Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Pretoria na Malelane
gaan via schoemans kloof, ons het lekker rustig gery in september laas jaar.
okay dis al 'n tydjie terug, maar nogsteeds, baie lekker gery.
toe ons gery het, was daar outomatiese road divertions wat jou schoemanskloof omgelei het omrede daar gewerk was aan watervalboven pad, en baie stop/go blykbaar.weet nie of hulle dit nogsteeds het nie.
Moet 'n stuiwer in die beurs gooi vir die roete oor Waterval Boven - baie lekker, minder verkeer, en, ..... jy kan Kaapsche Hoop omry vir heerlike eet-genotjies, fantastiese uitsig ens.
Daar is wel padwerke daar maar geensins tydverspelende oponthoude nie.
Slaap oor by Elangeni - sowat 25 km voor Sappi Ngodwana.
Geniet dit rit!
Dankie Wihan en Nico. Daar word so baie genoem dat die pad by Sappi verby gevaarlik is maar ek het dit nog altyd lekker gery. Dankie vir die tip om via Kaapsehoop te ry. Ek gaan dit dondardag doen. Het lekker genoeg tyd want ek kan voor die groot uittog in die pad val en sonder die wa.

Ek het verby Sappi gery en wat my opgeval het dat sonder die wa daar groot ente v d pad was wat daar vir amper 1km voor en agter my geen voertuie was nie. Dit was 14h30 so 'n stiller tyd. Weens die afdraende na Nelspruit het mens minder van 'n probleem om agter vragmotors vas te sit as met die trugkomslag.
Dit kan nogal mens se spoed breek as jy opdraende sleep en skielik is daar 'n baie stadige vragmotor voor jou.
Dit het my opgeval dat meeste voertuie die Schoemanskloof pad ry en daar was 'n lang tou motors die opdraende uit waar mens dit kan sien v d N4 af.

Ek het verby Sappi gery en wat my opgeval het dat sonder die wa daar groot ente v d pad was wat daar vir amper 1km voor en agter my geen voertuie was nie. Dit was 14h30 so 'n stiller tyd. Weens die afdraende na Nelspruit het mens minder van 'n probleem om agter vragmotors vas te sit as met die trugkomslag.
Dit kan nogal mens se spoed breek as jy opdraende sleep en skielik is daar 'n baie stadige vragmotor voor jou.
Dit het my opgeval dat meeste voertuie die Schoemanskloof pad ry en daar was 'n lang tou motors die opdraende uit waar mens dit kan sien v d N4 af.
Dankie Danie. Hoe lyk die pad...padwerke?
Diamond hill R32
Machado R78
Nkomazi R59
Dis volgens oom Google.
We just came back (5 June) from Malelane to Pretoria. There are numerous road works and actually quite frustrating and dangerous.
The Schoemans Kloof route should be avoided. There are 3 stop and goes and lots of trucks (a Friday). Rather take the SAPI route. The Crocodile river gorge just after Nelspruit was also very slow going but no stop and go's.
I am so glad that trip to Moz and back was most probably the last time we drive the N4 this year.
Paul
Ek het elders n roete geplaas waar mens die padwerke deur kloof by Nelspruit mis....maar soos jy sê hy vloei darem. Ek dink nie vertraag tyd is so baie nie. Ek dink daai padwerke gaan nog n geruime tyd duur...maar gaan plesier wees as dit klaar is....so ook Schoemanskloof
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die enigste pad om padwerke deur die poort te vermy is om van Nelspruit na Barberton en dan na Kaapmuiden te ry.
Beide stukke pad is bergpasse, wat ook maar tyd gaan vreet met 'n woonwa.
Ek het ook maar Meimaand in die tou trokke gesit, maar dit het gevloei.
