem met die skoppe was dat ons elke keer balbesit verloor het. Balbesit in die eerste helfte - Japan oor die 80%. Dalk is dit hoekom Faf soos n beseetende verdedig het.
Ja, Faf is gebrandmerk oor sy skoppe en ons mag maar daaroor spot ook. Maar, anders as dit, het hy n goeie game gehad laas week. Die probleem met die skoppe was dat ons elke keer balbesit verloor het. Balbesit in die eerste helfte - Japan oor die 80%. Dalk is dit hoekom Faf soos n beseetende verdedig het.
Faf het self gisteraand op TV gesê hy hou by sy skop patroon.
Nie n groot telling wees nie en die verskil tussen ook nie groot nie.
Bokke gaan wen met baie teleurgestel foute.
Don't worry the boks have a problem for every solution
Like snatching defeat from the jaws of victory...ðŸ˜
Ek dink ook Faf het onder instruksie gespeel.
Die slag gaan ons n heeltemal ander tipe spelpatroon sien.
Sou dit nie wonderlik wees om SA teen Engeland in die eindstyd te sien nie
Maar dit kan net sowel gebeur dat die eindstryd tussen Noordelike spanne kan wees........dit sal nou n ding wees
Eish!
Sedert die Britte huistoe is nadat die Boere die laaste oorlog verloor het, het ons Land Rover vir moeilikheid gekry.
Wat nou as hulle weer díe een sou verloor? Wat kry ons dan om mee te sukkel?
Dink julle Faf en Pollard deel n kamer dat hy nie die BAL pass nie.![]()
![]()
Rooi Drake gaan bloed ruik.
Rooi Drake gaan bloed ruik.
Nie gras eet nie.
Ek het nie Å„ probleem met Å„ verrassende box kick so nou en dan nie maar mens moet dit nie oordoen nie, en Å„ box kick reguit in die lug in op dat die hele losskrum vir hom staan en wag is nie Å„ box kick, is eerder Å„ boks skop "Afrikaans"
Ek ondersteun steeds die bokke. Jy speel so goed as wat jou teenstaanders jou toelaat, solank ons wen
So after 55 min of the game I asked myself when will they start playing rugby ? If I wanted to watch a ball kicking game between two teams I would watch soccer.
At then at last a bit of rugby without the ball kicking and what happened we scored a try.
