Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
pearsons park resort
could anyone in the know comment on pearsons park resort.
George we have not been to the park recently, and things may have changed, but we were not impressed.
The park hes two sections:
The main camp is right next to the very busy N2, the main road into PE from the north and East London. We stayed for one night and pulled out.
The second section is down by the river and a far better option, but had no electricity. We have not camped down there, but have heard that the crowd there can someetimes party well into the night.
Things may have changed, and actually hope that the riversites have been developed.
thanks flip, its getting harder to find good pensioner friendly parks after port alfred on route to cape town, [ we will be at green fountains untill the end of jan next year ] this is planning from next year feb , we may have to alter our strategy to suit what may be available, im sure we will be asking your advice more as i dig out these parks.
hi flip, we just met a couple here at yellows, eugene and his wife [ cant remember her name ] says he knows you very well and like all couples we have met that know you speaks very highly of you. he has an exclusive towed with a pajero.
In die Kamp en Leef gids van 2015/2016 op bladsy 36 is daar n mooi omskrywing van die oord.
Met telefoon/fake en GPS no.
Jip, Eugene and his wife actually helped us to sort out the first December crowd at Fairhills. He lost about 10kg that month, running around to help people.
Ons het onlangs "te lande gekom" by hierdie kampeerterrein en dit baie daar geniet.
Ja "te lande" - want alhoewel beplan, het ek nie geweet dat dit reg langs die N2 gelee is nie - maar toe ons nou eers ons sit gekry het, reg onder 'n reuse Apiesvy-boom, wat gelukkig nie nou vrugte afgooi nie, het ons gesien dat dit gladnie so erg is nie. Die pragtige natuur met die mooi bome, netjies staanplekke en goed onderhoude ablusiegeriewe het opgemaak daarvoor.
Ons het toe sommer drie nagte daar gestaan. Die eienaars wat self betrokke is by die bestuur was baie vriendelik en gasvry en ons het heerlik met hulle gekuier in die Ontvangskantoor.
Wat die staanplek vir ons ook nogal gebruikersvriendelik gemaak het, is dat dit baie naby aan 'n SPAR, waaruit ons ge-eet het, gelee is, en by 'n restaurant en vulstasie.
As mens in die agterste ry staanpkekke kampeer wat mooi gegruis en goed beskud is met digte heinings, dan is die N2 ook nie meer so 'n probleem nie. Maar ek dink tog die gelykdreuning van al die voertuie maak dat dit lateraan 'n geruis is waaraan mens gewoond kan raak. En onthou ons het staanplek 46 gekies oor sy pragtige 18meter-tak boom... wat die naaste aan die N2 is... en ag, soos ek se, ons het dit baie geniet. Eintlik was die gedruis van die voertuie wat tog oor die naweek afgeneem het, vir my 'n velossing teen die gekuier en musiek van die ander kampers en die gejil by die swembad wat normaal aan enige gesins-oord is. Ek sal hierdie oord vir enigeiemand aanbeveel wat op reis is tussen PE en Port Alfred.
