Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Serai Karavaan Upgrade
Soos ek reeds op ander plek op die forum genoem het, het my dogter vir haar 'n Serai Karavaantjie gekoop. Agtergrond is die karavaan was net vervaardig gedurende 2019 toe tref COVID ons en soos ek verstaan is produksie gestaak.
Dit is 'n pragtige Wa wat net die basiese goed verskaf maar daar is baie plek vir verbetering. Net die nodigste word verskaf om kostes te bespaar.
Hier is pics van hoe dit binne lyk met aankoop.

Regs binne is 'n yskas by agter deur met rakkies vir pak plek en dan 'n enkel bed.

Links binne is pak spasie op die vloer, rak vir 'n Microwave en enkel bed.
Beide beddens het vreeslik baie pakplek onder die beddens. Bokant bed aan elke kant is nog 'n rakkie vir pak plek.

Onder die venster is 'n deurtjie aan elke kant wat regdeur pak plek het. Die wa kom net met hoekstutte aan die agterkant en dan die Jockey wiel voor. Die wa weeg maar 'n skrale 450kg. Veranderinge wat ons gemaak het is die volgende.
- Hoekstutte aan die voorkant aangebring, want die Jockey wiel verskaf nie regtig stabiliteit nie.
- Al die rubbers by deur en kant hatches vervang.
- Vensters uitgehaal en terug gesit met nuwe Sikaflex. Vensters kan nie oop maak nie. Sal later plan maak met dit.
- Laai ruim uitgeverf en liggie ingesit.
- Yskas oor gedoen en skoon gemaak.
- Nuwe Microgolf ingesit.
- Die hele karavaan aan die binnekant uitgeverf.
- Bedrading van 220V as ook 12V oorgedoen met 'n 7Amp/h battery sodat die ligte werk as 220V nie gekoppel is nie.
- Gelamineerde houtvloer in gesit
- Hout deurtjies gemaak wat al die rakkies binne mooi toe maak.
- Al die plakkers buite afgetrek en wa gepolish
So lyk dit nou aan die binne kant:

Daar is ook nou 'n 12V sok aan buite kant om lig onder die rally te kry. Die sok se skakelaar werk van binne die karavaan af.
Al wat ons nog graag wil doen is hout afronding op die plat rakkies langs die Microwave en bokant die yskas. En dan 'n beter Rally en tent vir buite.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Wel gedaan Leon.
Hoe vergelyk die Serai en die Gipsy Lite?
Dit lyk baie goed Leon.
Oulik !
Sjoe Leon, dis nou die regte karavaantjie vir my Jimny ..... oulik!
En, bygesê, jou verbeteringe is meesterlik! Baie geluk!!
Leon, baie netjies en sinvol gedoen.
Die Serai is baie kleiner as die Gypsey Lite en so is daar ook minder wind weerstand. Dan is die Serai maar 'n skamele 460kg.
Dit is die ideale naweek wegbreek Wa. Die Sherpa Tiny is groter as wat hy is.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons wik en weeg nou met wat om op die klein rakkies langs die microgolf en bo op die yskas te sit.
Die muurproppe binne die wa is swart teen die wit veselglas agtergrond. Die gordyntjies het my vrou toe ook swart gemaak met ligte kleur lining aan buitekant.
Ek oorweeg die volgende dalk:
- 'n stukkie Kiaat hout op altwee rakkies (Steeds hout maar effe anders as vloer en deurtjies)
- Kombuiskas pressed wood met swart Carbonfibre oorgetrek. (Sal goed lyk by swart items)
- Weer van die selfde hout wat ek gebruik het vir die kas deurtjies.
Dan gaan die Serai kommende Saterdag in vir nuwe mags en bande. My dogter gaan kyk of sy 14" rims en bande kan opsit dan loop die Serai effe hoër agter die Jimny.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Netjies Leon
Soos ek reeds op ander plek op die forum genoem het, het my dogter vir haar 'n Serai Karavaantjie gekoop. Agtergrond is die karavaan was net vervaardig gedurende 2019 toe tref COVID ons en soos ek verstaan is produksie gestaak.
Dit is 'n pragtige Wa wat net die basiese goed verskaf maar daar is baie plek vir verbetering. Net die nodigste word verskaf om kostes te bespaar.
Hier is pics van hoe dit binne lyk met aankoop.

Regs binne is 'n yskas by agter deur met rakkies vir pak plek en dan 'n enkel bed.

Links binne is pak spasie op die vloer, rak vir 'n Microwave en enkel bed.
Beide beddens het vreeslik baie pakplek onder die beddens. Bokant bed aan elke kant is nog 'n rakkie vir pak plek.

Onder die venster is 'n deurtjie aan elke kant wat regdeur pak plek het. Die wa kom net met hoekstutte aan die agterkant en dan die Jockey wiel voor. Die wa weeg maar 'n skrale 450kg. Veranderinge wat ons gemaak het is die volgende.
- Hoekstutte aan die voorkant aangebring, want die Jockey wiel verskaf nie regtig stabiliteit nie.
- Al die rubbers by deur en kant hatches vervang.
- Vensters uitgehaal en terug gesit met nuwe Sikaflex. Vensters kan nie oop maak nie. Sal later plan maak met dit.
- Laai ruim uitgeverf en liggie ingesit.
- Yskas oor gedoen en skoon gemaak.
- Nuwe Microgolf ingesit.
- Die hele karavaan aan die binnekant uitgeverf.
- Bedrading van 220V as ook 12V oorgedoen met 'n 7Amp/h battery sodat die ligte werk as 220V nie gekoppel is nie.
- Gelamineerde houtvloer in gesit
- Hout deurtjies gemaak wat al die rakkies binne mooi toe maak.
- Al die plakkers buite afgetrek en wa gepolish
So lyk dit nou aan die binne kant:

Daar is ook nou 'n 12V sok aan buite kant om lig onder die rally te kry. Die sok se skakelaar werk van binne die karavaan af.
Al wat ons nog graag wil doen is hout afronding op die plat rakkies langs die Microwave en bokant die yskas. En dan 'n beter Rally en tent vir buite.
Ons wik en weeg nou met wat om op die klein rakkies langs die microgolf en bo op die yskas te sit.
Die muurproppe binne die wa is swart teen die wit veselglas agtergrond. Die gordyntjies het my vrou toe ook swart gemaak met ligte kleur lining aan buitekant.
Ek oorweeg die volgende dalk:
- 'n stukkie Kiaat hout op altwee rakkies (Steeds hout maar effe anders as vloer en deurtjies)
- Kombuiskas pressed wood met swart Carbonfibre oorgetrek. (Sal goed lyk by swart items)
- Weer van die selfde hout wat ek gebruik het vir die kas deurtjies.
Dan gaan die Serai kommende Saterdag in vir nuwe mags en bande. My dogter gaan kyk of sy 14" rims en bande kan opsit dan loop die Serai effe hoër agter die Jimny.
Hi Leon, jy is 'n wat kan plan maak en daai wa op kikker en dit lyk of dit so uit gekom het met daai wat jy in gesit het.
Jy is 'n fyn werker en dit is baie netjies gedoen hoor.
Glo jou kind gaan daai wa geniet en jou kind gaan lekker kan kamp met genoeg gerief en gemak.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
N ouer se werk kom nooit klaar nie né Leon. Maar dis lekker. Ek is gereeld ook besig om dinge vir my een dogter te doen. Ander twee se mans het my pligte oorgeneem.
Ons wik en weeg nou met wat om op die klein rakkies langs die microgolf en bo op die yskas te sit.
Die muurproppe binne die wa is swart teen die wit veselglas agtergrond. Die gordyntjies het my vrou toe ook swart gemaak met ligte kleur lining aan buitekant.
Ek oorweeg die volgende dalk:
- 'n stukkie Kiaat hout op altwee rakkies (Steeds hout maar effe anders as vloer en deurtjies)
- Kombuiskas pressed wood met swart Carbonfibre oorgetrek. (Sal goed lyk by swart items)
- Weer van die selfde hout wat ek gebruik het vir die kas deurtjies.
Dan gaan die Serai kommende Saterdag in vir nuwe mags en bande. My dogter gaan kyk of sy 14" rims en bande kan opsit dan loop die Serai effe hoër agter die Jimny.
Hi Leon, jy is 'n wat kan plan maak en daai wa op kikker en dit lyk of dit so uit gekom het met daai wat jy in gesit het.
Jy is 'n fyn werker en dit is baie netjies gedoen hoor.
Glo jou kind gaan daai wa geniet en jou kind gaan lekker kan kamp met genoeg gerief en gemak.
Izak ek is nou nie 'n bobaas skrynwerker nie maar ek probeer. Die kommende naweek is dit die eerste keer wat sy met die wa gaan kamp. Rally en tent aan buite kant moet nog gesort word. Dit doen ons as als opgeslaan kan word. Het vinnige planne gemaak, maar daar gaan so bietjie veranderinge moet wees.
[quote]4239,7678[/quote]
Ja kyk die dogter van my is vol idees en dan moet pa plan maak. My Seun doen meeste sy eie ding.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het so twee weke terug begin om die Campertjie finaal te fix. Het dievolgende gedoen om hom mooi klaar te kry.
1. Het nuwe vere ingesit. Ou stelsel was klein rub-axle tipe gewees. Nou is hy sommer 90mm hoer.
2. Het vents agter die yskas ingesit. Het te warm geraak daar dan wou die yskas nie mooi werk nie. Probleem opgelos.
3. Nuwe haak en jockey wiel. Oues was geroes en het nie gemaklik gewerk nie.
4. LED lig gemaak vir buite.
5. Aliminium checkered plate agter op hoeke van wa gesit en om ligte. veselglas het skade gekry daar met vorige eienaars en plate is ook vir afrondings werk.
6. Het ook die tent vir die Campertjie uitgesort. nou is daar meer privaatheid van agter gesien.
7. Ek het ook die Yellowblade uitmekaar gehaal skoongemaak en weer reg verstel. Hy het vreeslike kraak geluide gemaak as mens hom gebruik sal sien hoe loop hy nou.
Al die werk se fotos is nog op my foon. Ek sal dit binne kort aflaai en dan weer hier plaas. Laaste joppie vir in die toekoms is om venster in te sit wat kan oopmaak.
Whatch this space
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sy is gelukkig om 'n handige Pa te he.
Joe Leon, dit is nou darm goeie hande werk daai. Ek juk om die nuwe fotos te sien. Dit is ongelooflik wat mens kan doen as jy 10 vingers het wat kan werk. Ek dink daai company bel jou dalk om weer hulle deure oop te maak. Dit is regtig wel gedaan!
Al wat mens regtig nodig het is slaap plek en pak plek met n rally of awning dan is die Kaap Hollands. En as dit so netjies gedoen is is kamp net n plesier!
Well Done
Dankie Andries. Ja ek sal vanaand moet plan maak met die klomp fotos. Ek issi iemand wat met so klomp fotos op my foon rondloop nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Okay hier het ek nog 'n paar dinge op my dogter se Karavaantjie gedoen. Eerstens het die karavaan baie laag gery en het ek die oorspronklike vere met 'n ordentlike as en bladvere vervang.
Oorspronklike vere (te koop vir R400) as iemand vir dit werk het.

