Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22987 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5934 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
EB Lisensie
So na jare besluit ek om the regte ding te doen en EB te kry. Ek kry n man se nommer om my te help met al die nuwe reels of ou reels en betaal hom toe.
So daar gaan ek en skryf my "learners" (natuurlik die oudste in die klas) en slaag met net drie foute. Nou moet ek oefen met n Polo en sy trailer. Maklik![]()
Toe nie, ek ry n DC Auto en sleep n conqueror. Jy het krag en gewig om mee te werk. Met die Polo voel dit of ek met my gat op die grond sit en die klein trailer wat geen gewig het wil nie gaan waar ek wil gaan nie... Maar ek oefen en oefen.
Die dag van my toets... klim in saam met die "beampte", nog voor en weg trek se sy "jy het gerol".... ok... maar daar gaan ek doen alles wat ek moet doen. Toe ek by die parallel parkeering aan kom en wil begin met my parkeering se sy weer "jy het gerol, ry maar terug". So nou moet ek weer gaan doen en hooplik kom ek reg want die storie raak nou donners duur.
Die Beampte vra nogal vir my of ek elke dag bestuurder is... ek wou se "ek bestuur langer as wat jy lewe" maar het net my lip gebyt. ![]()
My jongste broer het 7 keer gegaan vir sy lisensie daar by Marlboro, selfde storie gehad van jy het gerol, 8ste keer het hy laat daar R1000 tjotsho by die asbak uitsteek, hy het sy toets gery, terug by die kantoor het die madam die tjotsho uit die asbak gevat en my boet het sy lisensie gekry.
Welcome to Africa.
Daar is 'n manier om die ook te oor kom. Dan moet jy seker maak dat jy reg bestuur om die beampte se onbevoegheid te verkla. Want dis jou reg. Plaas 'n kamera soos wat almal maar deesdae het agter in die motor wat jou hele toets opneem. As jy dan geen foute maak maar steeds nie slaag nie het jy bewyse. Want die toets beampte moet jou 'n afskrif van die toets verslag gee. So kan jy dit gaan bevestig en 'n klag teen hom/haar gaan indien.
As die beampte sê jy het "gerol" kan jy met video bewys jy het nie gerol nie.
Ek self was 'n toets beampte in die SANW. Ek het my vrou geleer bestuur. Afspraak gemaak en ek is saam toe sy gaan vir die uitpaseering. Sy het net die voorrit inspeksie en werftoets gedoen (Nie eers 'n roete gaan ry nie) toe kom hulle terug.
Ek het net die toets verslag gevat en dadelik die beampte gaan verkla. My vrou is toe die volgende dag hertoets. Hierdie keer het sy geslaag sonder enige negatiewe punte teen haar tydens die Voorrit inspeksie, Werf toets en pad toets.
Dit was die laaste keer daai betrokke beampte daar in Middelburg mense getoets het.
Die groot ding is mense is onseker en wil dan nie 'n klagte indien nie. As jy bewyse het gaan vir goud.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek dink dit sal baie geld en hartseer vir die jong mense spaar as meer van julle die inligting het, ek gaan baie beslis vir die jonges die wenke wat jy gegee het oordra.
Dis skrik wekkend.
Die Girl se dogter 8 keer.
Dit was by die selfde toets beampte 7 keer en toe die op haar begin skreeu dit ge rapporteer.
Aanbeveel sy moet na n anderplek gaan.
Daar net een keer en geslaag.
Hulle kyk maar rond vir die tip in die asbakkie.
As daar niks is nie moet jy maar terug kom.
Trots maak nie jou pens vol nie, hy het 7 maal probeer, hy het lisensie nodig gehad vir die werk wat hy kon kry, middel broer het ook hoog heilig vir die jong een gesê jy kan nou nie daarop trots wees nie, ek weer het vir die middel een gesê kies ñ vinger, verkieslik die middel een, en snaaks die jonger een het nog nie een ongeluk gehad nie, die middelste een is ñ professioneel met karre stamp. Het ek maar net vroeer Leon se raad gehad.
Daar is 'n manier om die ook te oor kom. Dan moet jy seker maak dat jy reg bestuur om die beampte se onbevoegheid te verkla. Want dis jou reg. Plaas 'n kamera soos wat almal maar deesdae het agter in die motor wat jou hele toets opneem. As jy dan geen foute maak maar steeds nie slaag nie het jy bewyse. Want die toets beampte moet jou 'n afskrif van die toets verslag gee. So kan jy dit gaan bevestig en 'n klag teen hom/haar gaan indien.
As die beampte sê jy het "gerol" kan jy met video bewys jy het nie gerol nie.
Ek self was 'n toets beampte in die SANW. Ek het my vrou geleer bestuur. Afspraak gemaak en ek is saam toe sy gaan vir die uitpaseering. Sy het net die voorrit inspeksie en werftoets gedoen (Nie eers 'n roete gaan ry nie) toe kom hulle terug.
Ek het net die toets verslag gevat en dadelik die beampte gaan verkla. My vrou is toe die volgende dag hertoets. Hierdie keer het sy geslaag sonder enige negatiewe punte teen haar tydens die Voorrit inspeksie, Werf toets en pad toets.
