Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Winter koue
Dit was vanoggend so koud hier by ons ek moes eers my kort broek in die tuimel droeer warm maak voordat ek dit kon aantrek.
Gelukkig nog nie te koud om lang broek te dra nie...
lol
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit was vanoggend so koud hier by ons ek moes eers my kort broek in die tuimel droeer warm maak voordat ek dit kon aantrek.
Het die naweek by Bush 'n Buck gekamp. Het die hele naweek ook met 'n kort broek geloop.
................. Nog nie nodig gewees vir 'n langbroek nie.................... ![]()
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Gaan die naweek Klein Kariba toe hoop kan kortbroek dra sal iets warm saamvat.
Kom kuier aan die noordkus. Hier loop ons nog met somersklere en slaap ons onder slegs 'n laken.
Ons hier by Eiland. Dae is heerlik, maar as die son sak, sak die koue toe.
Aande is koud genoeg dat ons onder 2 komberse en winterlakens slaap. Ek trek selfs 'n T-hemp aan om mee te slaap (en in die koue op te staan).
Moet bysê, synde van Malelane vind ons Eiland effe koeler.
Ander manne sit by hulle waens sonder hemde.
Ga , so cold have to wear two sets of short pants
Ons hier by Eiland. Dae is heerlik, maar as die son sak, sak die koue toe.
Aande is koud genoeg dat ons onder 2 komberse en winterlakens slaap. Ek trek selfs 'n T-hemp aan om mee te slaap (en in die koue op te staan).
Moet bysê, synde van Malelane vind ons Eiland effe koeler.
Ander manne sit by hulle waens sonder hemde.
My tipe weer.
Julle moet dit geniet.
Heerlikke sonskyn kortbroek weer hier in Uvongo.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
So koud hier vanoggend. Toe ek my hangkas oopmaak sien ek my jersey het my baadjie aangetrek 🤪
My vrou kla maar by my oor die koue in Centurion. Dan so met 'n windjie ook hoor ek.
Ek het nog so paar dae oor hier in die hittige dele van die wereld.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Daai manne wat so lekker vuur maak agter op die trokkie....wonder of hulle ore ook lekker warm gekry het....van die klappe wat eienaar uitgedeel het🤔
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
