Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Tent penne vir harde grond
Heelwat penne gebuig, to dink ek die plan uit, en dit werk soos n bom.
200 mm Coach bolts (Galvaniseerd) met 40 x 2 mm wasser.
Plastiek hakkie wat normaalweg aan die end van die toue is om oor die Rally se penne te haak wat deur die dak steek.
Grys rubber rek, wat onder op die sykante kom vir penne.
Druk "guy rope" deur enkel gat van plastiek.
Vou rek dubbel deur sleutelgat van plastiek, en haak oor bout onder wasser.
Bout kan nou met battery boor en 17mm socket in grond ingeskroef word.
Not a bad idea Gus!
I use a 6mm concrete drill also about 200mm long & moer the pegs into that hole.
And then there's, Power Tools!
Not a bad idea Gus!
I use a 6mm concrete drill also about 200mm long & moer the pegs into that hole.
Ditto. The concrete dril works fine. Only have to drill the 1st about 7cm then the original peg will go in as normal. I use the cordless drill which also has a hammer function.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
We where at Jeffreys as well in December .I broke two hammers trying to hit the tent pegs in .Since then I have bought myself a cordless drill and long drill bit to use, as we will be heading back there in December .Your idea also seems good and should work .
Just on a different note wich stand where you camping on?
We where at Jeffreys as well in December .I broke two hammers trying to hit the tent pegs in .Since then I have bought myself a cordless drill and long drill bit to use, as we will be heading back there in December .Your idea also seems good and should work .
Just on a different note which stand where you camping on?
Not a bad idea Gus!
I use a 6mm concrete drill also about 200mm long & moer the pegs into that hole.
Steamer, next time I will use the Hilty and shoot them in. Hie hie hie.
I have a long 8mm concrete drill and drill holes, then hammer 10mm stainless peg in, my pegs are 300mm long. I have not had problems with this method. I have been useing a 1.5 kg hammer with a rubber handle now for about 7 years with absolutely no problems at all.
I like the idea of the coach bolts, if I did not have a solution I would definitely have looked at this.
-James Baldwin-
Gustav, dit is nou 'n oulike idee, ek gebruik ook masonary boor punte, 1x 200mm of 1x 300mm met koordlose boor.
Regtig 'n nice idee, vir die selfde boorwerk, skroef jy nou sommer die pen in.![]()
Hierdie is n puik idee. Skroef in .... skroef uit. Alhoewel ek ook die lang boor gebruik het tot sover, gaan ek my n paar van die skroewe aanskaf.
Hierdie skroewe idee kan ook werk waar 'n boom in die pad van 'n tent pen en tou staan.
Sfroef hom in die boom in.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Jy is reg Leon, dalk 'n korter een se so 100mm.
Is reeds in my kop besig om aan Gustav se ontwerp te speel. Ek dink daraan om inplaas van die rubber derek om die skroef te sit, om met 'n ander manier te werk te gaan dalk 'n veer metode iets soos die storm penne wat nou op die mark is.

Back Packer, Ek wou ook die spring gebruik, maar kon nie in jeffries springs kry nie, en ek het baie rekke. Ek wou n 3mm gat in die wasser boor vir die spring. Die soortgelyke spring is net by die R20 en ek het sommer 20 boudte gemaak, dus die springs sou R400-00 kos. Toe los ek dit.
Leon ek het juis nou 110 mm coachbolts gekry vir daardie boom ding, maar daar moet jy eers 5 mm gat in boom boor.jy het ook n goei spanner nodig want die koordlose boor se krag is te flou.
Ja teen R20 'n spring is dit bietjie erg sal ook by rekke bly baie goedkooper.
Vir 'n boom, behoort daardie langerige skroewe met 'n boorpunt voor te werk, jy kry hulle van so 70mm tot en tot lank, dan is hulle so 5mm dik gebruik dan 'n washer met 'n gat in geboor met 'n caribener in jy kan die tou daarop vasmaak.

Hey die Forums maak ons Kampers baie slim en Effektief!!!
net jammer ons kan nie die Parlement kampers maak nie LoL
Jy weet dan Gustav
-James Baldwin-