Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Jurgens Exclusive Caravan Maintenance Tow coupler and A-frame
Had to repair the nose cover because of damage caused by the stabilizer. When I removed that I found that parts of the Tow coupler was rusted and the shock needs replacement.
Striped the complete coupler . Repainted the A-Frame. Rebuild the coupler by removing the old tow head and replaced it with a BPV Anti -sway coupler. For that I had to make a new shaft for the coupler to fit on. Refitted the nose cover with S/steel buttonhead Cap screws. Now I can remove the nose cover to maintain the A-frame.
Here are the results




I had a black coupler like this on the Sensation Maia. Worked great and was very glad to found this one on Marketplace for a mear R670-00

Also fitted a new Jockey wheel. Everything working perfectly.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Netjiese werk Leon
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Looks good, nice work Leon.
Magtie Leon, as jy iets doen, doen jy dit deeglik. Miskien moet jy oorweeg om so 'n deeltydse karavaanhersteldiens te begin. Soos ons al op hierdie Forum gesien ht, is daar nie baie deskundigheid by die formele plekke nie so ek meen mense wat so 'n diens benodig, sal graag van jou deskundigheid wil gebruik maak. Die probleem is seker net dat jy in 'n kompleks bly waar dit nie moonlik sal wees nie, maar jy kan seker 'n plan maak?
Awesome job Leon, that Exclusive is going to be in better condition than when it came out of the factory.
Magtie Leon, as jy iets doen, doen jy dit deeglik. Miskien moet jy oorweeg om so 'n deeltydse karavaanhersteldiens te begin. Soos ons al op hierdie Forum gesien ht, is daar nie baie deskundigheid by die formele plekke nie so ek meen mense wat so 'n diens benodig, sal graag van jou deskundigheid wil gebruik maak. Die probleem is seker net dat jy in 'n kompleks bly waar dit nie moonlik sal wees nie, maar jy kan seker 'n plan maak?
Dankie Fred. Ja ek het al aan so iets gedink maar die issue is bly in die kompleks en ek gaan oor 'n jaar en paar maande met pensioen. Dan moet ek my huis verkoop om genoeg pensioen geld te kan he. DENEL het my in 3jaar se tyd baie agteruit gesit maar ons sal oorleef.
Awesome job Leon, that Exclusive is going to be in better condition than when it came out of the factory.
Hi Brian. Wel it is not the Sensation we had but at least I will have a place to live in. Trying to make it best I can.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Soos altyd doen Leon n’ uitsteekend en netjiese job.
Paul
Leon, hoe vergelyk die wa teenoor die sensation? Dit is dalk 'n nie verlykbare vraag.
Leon, hoe vergelyk die wa teenoor die sensation? Dit is dalk 'n nie verlykbare vraag.
Hennie die antwoord is maklik, Die Sensation wat ons gehad het met die verbeterings wat ek daar gedoen het was maar nou net so 5 trappies voor die Exclusive. Daar is vele redes maar een wat ek pertinent sal uitlig is die spasie tussen die twee waens.
Ek het op 'n stadium saam met Geert hulle 'n Kerk kamp bygewoon en toe wou 'n paar mense die Maia binne besigtig. Daar was toe op 'n slag 13 mense in my wa sonder dat mense skouers aan mekaar raak. Dit sou my perfekte aftrede wa gewees het maar nou ja so is ons wil nie altyd Ons Hemelse Vader se Wil nie.
En ons aanvaar dit so. Darem is ons Geseend om weer 'n wa te he. Alles gegewe van die Hemelse Vader.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie vir verduideliking. Ja, ek is bewus van jou probleme wat jy met Denel gehad het, wat jou ook ver teruggesut het. Maar soos jy se, met die Here se Genade lyk dit weer voorspoedig.
Dit is puik werk daai Leon magtig, lyk of dit so uit die fabriek moes kom! Watter grote damper/shock het jy mee vervang? Die damper op my wa moet ek ook vervang, maar het dit nog nie uitgehaal om grote ens te kyk nie.
Ja die Exclusive is n’ een persoon op n’ slag rond beweeg woonwa. Dit is letterlik n’ gang van voor tot agter. As my vrou binne rond beweeg bly ek buite….en ons is redelike smal mense.
