Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Weber - Charcoal of Brikette?
Wat gebruik julle in jul Webers as jul indirek braai? (Deksel op) Charcoal of Brikette? Ek weet nie of ek te haastig is nie, maar ek sukkel om lekker hitte te kry met brikette. Vents is bo en onder heeltemaal oop, maar tog neem dit langer as verwag met brikette
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Charka brikettes only. Never make a wood fire in the Weber. The enamel will crack and it will rust. The loose charcoal and wood choke. Let the charcoal burn completely. I use a chimney. If Charka is not available I will use Spar brikettes. Nothing else.

Ek stem saam wat die handelsname aanbetref, maar het gevind dat Blitz se Triquettes nog beter is as Charka of Spar s'n. Ek wonder net of Triquettes nog op die mark is. Ek kry dit skielik nêrens te koop nie.
Slegs brikette.Charcoal word te warm
Wat gebruik julle in jul Webers as jul indirek braai? (Deksel op) Charcoal of Brikette? Ek weet nie of ek te haastig is nie, maar ek sukkel om lekker hitte te kry met brikette. Vents is bo en onder heeltemaal oop, maar tog neem dit langer as verwag met brikette
Beste is soos die forum lede sê gebruik Brikette. Dan is daar verskeie naam make wat jy kan gebruik.
My voorstel is om die ETOSHA Brikette te gebruik (Swart en Groen pak)
- Die brikette is effens groter vergeleke met ander make.
- Die brikette is digter en gladder.
- Hou die hitte beter en dus langer.
- Dit maak dat jy 'n Vark bout met een vuur voorbereiding kan gaar maak.
- Die fabriek is in PTA Wes en jy kan direk daar gaan koop.
Dieselfde fabriek maak ook die "Trikets".
Ek koop gewoonlik so 16 sakke Etosha Brikette en 4 sakke Etosha Charcoal. Want ek gebruik die charcoal as ons Steak braai. Vuur is warmer dan met die Brikette.
Het gevind dat die "Trickets" werk baie beter in 'n gewone braai want hulle lê beter teen mekaar as die gewone brikette.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Het nie n weber nie.
Braai op hout...
Vir my is dit enige iets, charcoal of brikette. Ek gebruik wat die goedkoopste is, maar braai gladnie met hout nie.
Ek sal slegs 'n potjie met hout maak, maar eet nie vleis of wors wat oor hout gebraai is nie.
Inteendeel is ons nie baie lief vir braaivleis nie.

Moet die enigste kampeerders wees wat nie van braaivleis hou nie..ðŸ˜ðŸ‘ðŸ‘ðŸ·
Ek gebruik brikette in die Weber.
Verkies om met hout te braai indien ek gewone braaier gebruik. Eerste keuse is hardekool as ek kian kry andersins maar die volop verkrygbare een naamlik "sukkelbos".
Ek het 'n vriend in Klerksdorp wat elke aand vleisbraai en hy maak net gebruik van hout....eet nie vleis wat op houtskool gebraai is nie. Selfs sy pizza oond werk met hout. Hy kom koop sy hout by 'n person in Silverton....350 sakkies op 'n slag. Hy verkies ook hardekool of andersins sekelbos.
Indien hy met vakansie gaan, hetsy Kaap of KZN toe, ry hy voldoende hout saam.
Braai ook liewer met hout en brikette (het nie 'n Weber nie .... my verjaardag is 1 Feb. indien jy belangstel!) Maar, met my potjie begin ek vuur met hout, dan so 'n bietjie brikette om die vuur lekker aan die gang te hou ..... en dan antrasiet. Stadige lekker lae hitte vuur wat die potjie goed aan die stoom hou. Werk soos 'n bom!
Gooi Weber weg en investeer in Kommado-Jan of
n Stouff. Hulle hou hul hitte vir tot 12 ure,afhangende op watter grade jy hom gestel het
Gooi Weber weg en investeer in Kommado-Jan of
n Stouff. Hulle hou hul hitte vir tot 12 ure,afhangende op watter grade jy hom gestel het
Ken dit nie....miskien n foto?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Braai ook liewer met hout en brikette (het nie 'n Weber nie .... my verjaardag is 1 Feb. indien jy belangstel!) Maar, met my potjie begin ek vuur met hout, dan so 'n bietjie brikette om die vuur lekker aan die gang te hou ..... en dan antrasiet. Stadige lekker lae hitte vuur wat die potjie goed aan die stoom hou. Werk soos 'n bom!
Nico
Voor ek vergeet, geluk met jou verjaardag.....🎂ðŸ»ðŸ¾ðŸ”ž
Ons gebruik ook net brikette in ons Weber..........ongelukkig kry ons nie Triquettes of Etosha hier nie. Ek koop Builders se "Hardwood" brikette teen R33 vir 4kg. Hulle word lekker warm en hou lank.
Is amper 100% seker die brikette wat ek by Pick n Pay Hyper koop is Etosha en is ook baie gelukkig met dit.
Ek kan in 'n mate verstaan as mens nie brikette wil gebruik nie. Maar dit is maar net Houtskool wat fyn gemaak is en saamgepers word tot die form waar in dit gelewer word.
Charcoal is hout wat vooraf gebrand het en later dan weer aangesteek word.
Hout brand tot dit charcoal is, dan eers braai 'n hout brander daarop.
So charcoal braai en hout braai is daar net twee verskille
- Met hout braai weet jy "DALK" watse hout jy gebruik en die vuur brand langer.
- Met Charcoal braai is dit vinniger want die vuur is net vinniger reg.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
I have had a weber for a few years now, and the best briquettes I have used in the Weber, is Weber. They lasted the longest, and I used less of them. Also good briquettes I have found is the Spar brand, and of course Etosha. I have used Sasol (from their garages) and found them to be very good as well. (just my 2 pence worth).
Ek het nou hierdie brikette gekoop. Ek het fotos na verskaffer gestuur om my teleurstelling te wys.....ek dink dis n skande....noem dit nog uitvoer kwaliteit.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert,hou ons op hoogte met die moontlike antwoord wat jy miskien mag ontvang.Ek het n paar male dieselfde oorgekom,geen terugvoer gekry nie
Geert,hou ons op hoogte met die moontlike antwoord wat jy miskien mag ontvang.Ek het n paar male dieselfde oorgekom,geen terugvoer gekry nie
Campmaster het gesê ek kan gaan omruil....maar wie sê volgendes lyk nie ook so nie.
Volgende sak oopgemaak....skande! Dis veronderstel om brikette te wees
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Campmaster het gesê ek kan gaan omruil....maar wie sê volgendes lyk nie ook so nie.
Volgende sak oopgemaak....skande! Dis veronderstel om brikette te wees