Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Diere en Kamp
Het my wagwoorde en epos vergeet
Theo, welcome on the forum you will probably get a lot of mixed reaction to camping with dogs. Some have had bad or annoying experiences at various campsites and try to avoid those campsites as a result.
Hope you find a suitable campsite on the Natal coast.
Het my wagwoorde en epos vergeet
Noord -:
- Klipspringer - Modimolle.
- Kleine Bela - Bela - Bela.
- Klein Paradys - Modimolle.
- Marula Oasis.
Persoonlik sal ek Klipspringer aanbeveel.
Ons het daar permanent gekamp vir 5 - Jaar.
'Die 'Vet's' is slegs 7km vanaf die oord.
By Klein Paradys, betaal jy ekstra/Woef, maar ook n netjiese plek.
Oos -:
- Dirks Place.
Ek ken n persoon by Dirks Place wat n Boerboel en Polisie hond het, maar was nog nie daar nie.
Dis nie op die Natalse kus nie, maar miskien kan jy ander oorde op 'n lysie plaas vir moontlike verblyf in die toekoms. Ons het vroeër 'n miniatuur baster Dobermin tefie gehad en dit was nogal moeilik om geskikte plekke te kry waar sy welkomwas en almal was ook nie van so 'n standaard dat ek hulle kan aanbeveel nie. Die volgende drie kan ek egter sterk aanbeveel.
By Sedgefield in die Suidkaap is daar Lake Pleasant wat honde toelaat. Verder wes is daar Montegu karavaanpark en by Robertson Silwerstrand wat aan dieselfde mense, 'n ma en seun, behoort aldrie hierdie kampe is puik. Ek is nie seker van die laaste twee nie, maar Lake Pleasant vereis nie dat dit klein hondjies moet wees nie.
Fotos van Klipspringer.
Ons mis ons tuiste van 5-jaar, maar agv medisie was daar geen keuse.
Dis nie op die Natalse kus nie, maar miskien kan jy ander oorde op 'n lysie plaas vir moontlike verblyf in die toekoms. Ons het vroeër 'n miniatuur baster Dobermin tefie gehad en dit was nogal moeilik om geskikte plekke te kry waar sy welkomwas en almal was ook nie van so 'n standaard dat ek hulle kan aanbeveel nie. Die volgende drie kan ek egter sterk aanbeveel.
By Sedgefield in die Suidkaap is daar Lake Pleasant wat honde toelaat. Verder wes is daar Montegu karavaanpark en by Robertson Silwerstrand wat aan dieselfde mense, 'n ma en seun, behoort aldrie hierdie kampe is puik. Ek is nie seker van die laaste twee nie, maar Lake Pleasant vereis nie dat dit klein hondjies moet wees nie.
Ja, aan Natal is dit moeilik agv aape, hondsdolheid ens...
Ons moes 1x Jaar n strandhuis huur by ST Michaels On Sea vir ons 2en ons ' Oorlede Puggie' om verblyf te kry vir herberg oor Desember omrede 'Gekose Kennels' alreeds vol was.
Aan Natalse kus is dit idealste om n oord te kry wat stap afstand na strand toe is. Caravan Cove is pet friendly. Ons was vroeer vanjaar by Oase in Uvongo....daar is ook klompie honde gewees, maar is so 600m vanaf strand
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Aan Natalse kus is dit idealste om n oord te kry wat stap afstand na strand toe is. Caravan Cove is pet friendly. Ons was vroeer vanjaar by Oase in Uvongo....daar is ook klompie honde gewees, maar is so 600m vanaf strand
Ons het al baie daar gebly in Chalets en ge- kamp.
Die Blou Aape was n pes: Elke oggend en middag het sekuriteit hulle geskiet met 'Ketties'.
Vir n woefie daar sal ek dit nie aanbeveel nie, hetsy dit n 'Skoot Woef is of Groter Honde' wat huis vriendelikheid opgelei is.
Daardie Blou Aap is uitloklik en hulle byt is dieselfde as n Meerkat byt = Hondsdolheid!!!
Het my wagwoorde en epos vergeet
Goeie more Theo. 'n Groot welkom hier op die forum. Hoop om meer van jou te hoor en waar jy jou self in die mooi land van ons bevind.
Ja kyk die hondjie ding kan 'n issue raak as eienaars nie die woefies ordentlik beheer nie. Maar daar is oorde aan die Natalse kus wat woefers toelaat. Yellowsands is een van hulle. Tweni Lagoon Resort laat ook woefers toe selfs in hoog seisoen. Ons kamp Desember die jaar daar en my dogter vat haar hondjie saam. Van die oorde laat woefers toe weer net buite seisoen tye.
Die beste is maar om 'n roete beplanning te doen en dan die oorde direk te skakel om te hoor of jou diere daar mag kamp saam met jou.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Blou ape is maar n feit aan die Natalse kus van noord tot by TOStrand in die suide. As jy daar uitkamp moet jy dit maar altyd in ag neem en daarvolgens jou kamp inrig. Die apies is slim en weet mense en honde kan hulle nie in bome bykom nie. Hulle het nie veel respek vir mense wat klippe gooi nie of blaffende honde nie maar vlug wel vir n kettie. Moet tog nie probeer om hulle raak te skiet nie, dalk skiet jy n ogie uit en as jy menslik is gaan jy moeilik met jou gewete saamleef.
Probeer gerus MacNicols Bazley Beach.
Toe ek met my gidshond daar gekamp het, was daar 'n ander kampeerder met 2 groot honde.
Hoop jy kom reg.
DIKGOMO naby Cullinan / Boekenhoutskloof is naby aan jou ! Begin sommer daar, jou kampplek is heeltemal afsonderlik omhein met jou ablusie, plonspoel vir brakke en alles binne jou eie erf. Honde veilig en staanplekke ver uitmekaar. Buite die erf moet brakke aan leiband wees as jul gaan stap. Ook n chalet beskikbaar wat apart omhein is, vir veilige brakke en kids !
Dankie Leen, Ek begin nou maar in Mei by Chan Cha Len... Wil net eers kyk na my opset voor ek verder weg van die huis beweeg... Cullinan is naby.. volgende keer... Ek het Nie eers die tente van my woonwa gesien op die stadium nie
Daar is nie 'n baas soos jy self as jy vir jouself werk nie... Kom net nie weg
Ek word 60 in Mei en die naweek na my verjaarsdag Kamp ons...
