Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Riverview Country Inn
Ons wil later die maand as ons afry Natal toe, inloer by Riverview Country Inn. Ek sien daar is nog geen terugvoering op hierdie blad vir hierdie oord nie. Hulle laat net 3x karavane toe per nag, klink of hulle meer spesialiseer in chalets. Ek hou daarvan om plekke uit te toets waar ons nog nie was nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Geert is die oord goed gelee vir oornag doeleindes, of is hy redelik van roete af Natal toe?
Rede hoekom ek vra daar is gereeld mense wat kyk na 'n oornag plekkie met die sleep van 'n wa af Natal toe.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Riverview is at Swinburne access seems easy just off the N3. I think it could be an ideal stop over between Gauteng and Natal. The facility is pet friendly. Decent rates as well.
From their web page ;
Camp Site available for an overnight stop.
Ablution facility and power are available on-site.
R150 per caravan and couple per night and R50 per additional person.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Leon. Hy is op die roete langs N3. Ek het of facebook gelees dat dit alles teerpad is tot by die plek. Soos Brian sê...tariewe ia baie goed.....ons gaan vir ons 2 R150 betaal. Sal fotos plaas as ons daar was. Ons geniet ook Mountain View by Harrismith....mooi gras en mooi badkamers. Wil net iets anders probeer. As dit nie vir hierdie plek was nie, sou ons seker weer by Mountainview gestaan het.....ook goedkoop geprys, dink R220 per nag
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons staan tans hier....oulike plek
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Thanks Geert.
What are the ablutions like and access with a large van ?
Ablusies kort aandag. Jy sal maklik met groot karavaan inkom. Restaurant op site is baie gesellig en bekostigbaar
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie Geert, our next trip to Natal we will stop there. Nice to have an alternative stop over options and try different places.
As dit kom by badkamer geriewe is Mountain View beter. Maar as ons weer sou moet kies tussen die twee, sal ek persoonlik weer Riverview verkies. Maar dis regtig net n oornag plek waar jy maar gebruik maak van hul restaurant....daar is nie krane op sites nie en ook nie skottelgoed opwas geriewe gesien nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Durban is mos nie so ver van Pretoria af nie, as ek ek gemiddeld 140km/h sleep is ek daar voor donker as ek laat ry 🤣🤡
Theo, sleep jy 'n klein Ventertjie teen daai spoed?
Not with my towing speed 90–100 Kmh. My usual travel distance per day is about 400km then I have had enough so I always plan a stop over around that distance with a pit stop in the middle somewhere.
Gewoonlik doen ons die oorstaan net oppad see toe....dan is ons nog opgewonde en geniet so n oorstaan dan....is deel van die pret. Terug ry ons een slag deur
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Wil volgende keer, as ons weer af see toe sleep, Wagendrift dam probeer...lyk heel aangenaam te wees. Weet nie wanneer dit sal wees nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
