Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
STABILISER MECHANISM
Is there someone who can advise me which stabilizer product to fit to my Prado and Jurgens Exclusive combination.
Thank you in advance.
Big Al
The Straightliner works well for the Exclusive.
I would also recommend the straightliner.
Deon, welkom op die forum, as jy Trapezium wil vervang met weer 'n Trapezium, kan jy mos uit ondervinding weet hy is baie goeie kwaliteit.
Ek het myne uit dom onkunde af geskryf omdat ek 'n swaar sleepwa op dit gehaak het en so sonder die arm moes sleep. Ek was nie bewus van die sluit pen wat eers moes sluit, voor jy iets sonder die arm sleep nie.
Dink amper die Trapezium is so R2000.00 minder as die straightliner? (Trapezium is R1800.00, en Straightliner R3800.00) as ek reg onthou.
Dankie Geert, ek het meer as twee jaar laas na pryse gekyk, maar ek weet Comet verkoop nou die Straightliner vir R3800.00.![]()
Ek hou baie van die Trapezium, maar sal die Yellowblade gebruik tot dit gedaan is, dan weer trapezium toe terug gaan.
Volgens my is die Trapezium te lig vir die Exclusive ?
Jy kan die Trapezium na die ouens toe vat en hulle diens hom en vervan die nodige parte.
Ek het ook met 'n Trapezium gesleep toe my sleepvoertuig nog te lig in die broek was vir wat ek gesleep het. Ek dink die heel groot karavane maak selfs 'n Prado lig in die broek.
Alle grappies op 'n stokkie - ek verkies die Trapezium, want 'n mens moet die werking van die goed eers verstaan voordat jy 'n ingeligte besluit kan neem. Die Trapezium het geen weerstand aksie nie, maar 'n stuur aksie, wat die karavaan se neus gedurig in die rigting van 'n swaai stuur, dus, die wa bly reguit loop.
Indien ek vir 'n slaggat moet uitswaai weet ek watter stabiliseerder ek aangeskroef wil hê.
Daar is egter 'n caveat. Oorsee, as ek reg onthou, word die Trapezium nie toegelaat nie, omdat indirekte koppelings verbode is.
Die Trapezium ouens lewer wonderlike diens. Toe ek gevind het dat die "O" ringe in myne besig is om die gees te gee en ek daaroor navraag gedoen het, het 'n koevert met onderdele en instruksies blitsvinnig in my posbus beland - gratis en verniet!
Met 'n gewig rating van 2000Kg, maak dit die trapezium een van die swaar gewigte, met die Exclusive se BVM van1800Kg, behoort dit veilig te wees.
Net my opinie.
Wat is hulle web adres ?
Johan ja ek hoor jou met daai gewig, maar vir my is dit te naby aan die limiet. Het myne so opgevoeter.
Alan
Het nog nie weer met een gesleep nie.
Willem, sleep jy nou sonder stabiliseerder, en dink jy dis nodig met dubbel as karavane? Na my mening, wat ek al hier gesien het, is dubbel as stabiel. Net 'n gedagte, ek sal nooit iemand afraai van ekstra voorsorg nie.
Die yellow blade gebruik ek vir daai ekstra gevoel van voorsorg, my kar het elektroniese stabiliseerder beheer, maar ek het een keer skrik gekry met vis stert, en nooit weer kans gevat nie.
