Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Karavaan awning advies
Ons gebruik ons sin nog steeds en geniet hom baie. Met die Swing het ons meestal 2x van daai awnings aanmekaar gesit aangesien die Swing se buite kombuis baie spasie in beslag neem as hy oop is en dan daar nie veel plek is om onder 1x awning om n tafel te sit nie. Die 3500 is ideaal vir Swing
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

![]()
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kontak Paul by Custom Leisure tech 0748206557flippen awsome awning wat hulle het sterkte
Ek plaas hierdie fotos met vergunning. Ek het dit in die Karoo-park gesien. Dis n uitrol-awning wat in n sak pas. Die uitrol-awning het n probleem dat dit op/oor die deur lê en in die pad is elke keer wanneer jy die deur wil oopmaak. Kyk wat het hierdie persoon gedoen om die awning op te hou. Brackets wat invou.
Dit wil voorkom asof hy ook dwarspale aangesit het vir stewigheid.
Ons het nie self so n awning nie maar het wel saam met twee Fleetlines gestaan by Vanrhynsdorp wat sulkes het. Beide eienaars het gekla oor die awnings wat te laag is, en ook in die wind rondflap. (Kyk na die storm-kabel)
Dit is n baie gerieflike ding om tehê .Ek verkies die Awning wat n nok vorm , dan loop die water mooi af, hoef niks aan pale teverstel as dit reën .Ek het een met n nok ,4 .1 meter vir die Classique werk perfek ,danksy Geert .Ek sukkel met plasing van fotos anders kan ek julle wys hoe hy lyk .As Geert so gaaf sal wees, stuur ek die fotos vir hom dan kan hy dit plaas .
Ons gebruik ons sin nog steeds en geniet hom baie. Met die Swing het ons meestal 2x van daai awnings aanmekaar gesit aangesien die Swing se buite kombuis baie spasie in beslag neem as hy oop is en dan daar nie veel plek is om onder 1x awning om n tafel te sit nie. Die 3500 is ideaal vir Swing
Hoe het julle dit teen die karavaan vasgesit as daar 2 is? Ons gebruik die vol tent as ons in Desemver kamp, maar vir naweek kamp soek ons iets wat vinnig en maklik werk. Binne n uur moet als reg en klaar wees en vuur brand 😀
Dit is n baie gerieflike ding om tehê .Ek verkies die Awning wat n nok vorm , dan loop die water mooi af, hoef niks aan pale teverstel as dit reën .Ek het een met n nok ,4 .1 meter vir die Classique werk perfek ,danksy Geert .Ek sukkel met plasing van fotos anders kan ek julle wys hoe hy lyk .As Geert so gaaf sal wees, stuur ek die fotos vir hom dan kan hy dit plaas .
Willie54 se awning met nok
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kyk op Classifieds is n persoon wat n 3.5 meter Awning wil verkoop hy lyk nog goed
Dit die regte een Willie
Jin nee dit is nie die een met nok, maar hy is buitendien nie meer daar ,is seker verkoop .Jin jy sal n 4.1 meter moet kry vir Classique die 3.5 meter is tekort .
Goeie more. Hoe word die brackets vir die Rally Awning was gemaak aan die karavaan ?
Gebruik julle die Split Pop Rivet of houtskroewe?Ek veronderstel met n bietjie sealant in die gaatjies om water te keer . Hoor graag van julle.

Dit ryg in by bestaande rail op karavaan
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jy doen niks op die karavaan nie. Jy ryg net in....binne 5 minute is dit ge-installeer
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