Paul
Dit is puik werk daai Leon magtig, lyk of dit so uit die fabriek moes kom! Watter grote damper/shock het jy mee vervang? Die damper op my wa moet ek ook vervang, maar het dit nog nie uitgehaal om grote ens te kyk nie.
Hendrik dit is die standaard damper wat jy by die karavaan handelaars koop. Die "Heavy Duty" een is vir die OFF-Road karavane. Moenie hom gebruik nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hendrik dit is die standaard damper wat jy by die karavaan handelaars koop. Die "Heavy Duty" een is vir die OFF-Road karavane. Moenie hom gebruik nie.
Baie dankie Leon ek wardeer die advies opreg!
Caravans4Africa het vir my n heavy duty op my Expo gesit.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Wel as ek kyk met watse druk krag ek teen die haak moet druk om die standaard demper in te druk wil ek nie eers probeer om die Heavy Duty een in te druk nie. As hy te styf is gemeet aan die gewig van die karavaan sit mens met die volgende.
1. As jy rem trap vat dit langer vir die karavaan om die demper in te druk en help die karavaan jou nie gou genoeg om te rem nie. Dit kan dalk erger wees in die sin van jy ry teen 'n bergpas af en daar rem jy nie hard om te stop nie maar net genoeg om spoed te beheer. So wanneer is die demper diep genoeg ingedruk dat die wa jou help rem.
2. Teen oorgestelde is ook waar, as jy gestop het by 'n robot. Kom ons veronderstel die demper het met die stop slag wel sy indruk limiet bereik. Hoelank vat dit dan nou om uit te trek en die remme heeltemal los te maak wanneer jy weg trek. As dit effe langer sou vat as met die standaard demper beteken dit jy het effe meer slytasie op die remme want hulle vat langer om te los terwyl jy reeds beweeg.
Mens moet seker maar 'n toets gaan doen tussen wat is werklik die verskil tussen die twee dempers. Met die meganiese kennis wat ek besit le die verskil in die krag wat nodig is om die demper te aktiveer en weer de-aktiveer. Met die Research and Development omgewing waarin ek redelik lank betroke is het ek agter gekom elke ding het 'n rede waarom hy so ontwikkel is. Want dit gaan nooit altyd net om die sigbare verskil van die werking van iets nie, daar is altyd nog 'n rede en die redes het gewoonlik vorendag gekom met die operasionele toets van 'n item.
So grooter is nie altyd 'n verbetering nie, dit kom met komplikasies wat later sigbaar kan raak.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek se nie hiermee dit is totaal verkeerd om bv die Heavy Duty demper op 'n ligte wa te gebruik nie.
Ek wil net bekend maak dat die vervaardiger met 'n rede net 'n gewone standaard demper op 'n Exclusive karavaan gemonteer het.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek stoot my karavaan agteruit teen n opdraande en shock het heeltyd geaktiveer....nou relatief opgelos, maar doen dit steeds nou en dan. Met die ry darem nog nie verkil agtergekom dat heavy duty nie rem nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek stem met Leon saam. Die vervaardiger het goeie redes waaom hy die karavaan gebou het soos hy het. Ek dink nie die verbruiker moet duimsuig veranderinge aanbring nie, dit kan minder efffktief wees of selfs gevaarlik, veral as dig by kritise aspekte soos die remme kom.
Ek stem met Leon saam. Die vervaardiger het goeie redes waaom hy die karavaan gebou het soos hy het. Ek dink nie die verbruiker moet duimsuig veranderinge aanbring nie, dit kan minder efffktief wees of selfs gevaarlik, veral as dig by kritise aspekte soos die remme kom.
Wel...ek het al paar 1000km met hom gesleep en is meer as tevrede? Hoeveel goed het mense al op Jurgens produkte verander (Verbeter soos hulle dit sal noem) omdat Jugens maar telkemale die goedkoper opsie probeer het.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Onthou net n sterker eenheid veroorsaak dat die sleepvoertuig se remme harder moet werk en dat die karavaan se remme met gewone rem dalk nie eers geaktiveer word nie. Ek kan nie insien dat dit n verbetering is nie.
