Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Powrtouch Pretoria agent
Ons is baie opgewonde om almal in kennis te stel dat ons offisieel Powrtouch se agent in Pretoria is.
Vir enige iets Powrtouch skakel gerus vir Wouter Van Der merwe op 082 459 4529
Vriendelike Groete
Conrad.
Plaas n bietjie meer inligting oor die produk, en n foto of twee
Goeie Middag Hennie2809,
Powrtouch is 'n caravan mover wat op jou karavaan installeer word om die rondskuif van die wa te vergemaklik.
Ek sit die link na die webtuiste hieronder waar jy gerus op kan click vir meer inligting.
http://www.powrwheel.co.za/products/powrtouch-evolution/
Baieluk met die agentskap.
Hoop julle kry baie werk.
Myne werk soos n bom....
Baie dankie Chuck Norris,
Ons is baie bly dat oom gelukkig is met die mover.
Groete,
Conrad
Baie dankie Chuck Norris,
Ons is baie bly dat oom gelukkig is met die mover.
Groete,
Conrad
Dankie julle het puik diens gelewer.
Daar is verskeie "Mover" produkte op die mark hier in SA tans.
Powrtouch (Ingevoer) in Villiers waarvan Conrad hulle 'n agent voor is
Ewiks (Plaaslik vervaardig) Conrad hulle doen instalasie
Mammut (Ingevoer) Produk van Alko
Reich Easy driver (Ingevoer) Johan Spies van Witbank
Purpleline mover (Ingevoer) Nie seker wie dit bemark nie. Was geadverteer hier op die forum onder Purple Line.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Wat is die kostes min of meer van Powertouch en Ewick?
Ek praat onder korreksie as Oom Dirk hulle in Villiers die installasie doen is die Powrtouch seker in die omgewing van R25000.
Met die Ewiks skat ek in die omgewing van R16000.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Prys maak ook heelwat verskil of jou wa tans n battery stelsel inhet of nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja dit is waar. Want as hy dit nie het nie moet jy budget vir 'n laai stelsel en Battery.
Neem ook in ag as jy 'n klein bv 55Amp/h battery in jou wa het sal jy moet opgradeer na 85 of 105 Amp/h battery toe.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het Maart 2014 omtrent R25000 vir my PowrTouch installering in Villiers betaal, maar dit het ‘n 105Ah battery en battery laaier ingesluit want my karavaan het nie ‘n eie battery nie.
Ja dit is waar. Want as hy dit nie het nie moet jy budget vir 'n laai stelsel en Battery.
Neem ook in ag as jy 'n klein bv 55Amp/h battery in jou wa het sal jy moet opgradeer na 85 of 105 Amp/h battery toe.
My broer het amper 6jaar se probleem vrye diens op sy Penta met n 55a/h battery op Ewiks gekry....hy het dit onlangs vervang met n 65a/h
Ek het n 70a/h op my PowrTouch sedert November 2015 en hardloop soms lang ente....en hardloop steeds mooi
Ek weet nie wat minimum vereistes is nie....miskien kan Wouter/Conrad help?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek dink dit het ook baie te doen met die groote van die wa wat jy wil rond skuif. Die MotorGlider Mover wat op my Penta en Classique was se spec was nie kleiner as 85 Amp/h battery nie die ideal is 105Amp/h battery.
Soos wat ek sedert 2009 met die movers deur mekaar geraak het lyk my is die spec vir die ingevoerde produkte maar meer en deels by die 105Amp/h baterye.
Ek kan jou dit sê................... daar is nie 'n manier wat 'n 55Amp/h battery my wa gaan skuif nie. Maar hy sal dit moontlik doen met 'n Sprite Swing.
Die motors wat gebruik word op die Ewiks trek seker ook minder krag as die ingevoerde produkte. Die manne met 'n Ewiks mover op 'n Exclusive kan dalk meer sê van watse battery hulle gebruik Hier dink ek nou aan Paul Mulder.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi almal,
okay hier is die lang en die kort van die twee movers:
soos die manufacturers dit aan ons oorgedra het.
Ewiks:
minimum 32ah battery
gauteng area begin op R15500.00 geinstaleer sonder battery en charger
tot en met R16500.00 geinstaleer sonder battery en charger.
Powrtouch:
minimum 105ah Deep cycle battery
Gauteng area begin op R27 000.00 geinstaleer sonder battery en charger.
tot R28 000.00 geinstaleer sonder battery en charger.
ons kom uit na jou huis toe en doen alles op jou perseel teensy dit n snaakse caravan is waar ons moet plan maak dan doen ons dit by ons naby aan ons tools.
dit is ons prys tot omtrent jan/ feb toe dan gaan Ewiks dalk bitji op.
Groete
wouter
0824594529
welkom in PTA. GOed om te weet
nie dat ek al enige probleem in die laaste 5 jaar wat ek myne het ondervind het nie
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
KJan net 'n plus punt wees as daar iemand naby is wat weet wat hulle doen met fout nasporing en instalasies.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Wouter julle moet dit % gewys uitwerk vir dienste.
Powertouch moet meer betaal vir dienste.....lol.
Of stuur hulle Villiers toe as hulle nie wil nie.
Hehehehe.
Wouter julle moet dit % gewys uitwerk vir dienste.
Powertouch moet meer betaal vir dienste.....lol.
Wouter julle moet dit % gewys uitwerk vir dienste.
Powertouch moet meer betaal vir dienste.....lol.
Nee...eintlik moet Ewiks meer betaal vir dienste, as hulle nie wil nie stuur hulle Durban toe😜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
