Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
KNP 2026
Just a heads up for those who want to book for June and July 2026:
Reservation offices open on 24 July 2025
Online reservations open on 25 July 2026
Ja...altyd n spanningsvolle tyd vir diè wat afhanklik is van skool vakansie en in winter wil gaan. Ons moet nog besluit wanneer ons volgende jaar wil gaan. Afgelope jaar het ons net voor skool vakansie gegaan en die 2 jare daarvoor net na die skool vakansie.
Vir dit kan ek darem wag tot Vrydag om te bespreek wanneer "rush" oor is
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
The lot
Paul
Gister was daar nog 67 staanplekke by Skukuza vir 31 Julie....nou is daar 0. Wonder wie het so baie bespreek? Miskien daai mense wat die tent dorpe oprig?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jip Geert sal so gewees het dit was die Skukuza 21 km wedloop.
Hierdie is vir volgende jaar. Waar kan mens hoor of dit die geval is?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit is elke jaar.
Ek sien hoe hulle hier In Shingwedzi oeffen vir volgende naweek.
Paul
Lyk of dit die geval is van padwedloop by Skukuza. Ek sal maar probeer om bespreking aan te pas of skuif. My idee van wildtuin besoek is nie om sportbyeenkoms by te woon binne die park nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek wil ook in 2026 boek maar verstaan jy moot maar mooi beplan
Also contemplating KNP next year on our way to Eiland –
- Malelane
- Skukuza
- Satara
- Letaba
- Phalaborwa
- Eiland
Just need to decide how many nights in the park and if there is place at those camps for me that would be from about early to mid July - booked at Eiland from after the July school holidays.
Also contemplating KNP next year on our way to Eiland –
- Malelane
- Skukuza
- Satara
- Letaba
- Phalaborwa
- Eiland
Just need to decide how many nights in the park and if there is place at those camps for me that would be from about early to mid July - booked at Eiland from after the July school holidays.
Jy moet nou kyk as jy vroeg in Julie wil gaan. Ek sien daar is nou baie beweging aangesien mense later die week deposito moet betaal
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jy moet nou kyk as jy vroeg in Julie wil gaan. Ek sien daar is nou baie beweging aangesien mense later die week deposito moet betaal
Tans sien ek daars heelwat beskikbaar vir Krokodilbrug en Satara in skool vakansie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Perhaps I should change that to after Eiland and out of the school holidays
Would support that idea....too busy during school holidays
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek kort nog 1 Augustus vir my bespreking....maar kan dit eers 2 September doen.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons wil volgende jaar Malelane besoek in plaas van Berg en Dal. Kampe sal wees: Malelane, Satara en Lower Sabie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons was nou vir 4 nagte in Tsendzeleka. Die bespreekings wys vol en Rogers se lys wys ook vol maar daar was elke aan 5 of 6 staanpleke oop. ?
Ons is nou in Letaba en het maklik staanplek by die draad gekry.
Shingwedzi was altyd stam vol. Veral teen die draad. Die Erewagters het gereeld kom opcheck.
Paul
Black Friday discounts for 2026.
https://www.sanparks.org/travel/discounts/black-friday-2025
Paul
Ek sien wildtuin het goeie reen gekry afgelope vakansie....brue wat oorspoel, paaie wat gesluit is. Dink die diere leef tans heerlik daar
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Sirheni se toegang brug is weg gespoel. Die kamp is ontruim.
Die diere staan op een plek en eet en drink.
Ons vertrek weer Sondag daai kant toe tot einde Februarie. Daarna Mozambique vir n’ maand of so iets.
Paul
