Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Tuis aflewering van kamp tydskrifte
Ek kry C&OL, WEG, WEGSLEEP en WEGRY maandeliks op my tablet deur MySubs+. Moet nog uitvind wat gaan gebeur noudat Sleep en Ry een word.
Ek koop nie meer 'n tydskrif nie.
Geert ek het nog nooit 'n elke een nie betyds gekry nie - ek maak gebruik van my posbus en nie 'n straatadres nie - dit is nou uitgesonder so paar jaar trug met die groot poskantoor staking toe mens tot 4 maande trug se pos gekry het en baie pos nooit gekry het nie.

Heelwat goedkoper, en jy het nie 'n klomp ou tydskrifte wat in die huis rondle nie. (Jammer - weet nie hoe om 'n kappie op die "e" te tik nie!)
Wat ek gevind het is dat party maande was die tydskrif in die posbus voor dit op die winkel rakke was en baie keer was dit al te koop in die winkels voor ek myne gekry het. Het toe maar gestop met die aflewerings diens en koop in die winkels as die tydskrifte uit is, werk beter vir my.
Indien een nie opdaag nie, wat net gebeur het met poskantoor stakings, het hul dadelik met koreer diens een aangestuur.
Die wat ek kry kom verskillende tye van die maand, so ek het altyd iets om te lees.
Met beplannings het ek die tydskrifte vir navorsing beskikbaar...
Ek koop maar van die rak af. Het nog nooit ingeteken vir so aflewerings nie.
My bloed sal onnodig kook as ek vir iets betaal het en dit word nie gelewer nie. So nou bly ek eerder weg.
Die wat op beide die WegRY en WegSleep ingeteken het. Gaan hulle jou kompenseer vir die een tydskrif wat jy nou nie gaan kry nie. Kom ons sê jy het 4 maande oor met die tydskrif gaan volgende 12maande se inteken gekrediteer word met die 4 maande.
Ek glo dit sal gedoen word, het iemand al sulke terugvoer gekry van hulle af? ? ?
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Almal kan die April uitgawe van Caravan and outdoor life of Kamp en Karavaan gratis aflaai
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Vir R99 per maand, lees ek my koerant (Die Burger) elke dag - Maandae tot Saterdae. Sondae kry ek my Rapport in die bed (op my selfoon). Ek lees Weg, WegSleep & Ry, Landbouweekblad, Finweek - en het ook toegang tot alle ander Media24 tydskrifte en koerante. Ma geniet haar Sarie en soms selfs Huisgenoot.
Ek reken Netwerk24 is 'n absolute "bargain".
Ons is gelukkig. Die werk laat ons nou toe om deur "Pressreader" al on gunsteling tydskrifte te lees. Nationaal en internationaal.
Ons is gelukkig. Die werk laat ons nou toe om deur "Pressreader" al ons gunsteling tydskrifte te lees. Nationaal en internationaal.
Ek het nou afgelope Weg gekoop....geniet dit altyd om deur die tydskrifte te blaai. Die prys is ongelukkig aan die rowwe kant....R140. Oordgidse in boek vorm ook altyd vir my lekker
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kry dit op my foon/rekenaar/tablet EN dit word by my huis afgelewer.
Tel nommer om te skakel : 087 353 1300
As jy n Media 24 kliëntnommer het, hou dit gereeld.
