Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Eerlike ford manne
Daar is deur van die forumlede gevra dat ons ford manne moet eerlik wees oor hoe baie ons bakkies in die workshop is. Om eerlik te wees, ons ford manne beplan ver vooruit.![]()
![]()
Mmmmm....goeie probeerslag, maar dit lyk soos Toy enjins? My 3.2 Ford Tipper s'n lyk definitief nie so nie :) Kyk mooi, daai enjins skitter van die low-tech wat gebruik is!
Daai moet Toyota engins wees want hulle is vol olie. ![]()
My Ford gaan elke Woensdag aand na ons Ford Workshop. Dis dieselfde as AA (Alcoholics Anonymous). Hier moet my Ranger eerlik wees en erken hoeveel Toyota's hy in een week weggery het. Hy moet belowe hy sal nie weer spin met sy auto gearbox nie want die rook brand die toyota meisies se oe wat agter ry.
Altyd tyd vir n grappie 👹😜
Eks bly almal sien dit as n grappie (Selfs ons Toyota manne) As daai foto waarheid uitgebeeld het....dan was daar rede vir kommer.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dis goed gedoen die foto, ek lêk sy g☠ï¸t as hy twee enjins so hang dra.
Ek ken daai ou...sterk man....blykbaar regte foto. Kan ek hom maar na jou stuur?😎
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek ken daai ou...sterk man....blykbaar regte foto. Kan ek hom maar na jou stuur?😎
Laaik jou grappie 😂
Hehehehe. Se ek ook. Klink vir my of dit lig-gewig enjins is. Ala ..... sê liewer nie.
😜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit lyk vir my na Fortuner se engins. Die ratkaste is alweer ingegee vir herstel.
Nee, Toyotas se verkope vat n knock nou gee hulle engins verniet weg 😂 om te toets, ook net vir die ouens wat Ford ry. 😋
Nee, Toyotas se verkope vat n knock nou gee hulle engins verniet weg 😂 om te toets, ook net vir die ouens wat Ford ry. 😋
😅😅
Ek ry maar Nissan het ford en Toyota verkoop
Ek verstaan hulle maak nou Ford olie in verskillende kleure .Jy kies dan die kleur olie volgens die kleur van jou Paving by jou oprit .![]()
Ford beteken: Jong seun / fort van beskerming, simbool van mag.
Toyota beteken:. Vrugbare rys stokkie.
😂🤣😂🤣😂🤣😂🤣😂🤣
Betekenis van FORD
F irst
O n the
R ubbish
D ump
because it towed in a TOYOTA....haha
Eerlik sê julle ........................................... goed dit lyk of daai enjins wat daai ou draai wel Ford enjins is. 5 x uitlaat ports = 5 silinders.
Lyk my hierdie toya ou het 'n plan. ![]()
![]()
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Willie , daai gekleurde olie is 'n toyota uitvindsel.
Die mechanic kies die kleur wat by sy lang naals pas as hy olie ruil.
Betekenis van FORD
F irst
O n the
R ubbish
D ump
because it towed in a TOYOTA....haha
Skerp Hennie skerp 😂
