Hierdie 4 week oue renoster wou blykbaar sy ma beskerm teen pouchers wat sy ma aangeval het. Hy is in die voorval beseer...maar sy ma het dit ongelukkig nie gemaak nie. Hartseer....
Dit is absoluut walglik wat die gevoellose mense aan ons natuur doen.
Alles oor geld. Hoop die wiel draai vinnig.
Daar word baie meer gsdoen as wat ons van weet, gloe my maar.
Goeie nuus om te hoor.
Dankie vir die info.
Skande!!!! Hartseer!!!!😤😭😢
Skande!!!! Hartseer!!!!😤😭😢
In North-West there is a farmer that has 1600 Rhino which he uses to breed . He is apparently on the verge of bancrupcy and has to cancel the security team that guards the Rhinos. So sad.
Al 31 in 6jaar vasgetrek....hoeveel meer is daar nie wat nog nie vasgetrek is nie!? Ek wonder watse opleiding hierdie manne gehad het. Iemand wat in daai rigting studeer het n groot liefde vir diere en sal beslis nie sulke dinge aanvang nie.....klink meer of hulle aangestel word in n posisie waarvoor hulle nie bevoegd is nie - is mos maar net nog n job.... Mens sien ook hoe sommiges van hulle daar rond jaag in die wildtuin...geen respek vir natuur of diere nie - as n dier dood gery word is dit seker ook maar net so :-{
Die dae wat mense 'n werk doen omdat dit vir hulle 'n passie is, is baie min of lankal verby. Geld is die hoof dryf middel. Sommige wat in die wildtuine werk as bewaarders is daar weens 'n geleentheid wat op 'n stadium na hom toe gekom het.
Die wat gestudeer het om daar te wees is seker 'n ander saak.
Ai dis darem maar walglik om te sien wat aan die diere gedoen word.
Ai ek wens so....................................... maar dan sal ek seker eendag in die hel beland.
Ek het nou met die laaste lang naweek in Phalaborwa n draai gemaak. Ek het reg by die hek 3 geweer skote hoor af gaan binne in die wild tuin. In al die jare wat ek na die wild tuin toe gaan het ek dit nog nooit gehoor. Dit vreemd gevind en skakel dadelik die hek by Phalaborwa om dit te raporteer. Omtrent n uur lank gesukkel met geen sukses om met iemand daar te praat. Ek kry toe die nood nommer van Skukuza op die internet en probeer met iemand daar die skote te raporteer. Geen sukses met n antwoord masjien wat met my praat
Los toe 3 boodskappe en versoek dat ek geskakel moet word om ten minste die area van die skote uit te wys. Ek wag nou nog vir daardie oproep van Kruger wildtuin tuin.
Nou dink ek die volgende. Eerstens as ek en my familie daar hulp, bystand in nood nodig het is ek en my op ons eie gelaat en in groot moeilikheid. Wat stropery betref dink ek na al my moeite dit is net Jan publiek wat regtig ernstug oor die saak is.
Ek aanvaar geen verskoning dat niemand die fone antwoord by Phalaborwa hek en ook Skukuza nie reageer op die boodskappe wat ek gelos het en selfs die nood nommer ook nie beman was. Verduidelik hierdie paraatheid om ons wild te beskerm selfs ons veiligheid te verseker tydens n besoek aan die park.
Jy moet onthou solank as wat die telefoon net lui is dit nie nodig om te werk nie. Jy sit net en kyk vir hom terwyl hy lui.
Maar oooooooooo weeeeeee as jy hom antwoord dan moet jy werk so....................????
My broer het nou teruggekom van n 2weke besoek aan Satara. Hy het 4 van die big5 op n gereelde basis gesien....maar nie een renoster nie....dit raak al hoe meer besonders om hulle te sien omdat hul steeds met n vinnige spoed afgemaai word
Mooi foto....
Die dae wat mense 'n werk doen omdat dit vir hulle 'n passie is, is baie min of lankal verby. Geld is die hoof dryf middel. Sommige wat in die wildtuine werk as bewaarders is daar weens 'n geleentheid wat op 'n stadium na hom toe gekom het.
Die wat gestudeer het om daar te wees is seker 'n ander saak.
Wil graag hier verskil.
Een van die groter renoster stropers in die suide van die Kruger park, is na 26 renosters doodgemaak is vir hulle neushorings, so 6-8 jaar gelede gevang.
Hy was die senior bewaarder in die area! 'n Gestudeerde mens, ons kerk se mens. Hy was die binnebrein agter die stropery.
Had Afrikaanse van.
So, dit gaan oor geld en gierigheid.
Dankie vir julle goeie werk!
My broer het nou teruggekom van n 2weke besoek aan Satara. Hy het 4 van die big5 op n gereelde basis gesien....maar nie een renoster nie....dit raak al hoe meer besonders om hulle te sien omdat hul steeds met n vinnige spoed afgemaai word
Ek moet darem sê dat die Satara-omgewing nog nooit een van die beter renoster-areas in die park was nie. Sonder om name te noem, daar is areas waar dit ondenkbaar is om nie renosters te sien nie.
Ge-copy & Paste vanaf Sanparks se website....ongelooflik die besige aktiwiteite wat aan die gang is:
06 August 2018
South African National Parks today announced the arrest of 23 suspected rhino poachers in the Kruger National Park (KNP) since Thursday, 19 July 2018, a day when the Rangers Corps lost a colleague in a contact with a poaching group. Respect Mathebula became the second Ranger casualty since 1958 involving a poacher contact in the KNP.
The Managing Executive of the KNP, Glenn Phillips commended the work of the Rangers saying they are resilient in the aftermath of the tragic loss of a colleague “the arrests are a sign that the Spirit of Respect is being honoured by the Rangers Corps. Further to this, the fact that no poachers were wounded or killed in these contacts is a clear demonstration of the professionalism and discipline that embodies our Ranger Corps.
There has been relentless poacher activity since his passing, with 156 activities reported and that includes contacts. We are still making a plea to our neighbouring communities to help us in this fight by exposing those who are exploiting their children, husbands and relatives to illegally hunt rhino. These people do not have the welfare of the communities at heart but are criminals without a conscience and they need to be put behind bars for a long time for their criminal acts” said Phillips.
The 23 arrested suspects were also in possession of 10 high calibre rifles and poaching equipment. They will be facing charges related to poaching and possession of unlicensed firearms and ammunition.
Dis goeie nuus dat vordering gemaak word. Dalk net die tip van die ysberg maar vordering is gemaak.
Hoop die wetgewer sal behoorlike straf toepas
Ja dis nou die ander ding of kant van die saak.
Ons het afgelope naweek op hierdie afgekom by Pilanesberg....Dis hartseer om dit te sien😭😢
So onnodige vermoring van ons natuur en uitwissing van hulpbronne wat ons ander graag wil bewonder
Poucher aangeval deur olifant...dood. click op hierdie L I N K vir berig
Daar is hordes fonds insamelaars vir renoster stropery. Dit is beslis n baie kretieke saak en beslis het die saak ondersteuning nodig.
Maar: . Hoe weet ons waar eindig daardie geld op en vir wat. Hoe word die geld aangewend en is daar state om na te kyk indien nodig. Vir gee jy geld en wie nie. Wie vang stropers en wie vang vir ons. As die regering biljoene laat verdwyn hoe veilig is ons geld by teen stroper organisasies. Dalk moet die organisasies meer duidelikheid gee oor wat aan gaan. Soos ek dit sien is daar mense in winkel sentrums wat geld insamel of waar ook al en wat dan? Die volgende ding wat ek op nuus sien ons vang nie stropers maar wel ons eie wagters. Hoor ook nooit of hulle by die huis sit, by die werk sit of in die tronk sit. As ek oningelig is hoeveel ander wat wil bydra is oningelig.

Ek reken konsolidasie van fondsinsameling operasies is nodig sodat nie elke jan raap en sy maat 'n "fonds" kan bedryf nie.
Mens het net een so iets nodig.
CANSA kry dit reg om met een organisatoriese struktuur van meestal vrywilligers regoor die land fondse te in. En dit word ouditeer en rapporteer.
Syfers is verskriklik hoog as mens in ag neem hoeveel renosters nog oor is