Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Winter kampe
Om so nou en dan in koue te kamp is okay....maar ek raak nou weer lus vir daai lekker warm somers kampe. Ek is nie n winters mens nie. Vandag darem die kortste dag.....
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja nee, ons ook! Roll on October / Oom Paul se Plaas!
And then there's, Power Tools!
Ons het verlede jaar gaan blomme kyk. Kyk die Kaap is net te koud vir ons ouer generasie. Ek en Susan het n belofte aan ons self gemaak om nie weer n winterkamp te doen nie. Ek weet ons is bederf hier in die warmer KZN en daarom kry ons seker moeiliker as die Gautengers om in die winter te kamp. Ons bly maar lekker warm hier in ons eie huisie.
Ons het so pas laas naweek ons 3de kamp hierdie winter weg maar ek moet darem daarby se dit is kampe in die warmer dele en die fan heater ry saam. Dit voel of die hout meer geselig brand en of die warm koppie koffie beter vashou in die winter seker omdat mens nader daaraan is om warm te kry. Ek is ook maar net so bly die dae word nou weer langer en somer kom nader.
Winter was / is never a reason for us not to go camping. Always leaker sit around the camp fire sharing a bottle of Old Brown sherry.
Het geen peine Met winter kamp nie. Lekker vuurtjie buite en verwarmer binne. Tog te lekker...😁
Geert ons het so paar keer die koue aangedurf en dit ís maar nie vir ons. As mens so maklik vrot siek word by jou warm huis wil ek nie weet hoe siek kan so winter kamp jou maak.
Ons ken nie winter in ons kontry nie Phalaborwa Wildetuin
Sal die winter maar oor sien.
As ons vir 'n naweek wil kamp somer of winter kyk ek eerste na die voorspelling vir wind. Hou nie van wind as ons kamp nie en nog erger in winter. Kamp wel in winter as daar nie wind is nie en ons kan lekker in die wintersonnetjie sit.
Jaarlikse kamp het ons nie keuse nie en aanvaar die weer soos dit kom.
Just got back from the long weekend camp and it was really really cold but nothing that the heater and electric blanket could not solve. have already booked for 9th August (long weekend).
Ons het 'n twee saamtrekke bygewoon by Aasvoëlkrans en ja die nagte was goed koud maar die dae was lekker.
Het geen peine Met winter kamp nie. Lekker vuurtjie buite en verwarmer binne. Tog te lekker...😁
Stem volkome saam. Ons kamp ook dwars deur die jaar en die konka vuur in die winter is ekstra lekker.
My winter kampe is vir eers op die rak. Ek is weer oppad land uit vir n maand maar as ek terug kom draai daai wa se wiele weer.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons hou baie van winterkamp. Dit is darem alte lekker om knus onder die vere duvet in te klim in die winter.
Winter camp, with fire, snuggel up, all good stuff, only gasel is getting up for body break, those that don't need to get up enjoy while it last , but it doesn't stop us from camping
Stem volkome saam. Ons kamp ook dwars deur die jaar en die konka vuur in die winter is ekstra lekker.
My winter kampe is vir eers op die rak. Ek is weer oppad land uit vir n maand maar as ek terug kom draai daai wa se wiele weer.
Is jy klaar oorsee, Leon?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Nee nog nie vertrek binne kort.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Kamp 1 tot 2 keer n maand winter of sommer elke kamp sy eie lekker
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
Already booked for the last weekend of June, long term weather forecast , freezing cold, will probbily have whole campsite for ourselfs
5 July Tava Linga
19 July Soetdoring
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
Ski do you manage to get away for two nights (friday and Saturday), or just an overnighter ?
