Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
KNP Piekniek spots
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Met ons laaste dagrit het ek gesien die mense gebruik hulle. Wat ek kan onthou is die pryse wissel van R20 tot R35.
Lekker plek om te braai is by Mlondozi Dam tussen Laer Sabie en Tshokwane. Pragtige uitsig.
Vermy Nkuhlu op die Laer Sabie en Skukua pad. Die ape en bobbejane is baie lastig.
Hendrik, dankie. Ons ry juis môre na Marloth Park en vanaf 1 Mei by Krok-brug en 4 tot 5 Mei by B-en-D. Beplan ook die breffissie in die Park. Die ape is of was ook lastig by Tsokwane.
groete

Dankie HM. Ek het nog nooit die piekniek spot by Mlondozi dam besoek nie....gaan dit definitief hierdie keer probeer op jou aanbeveling. Ons het al paar keer hierdie pad tussen Tshokwane en Lower Sabie gery, maar nog nooit eintlik veel wild op die roete gekry nie....ons ry hom maar gewoonlik net vir die mooi natuurskoon en stop dan vir n wyle by die Hillside uitkykpunt.
Het Mlondozi dam piekniek spot ook n winkeltjie waar jy koffie ensovoorts kan koop?
Hulle is nog beskikbaar teen R50 gas is duur se hulle
Dankie HM. Ek het nog nooit die piekniek spot by Mlondozi dam besoek nie....gaan dit definitief hierdie keer probeer op jou aanbeveling. Ons het al paar keer hierdie pad tussen Tshokwane en Lower Sabie gery, maar nog nooit eintlik veel wild op die roete gekry nie....ons ry hom maar gewoonlik net vir die mooi natuurskoon en stop dan vir n wyle by die Hillside uitkykpunt.
Het Mlondozi dam piekniek spot ook n winkeltjie waar jy koffie ensovoorts kan koop?
Gelukkig is Mlondozi nie ver van die teerpad af nie, ingeval jy nie van die plek hou nie.
Daar is nie 'n winkel as sulks nie. Kan koeldrank koop maar onseker of warm drankies beskikbaar is. Ons vles ry maar altyd saam.
Ek sien WJ se die gasbottle en skaar is nou R50 in die noorde. Die pryse wissel maar van plek tot plek, maar ek dink dit sal nie duurder as dit wees nie.
Hendrik, dankie. Ons ry juis môre na Marloth Park en vanaf 1 Mei by Krok-brug en 4 tot 5 Mei by B-en-D. Beplan ook die breffissie in die Park. Die ape is of was ook lastig by Tsokwane.
groete
Daar is tot nou ape by Afsaal wat nie voorheen die geval was nie. By Tsokwane het ek 'n parkeraad man gesien met 'n kettie patroleer.
Van die ape is beter manierd as ander, maar wees paraat.
Die bobbejane het by die ape afgekyk en doen nou selfde.
Ons was net vir so 20minute daar en het die bobbejane tussen die ape sien "operate"
Dis kompetisie vir die ape wat nou meer waaghalsig raak soos 'n tyd gelede.
Die man met die kettie was nie naby nie en die mense by die oop kombuis moes keer vir die vale.
Dankie Lein vir info. Ek haat dit om n skottelskaar skoon te maak....daai R25 is definitief n "bargain"!
Met ons laaste dagrit het ek gesien die mense gebruik hulle. Wat ek kan onthou is die pryse wissel van R20 tot R35.
Lekker plek om te braai is by Mlondozi Dam tussen Laer Sabie en Tshokwane. Pragtige uitsig.
Vermy Nkuhlu op die Laer Sabie en Skukua pad. Die ape en bobbejane is baie lastig.
Ons was toe by Mlondozi dam. Pragtige plek ...maar net bietjie aan die klein kant...almal wil onder die grasdak staan. Ons het toe maar deurgery na Tshokwane...hou van die meer spasie.
Met verwysing na jou "Picnic" fotos, ek het nog nooit Mlondozi so besig gesien nie. Blykbaar baie dagbesoekers het op KNP toegesak die langnaweek.
Ons was toe by Mlondozi dam. Pragtige plek ...maar net bietjie aan die klein kant...almal wil onder die grasdak staan. Ons het toe maar deurgery na Tshokwane...hou van die meer spasie.
.
Met verwysing na jou "Picnic" fotos, ek het nog nooit Mlondozi so besig gesien nie. Blykbaar baie dagbesoekers het op KNP toegesak die langnaweek.
Ja...dink ook dit was ekstra besig. Die ingangs hekke by onder andere Malelane was gesluit vir dagbesoekers...daar was n bord in die pad geplaas dat hul maksimum kwota besoekers vir die dag bereik het
Met laaste besoek kom ons by Tshokwane, huur n gasbottel, kry n lekker tafel. Toe ons koelerbox oopmaak, kom ons agter ons het spek, eiers en worsies in die karavaan vergeet. 🤣😂
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Toe eet julle rooster koek met kudu wors 😎
Met laaste besoek kom ons by Tshokwane, huur n gasbottel, kry n lekker tafel. Toe ons koelerbox oopmaak, kom ons agter ons het spek, eiers en worsies in die karavaan vergeet. 🤣😂
Bummer.....🤣
🤣
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja...was toe roosterkoek👌👍 ,maar nie met koedoe wors nie.....kaas en jam
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