Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Kruger Wildtuin. Berg en Dal
Hallo Kampers . Ons sien baie uit na ons trip Wildtuin toe die jaar. Ons gaan kamp vir die eerste keer in die Wildtuin in Berg en Dal in die skool vakansie vanaf 22 Junie tot 01 Jul. Ons het besprekeings gehad vorige jare maar kon nie gaan agv. van covid. Ons was al in Satara se omgewing naby die Orpen hek het ons in tenthuise gebly-kan nou nie die kamp se naam onthou nie , sien baie uit om die onder kant van wildtuin te sien.Ek hoop ek kan die dag as die skool sluit vroeg genoeg wegkom om n goeie staanplek te kry.
Ek het soms my seun die laaste dag uit skool gehou omdat hulle nie veel doen daai dag nie....mis dan die "Skool is uit traffic"
Die tentkamp waarvan jy praat is seker Tamboti....daar langs Maroela kamp
Berg en Dal is heerlik. Ons gaan einde Julie weer daar kamp vir n paar dae. Wildsbesigtiging is gewooonlik goed daar
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geniet oom paul se tuin bly n wenner
Shawn - jy en my seun gaan dan dieselfde tyd in Berg-&-Dal wees. Hulle (saam met vriende - dus 2 karavane) vertrek op 23 Junie vanuit die Kaap (Grabouw) - die dag wat die skole sluit. Slaap oor by Forever Gariep en die volgende aand by Forever Loskopdam. Hulle klok 25 Junie vir 1 aand in by Malelane-kampie en skuif op 26 Junie B-&-D toe vir 7 aande. Vertrek op 3 Julie vir 1 aand in Skukuza en wil die volgende dag uitgaan by Orpen vir 1 aand by Forever Swadini waarna hulle vir 10 aande ATKV Eiland Spa toe gaan. Daarna weer die langpad Kaaptoe.
Kyk maar uit vir die 2 CEO voertuie - een 'n Hilux en die ander 'n Isuzu. My seun mik elke keer vir B-&-D. Vir hulle is B-&-D die wildtuin en die wildtuin is B-&-D. Ek en my vrou is ook baie lief vir B-&-D.
Ek het dit 'n paar jaar gelede begin om die eerste aand in Malelane-kampie oor te staan vir die eerste aand. Sedertdien doen my seun dit ook. Dis binne maklike bereik van Gauteng af. As jy reguit vir B-&-D mik kom jy gewoonlik eers laterig daar aan. Dan is die beste plekke reeds geneem. As jy egter vroegoggend van Malelane af by B-&-D arriveer het jy 'n baie beter kans om 'n beter staanplek te kry.
Ek sien op Sanparks se website dat daar op die 22ste Junie nog 26 Staanplekke oop is by Berg en Dal. As dit so bly, gaan jy lekker keuse hê, maar glo ook daar behoort heelwat beweging so aan die begin van vakansie te wees.
Ek sien daar is ook n kanselasie vir die 1ste 7dae in Julie....sou iemand nog plek soek
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Berg en Dal is fantasties.
Pas net op vir die apies - as julle uitgaan, laat sak die dak en neem alle kos binne ..... ons was die voorlaaste dag net gou na die Restaurant toe vir 'n laaste drankie en, wraggies - in die bestek van 60 minute is ons net by die dak bo oopgeskeur. Hartseer, maar dit was ons skuld. duur les!!
Die ander storie by B & D is miere .... gooi maar Blue Death om jou hoekstaanders, bande ensovoorts. Ons het miere gevind selfs 3 dae later toe ons karavaan uitpak!!
Shawn, B&D is baie lekker. Vergeet van 'n heining of grensdraad staanplek. Jy sal dalk 'n hiëna te siene kry en nie nie veel meer nie. Ons draai altyd links in net voor die eerste ablusieblok aan linkerkant en soek daar 'n staanplek. Was nog altyd gelukkig bo teen die bosse. Dis naby die swembad en wassery.
Jy kan ook maar die kinders 'n dag vroeër verlos van die skool. Ons ondervinding is dat hulle in elk geval 10:00 sluit en die onnies reken die kinders is in die pad en probeer hulle met videos besig hou.
geniet elke oomblik.
Shawn, indien jy gelukkig genoeg is om 'n heining staanplek te kry, vat hom.
Ons het al baie gesien van ons voorstoep. Renoster en kalf, olifant, buffel, impala en baie voels. "Luck of the draw."
Shawn, indien jy gelukkig genoeg is om 'n heining staanplek te kry, vat hom.
Ons het al baie gesien van ons voorstoep. Renoster en kalf, olifant, buffel, impala en baie voels. "Luck of the draw."
Laasjaar kon ons nie grensdraad staanplek kry nie....die manne by grensdraad het n fees gehad. Jy kon uit die kamp uit die 3 jagluiperde sien wat besig was om bok te eet. Volgende dag was die wilde honde heeltyd aan die gang sigbaar vanaf grensdraad, die volgende oggend toe ons ry was daar 5x renosters. Ons het die jaar voor dit grensdraad gekry....heelwat verskeidenheid bokke gesien, en die sevetkat het elke aand kom kuier. My broer was Januarie daar, toe kom daar n trop buffels deur die vlakte.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
B-&-D is wat my aanbetref die enigste (dalk Maroela ook) kamp waar dit meestal die moeite werd is om teen die draad te staan. Ons het al wonderlike "sightings" langs B-&-D se heining gehad.
Dankie almal vir die terugvoer en raad. Sou graag n dag voor die skool sluit wou ry maar sussie is in die hoërskool en hulle skryf altyd nog n vak op die laaste dag maar kom wel 10 uur uit Dan gaan ek sommer ry Ons in Pretoria so sal dit maak. As ek nie heinning staanplek kry dan volg ek Butts se read en gaan links. Ek sal kyk uit vir die CEO voertuie. En ek sal my Bluedeath onthou vir die miere
Berg en Dal is fantasties.
Pas net op vir die apies - as julle uitgaan, laat sak die dak en neem alle kos binne ..... ons was die voorlaaste dag net gou na die Restaurant toe vir 'n laaste drankie en, wraggies - in die bestek van 60 minute is ons net by die dak bo oopgeskeur. Hartseer, maar dit was ons skuld. duur les!!
Die ander storie by B & D is miere .... gooi maar Blue Death om jou hoekstaanders, bande ensovoorts. Ons het miere gevind selfs 3 dae later toe ons karavaan uitpak!!
Laasjaar toe ons daar besig was om kamp op te slaan, sien ons hoe die apies besig is om verwoesting te saai by die karavaan oorkant. Terwyl ons besig is om hulle te probeer wegjaag, is sy maatjies besig in ons kar om die koelerbox oop te maak en piesangs uit te steel....was nou regtig onverwags. Ons het basies alles weggesluit, maar hulle het selfs die water wat nog buite in die ketel gestaan het opgedrink en ketel op grond gegooi.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Berg en Dal is fantasties.
Pas net op vir die apies - as julle uitgaan, laat sak die dak en neem alle kos binne ..... ons was die voorlaaste dag net gou na die Restaurant toe vir 'n laaste drankie en, wraggies - in die bestek van 60 minute is ons net by die dak bo oopgeskeur. Hartseer, maar dit was ons skuld. duur les!!
Die ander storie by B & D is miere .... gooi maar Blue Death om jou hoekstaanders, bande ensovoorts. Ons het miere gevind selfs 3 dae later toe ons karavaan uitpak!!
Apies het laasjaar by my broer se karavaan so ingebreek via gaas van opwipdak. Hulle het dit gedoen terwyl hulle onder voortent by karavaan gesit het. Hulle hoor n lawaai....toe hul opstaan en kyk in karavaan, staan meneer met pot jam in sy hand en loer vir hulle.
Daai apies by Maroela is slim. Lyk of hulle die nuwe mense target wat inkom, want hulle is natuurlik nog nie so op hul hoede as die mense wat reeds daar n paar dae staan nie. Veral as mense inkom, dan stop hul en klim uit om te kyk hoe hulle gaan staan met karavaan....en dis daar wat hulle hul kans vat en inspring, gryp en hol
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het by Berg en Dal een slag gesien hoe hardloop die ape. Buurman se toe daar is 'n Kamper met 'n "trap" wat sy Tazer afsit en die ape is baie bang vir daai geluid.
Al wat ek gesien het is 'n trop ape wat in alle rigtings laat spaander het.
Is a catapult any deterrent for the primates at this campsite? I have used it successfully at other camps and parks, but BnD is another story. In 2010 I swapped my booking there on advice from experienced visitors I spoke to in the northern section of the park....
During our last camp at B&D there was a Parks Board guy patrolling the campsite every day with a catapult. It helped a bit, but not long after he moved to another area the little beasts would return.
Ta. Seems you just have to be vigilant and take your chances down there....
Harv, my experience in most camps and parks , since I was introduced to the 'Monkey Gaurd' concept at Punda is that catapults are effective (while you are there). Even the pretend action of shooting gets a response.
My wife is a crack shot with a catapult... the big grey males do not accept a female as opposition and challenge her. But she does not back down.... entertaining if they have not caused damage.
I have a paintball gun and when targetting the Monkeys at Dolphin in KZN, I was nearly evicted from the park as this is not "green Peace" enough.
I think that paintballs are less "damaging" than stones, but you must see how they run with a "coloured" colleague also chasing behind them.
Petrus at Augrabies last month a guy had a pistol that made a load popping clap, (BB or pellet gun). Monkeys were not phased and barely moved vs just my catapult action which made them move.
I shoot to miss or just make a noise in the tree, I actually don't want to hurt them .... and I am mindful of the ricochet that it is mild and not going to damage a vehicle or caravan.
Thanks lads! Time to get some dead-eye practice in then!
