Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Wanted - Rocky Jocky
My husband has a trailer used for model airplanes, just too heavy to push in driveway as its on a very slight incline and we both have sore backs, have googled various products, the Rocky Jocky seems best option, wont be used on grass, dry or wet. Names of suppliers in Centurion area would also help. Sherwin 082 787 5017 or Michele 084 506 4627
Won't it help if you combine all those beauties and FLY the trailer in??
![]()
Apologies, couldn't help to pull your leg a bit. Those model planes are outstanding!!!!! Congratulations!!
Apology accepted, and FYI, there are about 100 more in the "hanger" ![]()
Welkom Michele
Kan jou ongelukkig nie help met die Rocky Jocky inligting nie
Maar......
Dis 'n goeie verslawing wat daar in julle huis is
Ek hou van daai 2 vlamgatte onder in die wa. Is julle by Zwartkops se model klub?
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Try Junk Mail, they appear quite regularly. There were two models made, a .55hp and .75 model.
Middag almal, nee nie n verslawing nie, n obsessie, groot verskil en raak net erger ........ Nee, nie Zwartkops, by Irene Proefplaas is daar n vliegklub. Hier skuil n F16 jet ook, maar word minder as min gevlieg.
Dankie, ek het op Junkmail gekyk, een was verkoop, een kan ons gaan kyk in Springs.
Net om by te voeg, ek was altyd n kamper, maar ongelukkig nie meer nie, alles vir my dogter gegee, my hart elke oggend seer as ek sien hoe mense met hulle karavane op snelweg ry verby Menlyn, julle moet almal dit vir my ook geniet.
My Maat, buurman hier oorkant my vlieg ook, het 20 plus van hulle.
Al n paarkeer saam hom by Zwartkops en Pretoria Wes gaan vlieg.
Lekker hobby maar te duur vir my, whiskey is goedkoper....lol.
Nee, ek wou met my siekte het die gogga hard gebyt maar dit sou nie werk nie.
Geniet die vlieg.....
Hy sal dankie, en ek persoonlik dink kamp is goedkoper.
Wow...baie nice. Sal my oë oophou en laat weet as ek een te koop sien
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie almal, my man kon vandag een kry, net n bietjie meet, pas en swys hier en daar en dit werk .
Hello Sherwin and Michelle, I know this is a very old post and hopefully you have found something to solve your problem, if not look up rockyjocky.co.za
