Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Manzi Maningi OF Onverwags wildsplaas
Watter een van die 2 sal julle aanbeveel?
Ek hou van in die veld stap en wild kyk + lekker stilte {nie teen n hoofpad nie}....bied hierdie oorde dit?
Of is altwee aanbeveelbaar?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Was nog nie by hulle nie.
Ek was al by altwee oorde net as 'n besoek. Het nie gekamp nie
Manzi Maningi is baie netjies veral die ablusie geriewe en die swembad omgewing met sport kroeg. Staanplekke is tussen die bosse met bosveld gras. So na die winter gaan dit droog en stowwerig wees.
Onverwags is basies en die bome toe ons daar was maar aan die klein kant so jy moet maar jou eie skaduwee saam neem.
Beide oorde is gelee op die Dikololo pad. Dit is 'n berugte slegte grond pad tensy jy gelukkig is om hom te ry net na 'n skraap. Maar ek kan jou 'n brief gee as die pad Vrydag redelik is het die busse en boere in die omgewing hom sinkplaat gery teen Sondag. Die afstand na beide van die oorde is net te vê op daai grond pad dat ek hulle sal besoek met my pad karavaan.
Vir Boswa of Offroad S/wa gaan vir goud en geniet dit.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Klink of mens via 2 roetes die oorde kan bereik....grondpad verby Dube/Hartbeeshoek of via die pad wat aansluit op die 3Berge/Klein Paradys pad.....het ek dit reg so? Watter pad gaan beter opsie wees?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Beide van die roetes is 90% van die tyd 'n haglike sinkplaat pad.
Die een verby Drieberge is teerpad tot jy afdraai na die Dikololo pad. Dan is hy grond pad totdat jy by die grondpad kruising kom Links Manzi Maningi en Onverwags regs as ek reg onthou.
Laasgenoemde by Drieberge verby is dalk effe korter. Dalk 100m of so.
Ek sal daar gaan kamp maar nie met my wa nie. Daai pad is te sleg weens daai klomp busse wat daar ry Letlabile toe.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Miskien maar vir Jin vra of ons sy Explorer kan gebruik....😎
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek lees dat Onverwags n ruk gelede nuwe eienaars het, en dat hulle die plek baie mooi opgeknap het. Enige iemand wat onlangs daar was?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het die verbeteringe ook op Facebook raakgelees. Dit is regtig great dat mense die oorde so gemaklik en aanloklik maak.
Dis net daai deeeeeeeeeem pad wat my so bietjie afsit.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons het gister aangekom by Onverwags Vakansie Oord. Die pad was heel okay gewees. Ek het al op baie erger paaie gesleep. Heerlike oord
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Looks very nice there Geert, enjoy your stay.
Geniet dit Geert.
Paul
Vanoggend wildsbesigtiging gedoen met oord se 3-wiel elektriese scooters. Oord se hond (Lucky) begin hom nou tuis maak by ons
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ongelukkig laaste aand. Sal weer wil gaan. Hier is baie ontwikkeling aan die gang. Hulle is tans besig met klomp nuwe privaat ablusie en gemeenskaplike staanplekke. Nuwe eienaars gaan groot.....
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het nou vanoggend terug gesleep vanafOnverwags. Daai pad was glad nie so sleg nie. As jy Dube toe kan sleep, kan jy Onverwags toe ook. Hier en daar is n plekkie waar jy stadig moet gaan waar water bietjie skade gedoen het, maar niks ernstigs nie. Gaan kuier gerus, die oord is mooi opgegradeer
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Thanks Geert for the update on the road
