Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Chuck Norris
Ek hoor dat Chuck Norris (Carlos Ry Norris) gister 80 jaar oud geword het. Het julle geweet dat hy sy bynaam in die lugmag gekry het? Hy was n lorrie-drywer. Hy het vele karate-kompetisies gewen en is n swart belt Tang Soo Do. Hy is n Brasiliaan. Hy het vyf kinders.
Hy het gesê dat geweld die laaste opsie moet wees. Mans wat hulle humeur verloor verloor hulle eie-waarde.
En ons het ons eie Chucky in ons groep ...........![]()
waar woorde
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Jip. Hy het saam Bruce Lee geoefen en sy seun is Lee Norris.
Hulle het nooit teen mekaar bakkei nie, ek sou graag toe ek die sport gedoen het by him n paar lesse wou kry.
My Ma Verjaar vandag en hulle twee is nou ewe oud.
Jin,geluk met jou moeder se verjaardag.Dra die forum se groete oor.
Jip. Hy het saam Bruce Lee geoefen en sy seun is Lee Norris.
Hulle het nooit teen mekaar bakkei nie, ek sou graag toe ek die sport gedoen het by him n paar lesse wou kry.
My Ma Verjaar vandag en hulle twee is nou ewe oud.
Geluk Jin se ma
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ware woorde Jin se ook geluk vir jou ma van ons almal af
Dankie, ons gaan môre groot party hou.
![]()
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
