Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Karavaan tru-kamera / Caravan rearview camera
Ek het op my Exclusive 'n tru-kamera wat met 'n kabel gekoppel is aan die monitor wat op die truspieël in die sleepvoertuig gemonteer is. Dit is NIE 'n koordlose stelsel NIE.
Ongelukkig gee die kammeratjie nou probleme en moet vervang word. Ek kan hier in Kaapstad nêrens so 'n kabel- trukameratjie kry nie. Weet iemand waar ek so 'n kameratjie (nuut of gebruik) kan kry ?
Ek het my draad kamera uitgehaal. Ek plaas nounou foto van wat ek het
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dis wat ek het
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kamera was vir 7 maande op my vorige karavaan....het hom afgehaal omdat ek karavaan verkoop het en nog monitor drade in my Ranger gehad het. Ook intussen verkoop
...of ek kan nuwe vir jou koop hier by Chinese en Courier....behoort seker op laaste Donderdag te kry?
Of probeer takealot
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Google "Rearview camera Cape Town "....daar is klomp mense wat kan help
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
I originally got mine from Top CCTV.
Also, Pine installs new systems.
Jislaaik Geert, jy gee my nou 'n idee. Ek moet dalk by die Chinese hier in Kaapstad gaan soek.
Dis presies die kameratjie op jou foto wat ek benodig, maar ek wil nie graag jou stelletjie breek nie. Wil jy jou hele stel verkoop ? Indien wel, wat wil jy graag hê ?
Ek sou voorstel om liewer nuwe te koop by Takealot....hulle is goedkoop
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Richard, I also bought mine 6 years ago from TP CCTV in Milnerton, however, they cannot help today.
Pine Joubert only installs wireless rear view cameras. My system as installed is working fine, however, the camera is now faulty and must be replaced.
Bought one on Sunday at Montana Traders Pta for the Ranger Stationwagon @R200
Dankie Hannes, maar ek ry Sondag Wildtuin toe en het die kamera nodig om hier vanaf Kaapstad te ry. My swaer woon in Pretoria-Noord en ek kan hom vra om dit te gaan koop en vir my te koerier.
Kan jy asb verduidelik presies waar is Montana Traders ?
Ek kan ook probeer om die kamera vir jou te koop. My swaar is van die Kaap, tans werksaam in Heidelberg. Ons sal hom sien voor hy teruggaan kaap toe.
Dalk kan hy dit saam neem.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Baie dankie al die vriendelike aanbieders van hulp! Ek het vandag reggekom, kamera gekoop, geïnstalleer en alles werk !
Baie dankie al die vriendelike aanbieders van hulp! Ek het vandag reggekom, kamera gekoop, geïnstalleer en alles werk !
Excellent!
Waar het jy een gekry?
Julle most veilig reis en die Tuin geniet!
Richard, ek het by TopCCTV in Somerset-Wes gekry - puik diens. Hulle tak hier by ons in Milnerton is maar redelik hopeloos en onbehulpsaam.
Hi, Iam bringing this post up.
How do you connect from the tow vehicle to the caravan .. No loose wires hanging at the bottom of the draw bar and car ?
In the land of Oz they sell a nice kit but believe unobtainable in this 3rd world country

Hi, Iam bringing this post up.
How do you connect from the tow vehicle to the caravan .. No loose wires hanging at the bottom of the draw bar and car ?
In the land of Oz they sell a nice kit but believe unobtainable in this 3rd world country

As jy nog nie gekoop het nie, oorweeg sterk wireless
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Klaar gekoop, so nou dink ek aan netjiese bedrading wat ook water dig is
I have had various types of connectors over the years.
Before this years trip, i connected a second 7 pin plug similar to Lennies setup.
We had a "Topic all of its own" experience....
In plaas van n tweefe 7 punt sok kan die Europese13 punt prop oorweeg word. Voertuie wat in Europe gebou word, word gewoonlik hier toegerus met n aanpassing (converter) na ons sewe punt sok. Sulke sokke en proppe word op intetnet geadverteer.. Dis tog meer elegant as twee sokke en twee proppe.
I have the same 7" monitor as Geert. I had mine installed by PurpleSA (Silverton) at my house. It has a small 4 pin plug/socket between the car and caravan from PurpleSA. Never had a problem. Just don't put a dust cap on the socket then water gets trapped in there. Same with my 7 pin socket......no dust cap.
Any reverse camera should work. All cameras put out the same signal (composit video). My caravan had a camera on it (Panesonic) when I bought it. It works perfectly with my 7" monitor. You need a minimum of 3 wires. Composite video, +12 volt and earth. Sometimes the video has its own earth (screen) so rather 4 wires.
Geert don't the wireless units suffer from radio interference when traveling through towns?
Paul
