Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Brandstof pryse
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jip. Hier is dit die geval van wat afgaan moet weer op gaan.
Murphy se gevolg .... toe ons nie KON ry nie, was brandstof vrek goedkoop, nou dat ons weer die pad mag vat .............
Ek let al vir etlike dae op dat die onderverhaling op diesel en petrol meer as R1.60/liter beloop. Die "surprise" kan dus dalk nog groter wees.
Murphy se gevolg .... toe ons nie KON ry nie, was brandstof vrek goedkoop, nou dat ons weer die pad mag vat .............
Dis hoekom hulle seker so traag is om kamp bedryf en grense te open....wil eers brandstof prys opstoot![]()
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek let al vir etlike dae op dat die onderverhaling op diesel en petrol meer as R1.60/liter beloop. Die "surprise" kan dus dalk nog groter wees.
Ek hoor ook diè gerugte
Diesel R 1.66
ULP 93 R 1.62
ULP 95 R 1.72
Paraffien R 2.12
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
And what happened to the so-called Diesel shortage last month?
Gone quiet now.
Ai but we're being taken for a ride.
And then there's, Power Tools!
Al wat dit is, ons gaan maar net weer terug waar ons was.
Dalk n bietjie dieper.
And what happened to the so-called Diesel shortage last month?
Gone quiet now.
Ai but we're being taken for a ride.
Apparently there is still a critical shortage in the north of country. Farmers, harvesting now, even go as far and "import" diesel from the Cape - costing them considerable transport cost to get it delivered. The refineries have not started up yet and diesel is now imported by ship. And the big problem is that tankers cannot deliver quick enough from Durban. The pipeline from Durban to Gauteng, that has bee "sabotaged" by diesel thieves, have only been repaired a day or two ago. But there's light in the tunnel.
Ek wou oor die naweek by BP oorkant Campworld {Discovery Caravans} gaan diesel ingooi het.....hulle het niks gehad nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Julle onthou seker almal “Die wet van die Transvaal - K.. en Betaal!”
Ek sien die AA skilder 'n donkerder prentjie as die een wat Geert vermeld het....R1,74 per liter. Jy kan maar seker wees dat dit met meer as die bedrag wat vermeld is,sal styg.
Ek sien die AA skilder 'n donkerder prentjie as die een wat Geert vermeld het....R1,74 per liter. Jy kan maar seker wees dat dit met meer as die bedrag wat vermeld is,sal styg.
Eina! Ek sal maar vol maak met die "cheap" brandstof voor verhoging. Ek ry deesdae so min met Ranger....het laas op 06 Maart ingegooi
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
wel as ons wil ry sal ons moet betaal...
Ek sal net minder ry.. en meer betaal vir alles want glo my alle pryse sal nou op gaan maar nikshet goedkoper geword toe die diesel pry gedaal het nie... Eina maar toemaar
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Eina....
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons gaan van November 2021 af meer moan!
Sal maar net minder moet ry.
Pensioen word nie meer nie.
🤔
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Eina!! Waar gaan dit stop!!!???
Ja Kierie, soos julle een van die dae Villa Spa toe ry.....dan raak die kampeer kostes eintlik n "minder" vergelyke met die brandstof kostes en tol gelde. As mens se kar so 7km/liter sleep dan werk net jou brandstofverbruik alleen R3/km uit.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek probeer om nie daai som te maak nie🤕. As ek reg onthou was ons tol gelde R550 of daar rond na Dolphin en terug. Dit allenlik is al n arm en n been.
En ek ry die middel Maart af Kaap toe.
Hier by ons is die dieselprys in die omgewing van R19.95.
My een vriend het gister teruggekom vanaf Jeffreys. Kyk hoe verskil die pryse:
Springfontein (Net voor Colesberg) Engen = R18.69
Mondplaas BP = R18.80
Caltex truckstop in J/Bay = R18.32 maar by die gewone pompe R19.31
Caltex Weltevredenpark (Roodepoort) R18.14. Ek maak ook gereeld by hulle vol.
Ek het ook al geleer dat ek nie meer volmaak op Bloemfontein of Colesberg nie. By Beaufort word daar ook by die Engen Truckstop volgemaak, aangesien hulle prys ook met ongeveer R1.50 / L goedkoper is as in die dorp self.