Dit was die laaste keer daai betrokke beampte daar in Middelburg mense getoets het.
Die groot ding is mense is onseker en wil dan nie 'n klagte indien nie. As jy bewyse het gaan vir goud.
Dis die beste raad. Dis net jammer dat mens sover moet gaan.
Baie goeie raad Leon. Jy moet sommer ook 'n vriend kry wat op 'n afstand jou voertuig afneem.
Wit kinders word ge-viktimiseer. Ek stem saam maak 'n saak en kla die inspekteur aan.
Wel, Ek het my B lisensie en my Eb albei eerste keer geslaag met basies 7 - 8 punte verloor.. Was nogal trots. Die punt is, as jy regtig al die reels en metodes reg geleer is, dan is dit reg.
Die een ou met my toets vir my B was erg streng en hy wou my op alles probeer nail en hard probeer kyk of hy my kan laat dop. Kon nie.
En voor iemand nou weer dink dit gaan oor my, dit gaan nie, dit gaan om as jy regte persoon het wat jou die dinge wys, dan kry jy jou lisensie en jys reg,
By die EB het ek niks gestres soos by die B nie, maar ek sou nie met Polo en waentjie gegaan het nie, gaan met die kar wat jy ken.
Klink 'n Polo en waentjie nie bietjie lig vir 'n EB nie. My dogter en skoonseun het 'n EC gaan kry. Dit is terloops makliker as 'n EB - wel bietjie duurder vir die opleiding maar dan kan jy ook groot goed ry en met 'n PDP nog vragdrywer word.
Ek dink as jy goed regkom met n klein waentjie is jy reg vir n grootte ook. Vir my persoonlik makliker om karavaan te reverse as n Ventertjie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek dink as jy goed regkom met n klein waentjie is jy reg vir n grootte ook. Vir my persoonlik makliker om karavaan te reverse as n Ventertjie
Stem saam
One wonders with all the unlicensed drivers, the forged licenses and the paid for licenses as well as all the drivers who totally disregard the rules of the road, Just how safe is it to drive on S A's roads?
Also Try and remember when last you saw a traffic officer who wasn't at a speed trap or a road block or sitting half asleep in his car at the side of the road ? ....... What ?? do we still have traffic police ??
Its actually quite scary!!!!
Quite a lot of them between Komatipoort and Nelspruit (Mbombela).
Ek dink as jy goed regkom met n klein waentjie is jy reg vir n grootte ook. Vir my persoonlik makliker om karavaan te reverse as n Ventertjie
Stem ook saam. En dis nog makliker met 'n boot want die as en wiele op 'n boot S/wa is verder terug na agter toe.
Aan die eenkant ja en aan die anderkant nee.
Kom ons kyk so daarna. As jy weet jy bestuur reg (jou ryskool instrukteur sal dit kan bevestig) en die rede dat jy nie slaag nie is weens die victimisering wat plaasvind is dit seker 'n manier om verby die victimisering te kom.
As jy vinnig ry hulle trek jou af en nou wil jy koffie geld betaal om die boete te ontduik. Oor dit sal ek nie trots wees nie. So kom ons sê daar is altyd twee kante van 'n saak.
As dit ek was, dan sou ek ook nie die "Koffie Geld" betaal het nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
In Natal het hulle op 'n kol Toyotas by een van die toets sentrums gehad wat met klomp elektroniese toerusting toe gerus was. Die kar se rekenaar het dan jou resultaat gegee slaag of druip...
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Dag Mense, so bietjie terug voer... Ek het darem geen koeldrank geld nodig gehad nie. Vrydag weer gaan toets en hom geslaag.....![]()
Maar toe... "Aaaa sorry our system she is down, come back Monday" Is dit die "system" of is dit omdat dit Vrydag is. Ek sal nou maar Dinsdag moet gaan. ![]()
Toe my seun in 1998 (net nadat die nuwe stelsel in werking getree het) vir sy bestuurslisensie moes gaan, het ek hom aangeraai om sommer van meet af aan vir die EB te mik. Hy het dit die eerste keer geslaag en is my tot vandag toe dankbaar daarvoor, aangesien hy dit al dikwels nodig gekry het. So, my raad aan almal wie se kinders 'n bestuurslisensie moet kry, is om sommer die eerste slag vir die EB te gaan.
Jy sien aanhouer wen. Want hulle raak netso gatvol om jou oor en oor te toets. Vra my ek weet. Dit is 'n helse berg voor jou as jy 114 Ratel drywers en 97 Samil drywer moet toets.
Selfde 4 roetes oor en oor ry. Jy raak gou gou keel vol hoor.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Jy sien aanhouer wen. Want hulle raak netso gatvol om jou oor en oor te toets. Vra my ek weet. Dit is 'n helse berg voor jou as jy 114 Ratel drywers en 97 Samil drywer moet toets.
Selfde 4 roetes oor en oor ry. Jy raak gou gou keel vol hoor.
Sal jou glo...![]()