Nuwe as en Bladvere. Wa loop 12cm hoer en stap mooi gelyk agter die sleep voertuig.

Vorige mense het die karavaan se hoeke agter beskadig. Ek het Aluminium Checkered Plate gesny en gebuig swart gemaak en netjies vasgesit om die hoeke. Lyk soos 'n nuwe wa.

Die brackets wat die gaslifters vir die deur vas hou se boute is in die veselglas in vasgemould. Met tyd het dit begin kraak en die afwerking aan die buite kant lelik gemaak. Ek het ook Aluminium Checkered Plate plate gemaak wat om die ligte pas en om die lelike merke netjies toe te maak. Somige FOTOS wil nie download nie.
Dan het die Yskas effe gesukkel om goed koud te hou want daar was nie ventilasie aan die agterkant van die yskas nie. Het vents bo en onder agter die yskas gesit en nou is alles piek fyn.

Laastens het ek 'n bracket aan die agterkant bo op die dak aangebring sodat ek die vol tent agter die wa kan opslaan. Het die tent by my broer gekry en dis asof die tent vir die karavaantjie ontwerp is.

Ek het ook op die tafel blaaie binne die karavaan hout gesit maar die fotos wil nie download nie. So die wa is klaar en sy kan nou baie lekker kamp met 'n voltentjie agter die wa. Terloops die tent is van so aard dat die karavaan se deur binne in die tent oopmaak. Werk heel puik.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
NEVER ENDING STORY! ! ! ! ! !
Soos julle sal sien op die fotos wat ek alreeds geplaas het is die vensters van die karavaan so effe snaakse form na voor, en hulle kannie oopmaak nie.
Nodeloos te se, die wa staan weer by my. Karavaan vensters is op TEMU gekoop (het vir twee betaal wat jy vir een hier in SA sal betaal).
Sodra die projekie afgehandel is sal ek die fotos plaas. Vensters moet in voor die Desember vakansie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Welgedaan Laon. Ek hou hierdie projek mooi dop.
Die buite plate is al op. Ek moes van Aluminium Threadbrite plaat gebruik maak om die groot gate van ou venster kleiner te maak dat die nuwe effe kleiner vensters daarin kan pas.
So die plate is geinstalleer.
Hout afwerking aan die binne kant is pine plywood van palet krate wat ons volgens size en vorm gesny het. Dis maar om geld te spaar. Ma is tans besig by die huis om hulle mooi wit te verf.
Dan moet ek so bietjie "support" om die onmiddelike vensters se area sit so dat dit effe stewiger is.
Dan vensters in sit. Wat eintlik die minste werk is.
Ek beplan ook om S/steel button head Cap screws deur te sit om alles af te rond buite en die hout plan binne teen die veselglas vas te trek.
Wel dis die proses soos ek dit sien. Behoort teen Do Vry klaar te wees. Dan kan ek fotos plaas.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hier is die vorderings fotos van die oopmaak vensters wat ek vir die wa ingesit het. Eerste foto is die snaakse form van die oorspronklike venster wat nie kon oopmaak nie.

Toe het ek die Treadbrite plate gesny om die gate toe te maak. Het dit gesandblast en swart gespray. Daar na vas gesikaflex. Kyk hy sal nie los kom nie.

So lyk die gat van binne sonder afwerking.

Ek het toe ply wood 15mm dik gesyn om weerskante te pas. Weens die feit dat al by ou vensters nie presies dieselfde was nie moes ek elkeen spesifiek meet en pas.

Die uitsnyding aan die een kant is om plek te maak vir die kassies bokant die bed. Ma het hulle vir ons mooi spierwit geverf.

Toe het ons die hout in plek gesit, vensters ingesit. En dan ook die buite Threadbrite plate deur die veselglas met die hout aan die binne kant vasgetrek deur 4x S/steel button head M6 boutjies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !