Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Seisoen draai!!!
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het op Bethlehem distrik groot geword, laerskool op n plaasskooltjie, met n treppie, "one horse wen" skool toe gery.
Moet jou s?, dit was nie ve sissies nie.
Stem saam met Herman - die afgelope paar jare het die seisoene aangeskuif.
"seisoen begin weer draai"
Ja maar nou kom die koue.
Nog nie winter hier nie. Die bome wat kaal moes wees teen die tyd het nog baie blare.
Hah!!!! Nou is dit eers Winter se beurt .... Lente eers vanaf September!
Ek is alergies vir koue - is op 'n dag gebore toe dit 41 grade C in Germiston was. Daarom, enige temperatuur onder 25 C is vir my koud!!
Beinvloed alles - my fietsry, kamp suid van Pretoria, werk in die garage, alles. Kom somer KOM!!
Stem, is Desember in Louise Trichardt gebore. Maar kamp kan ek mee 'n plan maak.
Herman more.. My mening... alles het so 1,5 maande voor geskyf... 1st September vind nou eers plaas hier by midde November...
Altans laas ek in die swembad ingespring...
Miskien is dit net my ou verbrokklde geraamte wat so voel op lente dag....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Hier by ons voel dit of die winter nou eers behoorlik begin het. Ek moet sê net vanaf 4 uur in die middag tot volgende oggend omtrent 10 uur. Die dae is sonnig en dis heerlik in die wintersonnetjie.
Dis nie te sê langste nag en korste dag beteken die seisoen het gedraai nie - ons het nog nie minus op pad werk toe gehad nie - vorige jare het ons op beste minus 3 grade gehad (selfs al minus 8 Grade)
not a Doctor nor a GP
Het nou al genoeg koue gehad, die somer kan maar kom.
Onder 30 grade is bitter koud. Trek dan baadjie aan.
Sal eerder die re?n eerste wil h?, as die koue.
Ag nee, Chuck, ek dog nou jy gaan vir ons sê jy gee nie om vir die koue nie want die GIRL hou jou warm.![]()
Hier by ons voel dit asof daar kapok op die berge is.
In die son is dit heerlik, maar die windtjie is koud.
Die koelte is KOUD.
Hier het n Aspersie uitgeloop wat eers in September moet gebeur, en n perskeboom wat n enkele bloeisel gestoot het. So die plante verstaan ook nie. Ons lente het egter nie geskuif nie, wat ek hier waarneem, nie later nie.
Wil vir Warren se, ek swem lankal nie meer nie, of dalk net in die hoog somer. Die plaasdam bly maar bledie koud.
Ag nee, Chuck, ek dog nou jy gaan vir ons sê jy gee nie om vir die koue nie want die GIRL hou jou warm.![]()
Freda,
As die GIRL naby is bly ek warm.
Dit klink gevaarlik. Dalk kry "Oupa se Fransmannetjie" nog 'n jong Oom.![]()
![]()
![]()
![]()
Brrrrrrrrrrr.
Vandoggend was dit 5° hier by die werk.
Piet ek gaan die naweek Vrystaat toe, gaan na 'n plaas op die Sand revier naby Welkom. Ons gaan vrek koud kry.
-James Baldwin-
