Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Bosfontein en Kleine Bela navraag (Warmbad distrik?)
Enige onlangse ervarings van hierdie twee kampeer terreine asb?? Webblaaie lyk belowend, maar fotos kan ook verskil van die werklikheid?? (Ek sê nie noodwendig dis hier die geval nie??)
Ek hoor graag van mense wat onlangs daar gekamp het en hoe hul die kampplekke ervaar het.
Dankie byvoorbaat, Groete.
Ek het begin van die jaar net ingeloer terwyl ons elders in die omgewing gekampeer het. Persoonlik het Bosfontein vir my beter keuse gelyk
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek hou van albei. Kleine Bela is 'n normale oord, Bosfontein is 'n meer "gevorderde" oord.
My een vriend gaan vanaf 2 Jan 2026 'n langstaan doen by Kleine Bela.
Kobus & Ada
Familielid onlangs in nag beroof by Bosfontein. Wees versigtig om eenkant of alleen daar te staan. Na lang agtervolging van die rowers is TV teruggekry waar hul dit agtergelaat het maar selfone en laptop nie terug gevind. Volgens aanduidings was hul lank dopgehou voordat hul gaan slaap het waarna die rowers in die middernagtelike ure toegeslaan het.
Ai...jammer om te hoor. Ek dink so n inbraak by karavaan doen baie skade aan oord se reputasie. Wil vir my voorkom of daar gereelde kriminele aksies in daai omgewing is. Al gehoor van ander oorde in daai omgewing wat ook al deurgeloop het
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Bosfontein sou my eerste keuse wees. Op hul webblad kan jy na elke staanplek se 360 grade fotos gaan kyk.
Ek het al by Kleine Bela gekamp. Het baie van die oord gehou, maar die sekuriteit is verseker minder in vergelyking met dit by Bosfontein.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi, my vriend het gearriveer by Kleine Bela. Hy het vir my 'n foto gestuur van groente tonnels daar. Die kampeerders kan blykbaar van die groente gaan haal wanneer hulle kos maak. Oulike idee.
Kobus & Ada
Gepraat van diewe. Is dit OK om by Klein Kariba te staan?
We have stayed at Klein Kariba a number of times without any security issues. The only thieves were the monkeys and baboons.
