Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Nelspruit na Malelane
Ons gaan volgende donderdag ry vir 'n nawekie willetuin toe, en wil sommer hier van Pretoria reguit skiet vir Malelane.
Ek verneem laasweek op Facebook dat hulle aan die tolhekke werk naby Malelane. Ek wonder of iemand onlangs daar deur is en hoe lank die opondhoud gaan wees?
Einde Augustus die pad gery, niks opgemerk nie, neem Schoemanskloof pad soos gesê.
Awsomeness, baie dankie julle!!![]()
Gaan nie binne bly nie, sommer by Tranquil nest in Hazyview, en dan vir die dag in ry, maar gedink as ons donderdag oggend vroeg hier wegspring reguit malelane toe, is dit soos 'n ekstra daggie. Sien baie uit, was laas jaar Feb daar
Ons het die pad Saterdag gery - Malelane tot Pretoria. Niks op N4 tussen Pretoria en Middelburg. Paar plekke met enkel baan tussen Middelburg en Belfast - hulle is besig om dit n dubbel baan te maak. Tussen Belfast en Malelane deur Schoemanskloof is daar geen padwerkings maar baie groot trokke en nie baie plekke om verby te gaan nie. Baie padwerkings tussen Malelane en Komatipoort - hulle is besig om die pad n dubbel baan te maak. KNP is baie droog met baie stof. Die warm weer het klaar begin - ons het een dag 40C gehad. Geniet dit
Ons het die pad Saterdag gery - Malelane tot Pretoria. Niks op N4 tussen Pretoria en Middelburg. Paar plekke met enkel baan tussen Middelburg en Belfast - hulle is besig om dit n dubbel baan te maak. Tussen Belfast en Malelane deur Schoemanskloof is daar geen padwerkings maar baie groot trokke en nie baie plekke om verby te gaan nie. Baie padwerkings tussen Malelane en Komatipoort - hulle is besig om die pad n dubbel baan te maak. KNP is baie droog met baie stof. Die warm weer het klaar begin - ons het een dag 40C gehad. Geniet dit
Thanks, ja ek sien dis so droog en alles, maar sien nog steeds uit om te gaan. Ek bid maar vir reen in oorvloed daar die somer, seker eks nie die enigste een nie. Dis soos om 'n geliefde te sien uit teer van 'n siekte en jy kan niks daaraan doen nie.
Ons sal maar die pad van pretoria ry na nelspruit en dan na malelane, what will be will be, ons is mos op vakansie, so 'n ekstra uur gaan nie 'n verskil maak nie. WOu net nie soos 'n halwe dag iewers in 'n tou op 'n highway gestaan het nie
Dankie vir almal in inligting
Het iemand al die ligblou roete gery? Hoe het julle dit ervaar...of beter om op N4 te bly? Gedink dis dalk n opsie om padwerke in die kloof te vermy?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Vandag die N4 gesleep van Malelane na Pretoria. Die padwerke is erg in beide rigtings. Veral deur die kloof tussen Nelspruit en Kaapmuide. Beperk tot 60km'hr en daar is spoedhobbels gegooi in enkelbane wat mens gebruik.
Baie trokke ry ook Schoemanskloof. Op N4 is daar baie stukke dubbel om verbysteek veilig te maak.
Dit is definitief iets om na te kyk. Ons het 3 keer vir ń lang tyd still gestaan. Seeker ń uur of meer in die kloof gery. Die trokke is bumper to bumper.
Paul
Die stuk tussen Lebombo en Maputo is ook nag. Trokke bumper to bumper. En 3 stop en goes. Miskien deur Swaziland terug.
Paul
Magic hier in Inhambane!
Paul
Hey gereeld ‘n skiboot Inhambane toe gesleep. Nie meer nie. Klaar met Afrika grensposte.
