Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22986 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
BRAKES
I 'm in desperate need for info on how to adjust a 1994 Penta's brakes.
Can anyone perhaps help me.
Regards.
Pieter Joubert.
Pieter hoe gaan dit ?.Pieter laat iemand wat weet hoe daai remme stel is nie so maklik .As jy daar n fout maak gaan jy nie Swadini haal .
Dis waar Willie, maar dit beteken ek moet 300km ry om by Tuinroetewoonwaens te kom en weer 300km terug. Ek het my Penta vir nuwe remkabels, remskoene, ens in PE gehad en ek kan voel die woonwa rem nie behoorlik. Die sel van die remme weet ek moet reg gedoen word maar dit is nie sekerlik 'rocket science' nie. Iewers moet daar tog 'n goeie uiteensetting van die prosedure wees.
Tog net nie die een in die ou Jurgens boekie nie.
Pieter jy sal nerens so prosedure kry tensy iemand dit vir jou skryf ,en ook nog verduidelik ..Daar is verskillende maniere maar regtig net een regte manier .Ek sal jou môre aand skakel
Hallo Pieter,
Jy is welkom op my te kontak
Groete
Hein(082419vier trippel1)
Hi Pieter
I have 2 .pdf docs detailing operation and set-up of caravan braking systems. ( Overrun braking system )
You can drop me an e-mail at: dgreen at webafrica dot org dot za if you would like a copy.
Regards.
Hi Pieter
Ek sal ook die info kan aanstuur as jy dit nog nie het nie. Die info wat ek het strek van die styfheid van die wiel drom se skoene se verstelling tot by die gaping tussen die handrem en haak wat terug stoot.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Pieter
I have 2 .pdf docs detailing operation and set-up of caravan braking systems. ( Overrun braking system )
You can drop me an e-mail at: dgreen at webafrica dot org dot za if you would like a copy.
Regards.
I sent you my e-mail address for a copy. Many thanks.
Dparch19955@gmail.com
Hi Pieter
Ek sal ook die info kan aanstuur as jy dit nog nie het nie. Die info wat ek het strek van die styfheid van die wiel drom se skoene se verstelling tot by die gaping tussen die handrem en haak wat terug stoot.
Vir my ASB ook.
Dparch19955@gmail.com
Hi Dansan
You have mail.
Ek is besig om my 1999 Gypsey Regal te diens maar benodig instruksies om die remme te stel.
Stuur as na my epos hjswanna@gmail.com
Baie dankie
Ek is besig om my 1999 Gypsey Regal te diens maar benodig instruksies om die remme te stel.
Stuur as na my epos hjswanna@gmail.com
Baie dankie
I did my vans brakes... It is something diffrent as to what I was used to... Set the brakes, pulled up the handbrake twice... The one drum was completely loose and running free after 3 clicks down but had to re-adjust after pulling the handbrake as the drum was binding on the other side.
Checked it again and found the one cable was not releasing as I had the same issue
Cable replaced, re-adjusted... 100%
Remember the van is quite a few years old... Mine is a 2003..
Ek is besig om my 1999 Gypsey Regal te diens maar benodig instruksies om die remme te stel.
Stuur as na my epos hjswanna@gmail.com
Baie dankie
More Hendrik
Ek sal die info vir jou kan aanstuur teen vanaand as iemand dit nie reeds gedoen het teen dan nie.
Welkom op die forum. Hoop om jou iewers eendag raak te kamp as forum lede.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
From the Jurgens CI handbook.
Paul
Ek is besig om my 1999 Gypsey Regal te diens maar benodig instruksies om die remme te stel.
Stuur as na my epos hjswanna@gmail.com
Baie dankie
Hi Hendrik jammer dis nou eers gestuur.
Youvé got MAIL.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Meer duidelik.
Paul
