Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
hernuwing van voertuig lisensie
Kan u my asseblief vhelp om my voertuig se lisensie te hernu!
Sal opreg waardeer word
Dankie.
Dagsê Nico.
Hoe wil jy hê met wat moet gehelp word.
Nico ry na die naaste postnet toe. Vul die papiere in neem 'n afskrif van jou ID en bewys van adress saam dan behoort jy dit daar te kan doen.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
SA Poskantoor
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ek weet van die poskantore doen dit. Maar dis onmoontlik op die oomblik om dit by n poskantoor te doen. Was vanoggend daar en daar staan rye mense wat hulle covid toelaag will ontvang.
Ek moet juis nou n kar lisensie gaan hernu, is julle seker postnet doen dit?
Kan u my asseblief vhelp om my voertuig se lisensie te hernu!
Sal opreg waardeer word
Dankie.
The other option is to register on the Cape Town City's eservice portal
Poskantoor en lisensiekantore is enigste plekke wat hernu sonder om n addisionele hanteringsfooi te vra. Poskantoor is veronderstel om aparte tou te he vir toelae en lisiensiehernuwings want hul word n kommissie per lisensie betaal. Hier in Pta Noord / Montana area word dit so hanteer sonder probleme.
Ek het al gesien dat jy kan hernu by sommige Spar winkels. Volgens berig nog klompie winkels....
https://www.medigro.co.za/renew-your-vehicle-licence-disc-online-in-3-easy-steps/
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Groot verskeidenheid van kettingwinkels en privaat instansies wat lisensies hernu maar fooie is belaglik ! Ek het laasjaar al n onderonsie met Spar gehad omdat sy al halfpad met transaksie was sonder om te se daar is n addisionele fooi - geen kennisgewing op hul advertensiebord om dit aan te dui nie - my goed gevat en geloop. Poskantoor maar nog steeds beste - alhoewel hul lang toue mense het vir toelae uitbetalings is dit net buite - binne mag hul net 10 of minder op n slag toelaat en ander toonbanke bly oop vir normale posdienste en lisensie hernuwings. Ek is nie bereid om r150 of meer extra te betaal aan n ander instansie nie.
Ek doen dit maar gewoonlik by die "Drive Through" in PTA middestad. Langste wat ek in my tyd hier in PTA daar gewag het is drie karre voor my.
Gou Gou Tjop Tjop.
Maak net seker jy het die regte papiere by jou dan loop dit vlot.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het al gesien dat jy kan hernu by sommige Spar winkels. Volgens berig nog klompie winkels....
https://www.medigro.co.za/renew-your-vehicle-licence-disc-online-in-3-easy-steps/
Daai link gaan mens so R195 ekstra kos.
Maar wat ek die minste van hou is wat daar op hulle site staan:
"Renewonline may contact or message users with market related material"
Ek het so pas van Select Registrations gebruik gemaak, regtig goeie diens ontvang en my lisensie hernuwings is gister afgelewer, bakkie, karavaan en sleepwa. Hulle fooi is R200 per voertuig met afleweringskoste van R69. Pensioenarisse betaal 'n fooi van R100.
Jy registreer op hulle website en volg die proses - https://selectreg.co.za/ Telefoon nommer is 0120301199
Die fooi is darem hoog. Dit sou my meer as 'n duisend rand ekstra gekos het vir my voertuie. Gelukkig het ek net na die registrasies weer geopen het, en voor die uitbetalings by die poskantore begin het, myne gaan hernu en omtrent 'n uur gewag het.
'n Ding wat my altyd verbaas, is dat mense geneig is om tot op die laaste oomblik te wag om iets te doen, soos om die lisensies te hernu, en dan in lang toue moet staan eerder as om betyds hulle sake te gaan doen.
Ek doen dit maar gewoonlik by die "Drive Through" in PTA middestad. Langste wat ek in my tyd hier in PTA daar gewag het is drie karre voor my.
Gou Gou Tjop Tjop.
Maak net seker jy het die regte papiere by jou dan loop dit vlot.
Leon, kan jy vir my sê waar presies in die PTA middestad is die drive-through, ek sal dit graag wil gebruik as die poskantoor weer n belaglike storie het oor hernuwings
Ek het nou Natis se online hernuwing gebruik. Niks vorms om in te vul nie. Hulle stuur epos dat jy moet hernu....jy kliek net op jou kar se registrasie nommer wat hernu moet word. Jy betaal online en jou lisensie word binne 3 dae by jou huis afgelewer teen R99
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Is die R99 'n koerierfooi? Is dit betaalbaar eenmalig of vir elke voertuig? Die laaste aantal jare maak ek gebruik van 'n dame wat die hernuwings doen teen 'n heel billike fooi. Ek is maar bietjie bang vir "amptelike kanale".
Is die R99 'n koerierfooi? Is dit betaalbaar eenmalig of vir elke voertuig? Die laaste aantal jare maak ek gebruik van 'n dame wat die hernuwings doen teen 'n heel billike fooi. Ek is maar bietjie bang vir "amptelike kanale".
Sover ek verstaan is dit eenmalig, ongeag hoeveelheid voertuie. Maar jy kan net hernu wat op hul stelsel hernubaar is....so as hul in dieselfde maand val, score jy
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Is die R99 'n koerierfooi? Is dit betaalbaar eenmalig of vir elke voertuig? Die laaste aantal jare maak ek gebruik van 'n dame wat die hernuwings doen teen 'n heel billike fooi. Ek is maar bietjie bang vir "amptelike kanale".
Fred, ek gebruik nou al die afgelope 2 jaar die Natis kanaal en nog geen probleme gehad. Het nou in Aug my een voertuig en waentjie se lisensies hernu en het net eenmalig die R99 betaal.
Dankie Hennie. Miskien moet ek dit aanstaande jaar probeer. Maar dan ontneem ek weer 'n ondernemende dame van 'n inkomste.
Dankie Hennie. Miskien moet ek dit aanstaande jaar probeer. Maar dan ontneem ek weer 'n ondernemende dame van 'n inkomste.
Fred, doen so voort om die dame te ondersteun as jy wil. Hier by ons is daar ook so 'n "besigheid" wat dit namens jou doen en sy het al 3 takke. Doen ontsettend goed en is net so vinnig. 'n Klein bietjie duurder maar baie effektief.
Ek sal haar gebruik indien ek registrasie of so iets wil laat doen.
Now if they could only streamline the drivers licence renewal
