English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 426
Total Replies: 232 949
Total Views: 82 454 534
topics: 10 896
replies: 126 521
views: 38 913 847
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP Piekniek spots

replies: 15
views: 316
24 Apr 2018 @ 19:20:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Weet julle of die piekniek plekke soos Tshokwane en Afsaal nog van die gasbottels en die skottel braaiers uitverhuur? En hoeveel dit kos asseblief?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2018 @ 21:56:44 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3702
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Met ons laaste dagrit het ek gesien die mense gebruik hulle. Wat ek kan onthou is die pryse wissel van R20 tot R35.

Lekker plek om te braai is by Mlondozi Dam tussen Laer Sabie en Tshokwane. Pragtige uitsig.

Vermy Nkuhlu op die Laer Sabie en Skukua pad. Die ape en bobbejane is baie lastig.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 06:56:46 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1086
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Hendrik, dankie.  Ons ry juis môre na Marloth Park en vanaf 1 Mei by Krok-brug en 4 tot 5 Mei by B-en-D.  Beplan ook die breffissie in die Park.  Die ape is of was ook lastig by Tsokwane.

groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 07:46:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Met ons laaste dagrit het ek gesien die mense gebruik hulle. Wat ek kan onthou is die pryse wissel van R20 tot R35.

Lekker plek om te braai is by Mlondozi Dam tussen Laer Sabie en Tshokwane. Pragtige uitsig.

Vermy Nkuhlu op die Laer Sabie en Skukua pad. Die ape en bobbejane is baie lastig.

 


Dankie HM. Ek het nog nooit die piekniek spot by Mlondozi dam besoek nie....gaan dit definitief hierdie keer probeer op jou aanbeveling. Ons het al paar keer hierdie pad tussen Tshokwane en Lower Sabie gery, maar nog nooit eintlik veel wild op die roete gekry nie....ons ry hom maar gewoonlik net vir die mooi natuurskoon en stop dan vir n wyle by die Hillside uitkykpunt.
Het Mlondozi dam piekniek spot ook n winkeltjie waar jy koffie ensovoorts kan koop?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 09:04:04 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6418
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Hulle is nog beskikbaar teen R50 gas is duur se hulle

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 09:16:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle is nog beskikbaar teen R50 gas is duur se hulle


Dankie WJ...dit sluit dan die skottel skaar in?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 16:28:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3702
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years


Dankie HM. Ek het nog nooit die piekniek spot by Mlondozi dam besoek nie....gaan dit definitief hierdie keer probeer op jou aanbeveling. Ons het al paar keer hierdie pad tussen Tshokwane en Lower Sabie gery, maar nog nooit eintlik veel wild op die roete gekry nie....ons ry hom maar gewoonlik net vir die mooi natuurskoon en stop dan vir n wyle by die Hillside uitkykpunt.
Het Mlondozi dam piekniek spot ook n winkeltjie waar jy koffie ensovoorts kan koop?

Gelukkig is Mlondozi nie ver van die teerpad af nie, ingeval jy nie van die plek hou nie.

Daar is nie 'n winkel as sulks nie. Kan koeldrank koop maar onseker of warm drankies beskikbaar is. Ons vles ry maar altyd saam.

Ek sien WJ se die gasbottle en skaar is nou R50 in die noorde. Die pryse wissel maar van plek tot plek, maar ek dink dit sal nie duurder as dit wees nie.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 16:33:03 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3702
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Hendrik, dankie.  Ons ry juis môre na Marloth Park en vanaf 1 Mei by Krok-brug en 4 tot 5 Mei by B-en-D.  Beplan ook die breffissie in die Park.  Die ape is of was ook lastig by Tsokwane.

groete

Daar is tot nou ape by Afsaal wat nie voorheen die geval was nie. By Tsokwane het ek 'n parkeraad man gesien met 'n kettie patroleer. 

Van die ape is beter manierd as ander, maar wees paraat.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 17:09:51 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1589
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years
Was so 3 weke gelede by Tshokwane.
Die bobbejane het by die ape afgekyk en doen nou selfde.
Ons was net vir so 20minute daar en het die bobbejane tussen die ape sien "operate"
Dis kompetisie vir die ape wat nou meer waaghalsig raak soos 'n tyd gelede.
Die man met die kettie was nie naby nie en die mense by die oop kombuis moes keer vir die vale.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 17:13:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
By Tshokwane was hulle laas jaar nogals aan die gang. As die mense klaar ge-eet het by restaurant, sit hulle hul eetgerei daar by die wasbak....die ape gryp dan daai eetgerei en sit dan op die dak en lek dit af. Sodra hulle dit klaar afgelek het gooi hulle dit net af ondertoe. Was in n mate snaaks om te sien...maar wel probleem...dit raas vreeslik as hulle so oor daai dakke hardloop. HM...dankie vir inligting...ek sien uit om daar by Mlondozi dam te gaan inloer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 20:25:07 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 228
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years
So pas terug van Letaba, het 2 keer by Mooiplaas ontbyt gaan maak en die gasbottel en skottelskaar saam was elke keer R25. Dis a bargain want jy hoef nie die ding te was as jy klaar is nie. Terloops Mooiplaas was in goeie, skoon toestand en mooi onderhou en so 'n pragtige uitsig oor die rivier terwyl jy staan en ontbyt maak!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 20:29:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
So pas terug van Letaba, het 2 keer by Mooiplaas ontbyt gaan maak en die gasbottel en skottelskaar saam was elke keer R25. Dis a bargain want jy hoef nie die ding te was as jy klaar is nie. Terloops Mooiplaas was in goeie, skoon toestand en mooi onderhou en so 'n pragtige uitsig oor die rivier terwyl jy staan en ontbyt maak!

Dankie Lein vir info. Ek haat dit om n skottelskaar skoon te maak....daai R25 is definitief n "bargain"!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 12:02:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Met ons laaste dagrit het ek gesien die mense gebruik hulle. Wat ek kan onthou is die pryse wissel van R20 tot R35.

Lekker plek om te braai is by Mlondozi Dam tussen Laer Sabie en Tshokwane. Pragtige uitsig.

Vermy Nkuhlu op die Laer Sabie en Skukua pad. Die ape en bobbejane is baie lastig.

 


Ons was toe by Mlondozi dam. Pragtige plek ...maar net bietjie aan die klein kant...almal wil onder die grasdak staan. Ons het toe maar deurgery na Tshokwane...hou van die meer spasie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 20:45:58 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3702
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Met verwysing na jou "Picnic" fotos, ek het nog nooit Mlondozi so besig gesien nie. Blykbaar baie dagbesoekers het op KNP toegesak die langnaweek.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 21:11:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons was toe by Mlondozi dam. Pragtige plek ...maar net bietjie aan die klein kant...almal wil onder die grasdak staan. Ons het toe maar deurgery na Tshokwane...hou van die meer spasie.

.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 21:15:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Met verwysing na jou "Picnic" fotos, ek het nog nooit Mlondozi so besig gesien nie. Blykbaar baie dagbesoekers het op KNP toegesak die langnaweek.

 


Ja...dink ook dit was ekstra besig. Die ingangs hekke by onder andere Malelane was gesluit vir dagbesoekers...daar was n bord in die pad geplaas dat hul maksimum kwota besoekers vir die dag bereik het
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required