Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
OKTO Karavane brei uit.
Bo en behalwe die OKTO Villa het OKTO nog 'n model uitgebring.
Dis die OKTO Cabana! ! ! ! ! !
Effe kleiner as die eerste model maar seer sekerlik sal hy sy plus punte ook hê.
Hoop hy is ook te siene by die Kamp, Karavaan skou.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Lyk my daar gaan nog baie gebeur hierdie jaar in karavaan wêreld.....lyk of dit n interesante wending gaan maak. Daar was afgelope naweek iemand met n Okto Villa by Dube gewees... baie netjiese wa. Is ook nuuskierig oor hierdie nuwe model.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Daar is nou soveel modelle, maar dit hou almal "eerlik" rakende pryse. Aan die einde van diedag is dit tot ons kampers se voordeel. Ek hoop en vertrou net dat die nuwe modelle volhoubaar aangebied kan word sodat ons nie probleme met naverkope en onderdele ondervind nie. Dit is darem betroubare besighede wat dit aanbied.
Waar kan ons inligting oor die Cabal kry Leon? Op hulle webbladsy is nog net die Villa. Ek dink dis 'n oulike karavaan maar heeltemal te lank- dis sal nie lengtegewys in meeste garages pas nie. As die Cabal heelwat korter is, dink ek dit sal 'n wenner wees. Om in 'n garage te pas, was een van ons twee hoof oorwegings toe ons die Skipper gekoop het.
Loftus karavane het vir my gese die nuwe model OKTO gaan by skou bekend gestel word, hy gaan korter wees om in normale motorhuis te pas sal maar wag en kyk wat hy gaan kos.
Intresante tye
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
Waar kan ons inligting oor die Cabal kry Leon? Op hulle webbladsy is nog net die Villa. Ek dink dis 'n oulike karavaan maar heeltemal te lank- dis sal nie lengtegewys in meeste garages pas nie. As die Cabal heelwat korter is, dink ek dit sal 'n wenner wees. Om in 'n garage te pas, was een van ons twee hoof oorwegings toe ons die Skipper gekoop het.
Okto Cabana. Die nuwe C & OL tydskrif het die berig in. Ek is sommer op geklits omdat Wegsleep, my verkose tydskrif, dit nie in het nie.
Ek hou sommer op om die tydskrif te koop net omdat hulle agter die tyd is.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Loftus karavane het vir my gese die nuwe model OKTO gaan by skou bekend gestel word, hy gaan korter wees om in normale motorhuis te pas sal maar wag en kyk wat hy gaan kos.
Nogals belangrik dat ons waens kry wat in 'n motorhuis pas. Stoorplek raak duur en jou eiendom kan maklik gevandaliseer word in stoorplek. Ek betaal tans R650pm vir sink afdak in stoorplek maar sou veel eerder ons wa by ons in garage wou bêre.
Heindrich, hier is jou kans.
As jy nou die skou by jou hou (KZN), dan kan hulle die Okto Cabana daar kom wys. Hopelik teen 'n goeie prys, dan hoef hulle hom nie terug te sleep waarookal heen nie.
Jy kan jou motorhuis gaan meet. Die Cabana gaan 5,895m lank wees. Die breedte word nie in die Caravan &Outdoor Living se artikel genoem nie.
Hoe baie mense het nog 'n motorhuis wat net vakant staan?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ag nee- dit klink of hy steeds te lank is vir 'n motorhuis. Ek het twee gemeet, 5.8 en 6.0 meter en met laasgenoemde sal ek nie by die klein deur kan inkom nie. Ek wonder hoeveel garages is langer as dit.
Op Loftus karavane se facebook blad gekry.....
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die huis wat ons in Centurion gekoop het se garage is lank genoeg. My tipper pas daar in met 'n tyre se breedte spasie aan agterkant en dan kan ek gemaklik aan die voor kant verby skuif.
Mense ek hoop die skou die naweek gaan wees soos die reklame dit belowend laat lyk. Ek sukkel regtig om die week om te kry.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek sal maar hierdie keer die skou 'n "pass" gee. Verlede jaar was hy vifr my maar teleurstellend.
Die wat die skou wel gaasn bywoon..........geniet dit!
Díe wie die skou bywoon moet asb namens ons vêrblyers ook kyk. So kyk maar twee keer.
Sien uit na die terugvoer op die forum
Baie mooi net een vraag. Hoekom sit hulle kaste langs die bed mens verloor so baie spasie dan raak die bed beknop
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
Nice....sal môre van bietjie nader af kom loer....
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
‘n Bietjie van die draad af, maar ek het gehoop Jurgens gaan nuwe bekendstel, maar ek het niks gesien nie.
Die uitskuif en oopklap kombuis wel baie netjies.
Hoe diep is die Okto se tent? Die uittrek kombuis vermors baie spasie in die tent. So ook die oopklap deel van die kombuis.
Ek het gevind dat die oopklap kombuis in die Penta KC 'n groot deel spasie in die tent opneem. Het dit in twee laat sny. Een deur bo en een onder. Nou meer spasie in die tent van 2,4m.
As jy kamp met jou wa se tent opgeslaan, is dit onprakties om die kombuis weg te bêre elke keer as jy klaar gebruik het, net om weer spasie in die tent te hê.
Hoeveel van die forum lede het die OKTO karavane in oorde al gesien.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
