Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Scottburgh se toekoms
Google dit. Dit lyk asof hulle met politieke bymotiewe van die eienaars wou ontslae raak, sodat hulle nuwe tenders kan probeer kry.
Dit maak my bekommerd oor die woonwapark self. Staan dit nie ook op waardevolle munisipale grond nie? Die verkeerde soort besigheid in die Wimpy se plek kan dalk 'n heel ander soort klandisie lok en die hele strand se karakter verander. Hopelik word dit nie nog 'n plek wat ten gronde gaan nie.
Dit kom
Have you reciently been to Margate? Durban ? St Lucia? Sordwana bay?
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Spring die poletiek nie maar oorals op nie Twee weke terug het daar n jeugbus by die eland gestop met ander kleurigis wat n gaos veroorsaak het. Een het nie die regte swemdrag aan gehad nie die bestuur het hom aan gevat toe is hy beskryf as n rassis . Van lede het hul geld gaan terug vra en gese dat hul,hul lidmaatskap gaan opse.Die antwoord van die bestuur was dat hulle nou verplig word om die jeugbusse toe te laat
Plek om nou 'n goeie brekkie te gaan eet is by die plekkie binne in die karavaanpark, toe ons Julie daar was het hulle juis die onderdak area vergroot, beter pryse sal jy nie kry nie
Dankie vir die insette!!
In watter formaat is daai beplanningsdokument - of anders waar kan ek een in die hande kry?
Laat weet asseblief!!
Ek stem saam met die kommentaar oor die klein winkeltjie in die park, het al lekker daar ge-eet.
Dankie vir die insette!!
In watter formaat is daai beplanningsdokument - of anders waar kan ek een in die hande kry?
Laat weet asseblief!!
Ek stem saam met die kommentaar oor die klein winkeltjie in die park, het al lekker daar ge-eet.
Gaan soek vir die Umdoni Council se webwerf, hy's daar.
Nog n plek wat sy gat gaan sien, en dis nie eers ons skuld nie.
Jammer om te sien die plek het so agteruit gegaan, dit was een van my gelifkose strande en dorpie. Ook nou bly ek het nie die Kothuis by Ifafa gekoop nie, weens die oorstroming destyds het die koop deur die mat geval
Munisipale amptenare sal meer dollar tekens sien in hotelle of woonstelontwikkelings as wat 'n karavaanpark hulle ooit sal bied. Watter politikus sal nou vir jare aan 'n kar afbetaal met sy eie salaris as een korrupte transaksie hom dadelik in sy nuwe X6 of M-klas (met blou ligte en al!) kan sit. Hulle kyk met leepogies na al die beste woonwaparke a.g.v. die ligging,ligging,ligging beginsel.
Ironies genoeg, sodra hulle hul vuil kloue op so plek kry is dit in elk geval vining in sy glorie in. Mag hulle hier misluk en nooit die "beleggers" kry waarna hulle soek nie.
devplan.kzntl.gov.za/.../UMDONI%20IDP%201%20-%20%20FINAL%20...
Hier is uittreksels uit die nuutste plan:
The primary strategic issues for the redevelopment of Scottsburgh as a premier resort town are as follows:
How to achieve the integration of the entire seafront with the town centre, which is at present cut off by the caravan park, and so increase access for the public to the seafront and derive enhanced value for the land west of the caravan park and railway line.
The municipality has received the grant funding through corridor development for the Detailed Design of the Scottsburgh Beachfront Upgrade
Two privately-owned, strategically-placed landholdings that could augment Scottburgh?s redevelopment into one of the premier resorts on the Kwa-Zulu Natal coast have also
been identified.
3. A site comprising the Intersite land between Marine Terrace and the Scottburgh Station, the station itself and the northernmost portion of the Scottburgh caravan park.
4. A site comprising the remaining Intersite land between Marine Terrace and the railway line south of the station (a portion of which is apparently owned by the Council), the railway line itself, and the remaining extent of the caravan park.
The primary strategic issues for the redevelopment of Scottburgh as a premier resort town are as
follows:
How to achieve the integration of the entire seafront with the town centre, which is to present cut off by the caravan park, and so increase access for the public to the seafront and derive enhanced value for the land west of the caravan park and railway line.
The Council needs to either terminate the caravan park lease, relocate it (possibly to the under-utilised Park Rynie camp ground facility), or undertake the successive reduction of the
Caravan park area from south to north.
The termination, relocation or phasing out of the caravan park needs to proceed with the present leaseholder as a matter of urgency.
In order to create enough land value west of the railway line to justify the expense of developers decking over the line, the land now occupied by the caravan park needs to be released for higher-value property development as an integral part of the landholdings west
of the railway line.
Ons was nou die afgelope naweek daar gewees vir een aand toe ek my nuwe waantjie gaan haal het by Park Rynie. Ons is ook groot Scottburg ?fans? en dit is jammer dat die dorp so agteruitgegaan het. Wat hulle beplan vir Scottburg sal seker op die einde van die dag n sukses wees. As jy kyk na Balito en uMhlanga doen hulle iets reg, dit is miskien die toekoms vir die Strand dorpies op die suidkus want hoe van die plekke lyk vernaam oor nuwejaar en Kersfees is dit nag! Scottburg is ook maar een van hulle?
Maar om die karrevaan parke in beslag te le vir hulle groot planne om baie geld te maak is hartseer. Dit is nog iets wat eie is aan Suid Afrikaners en dis asof die regering als wat eie is aan ons wil vervang. As hulle die karrevaan park kan skuif sal dit n goeie plan B wees want een ding is verseker, Plan A gaan nie gebeur vir ons met ons huidige regering nie.
Maar soos Hurricane ook genoem het: ?talk is cheap? Iets wat R100 gaan kos om te doen gaan hulle R1000 nodig he om verby almal se oop sakke te kom. Hoe langer hulle uitstel hoe duurder word dit wat miskien ons enigste verweer is?
Ek sien deesdae baie donker groen manne met karavaane hier by ons rond, het ook 9 motorhomes gesien, vra to die een meneer waar hulle gaan, toe se hy hulle gaan na Moria ZCC 
Ek dink nie ons hoef te bekommer dat Scotties woonwapark binne die nabye toekoms sal toemaak nie. Veral as ek kyk hoe die bestuur hard besig is met instandhouding en verbeterings hier. Van my vriende se besprekings vir volgende jaar die tyd is bevestig.
Dis waar Wat Jy sê Willem. Pretoria karavane het so tyd terug gepraat van Swart mense wat wou karavane koop vir Paasnaweek se ZCC optrek na die noorde. Of hulle gekoop het weet ek nou nie.
Kyk maar by die Rugby, plase, ensovoorts. Ons moet wakker wees.
