Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Reen reen reen
Vannaand kan ons 90% reen verwag met elektrisiteit plek plek.
Krag weer af vir die derde keer vandag.
Al weer oppad iewers heen.
Kyk JIN dis ons voorland die. Generators en Solar panele en what have you or you can think of.
Het gister van die Magneto Rechargeable ligte by Makro gaan koop. Ou wat ook na die ligte staan en kyk vra my........................ en wat het ons gehad voordat ons die ligte gekoop het? ? ? ? ? ................................ELEKTRISITEIT
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Selfde by ons hier in Ballito................
Stuur tog net so 'n bietjie reën...........Malelane toe asb.
Julle kan dan ons kragbeurt kry!
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Stuur tog net so 'n bietjie reën...........Malelane toe asb.
Julle kan dan ons kragbeurt kry!
Byt vas..........julle reën gaan kom Pottie.
Oom Gordhan het vandag belowe dat ons wydverspreide elektrisiteit binne so 1-2 jaar behoort te kry
so daars lig aan die einde van die (baie lang) tonnel (kan nie 'n trein wees nie want die werk ook nie juis nie...)
Weet nie wat gaan aan met Eksdom nie. Ons krag is al die hele dag aan
Ons manier van lewe gaan nou n omswaai moet kry. Ons het altyd gaan kamp om primitief te lewe en weg te kom van die allerdaagse. Nou gaan ons by die huis moet bly om so te lewe. Om in gemak te lewe sal ons nou moet gaan kamp.ðŸ˜
Ek lees Kaapstad het so baie reen gekry? Van ons Kaapse lede ook goeie reen gekry?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Heeeeerlike geval in die Kaap my mens, my tenke is almal vol.
You'll never never know if you never never go
Hoe lyk die stand van die damme in die Kaap. Het die reentjie darem gehelp om hulle voller te kry.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
We also had good rain here in Swellies
Bly vir die reen in die Kaap,hier in Gauteng sal ons moet spaar al is damme redelik ok,as ek darem sien hoe mense water mors gaan dit nie lank so wees nie.
Centurion hotel vanoggend....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Eish maar die water lê diep oral rond. Al die driwwe in en om Centurion loop oor. Vanoggend oppad werk toe was daar geen probleme nie. Vanmiddag gaan ek moet kyk hoe kom ek by die huis.
En dit reen nog steeds aan een
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek wonder hoe is die reen in die Vaaldam opvangs gebied....bly sak
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Het vanoggend 'n video gesien van Roodeplaatdam wat oorloop. Hoop en vertrou dat daar ook goeie reens in die Vaaldam opvangsgebied geval het.
Moeg geploeg.
Die Vaal dam se persentasie staan nou al op 39% die laaste 5 dae.
Iemand doen weer nie sy werk nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die Vaal dam se persentasie staan nou al op 39% die laaste 5 dae.
Iemand doen weer nie sy werk nie.
Tog bevestig ander websites dit ook. Ek sien dat Randwater wel aandui dat daar reen in die Vaaldam se opvangs gebied geval het....hoop dis genoeg om daai vlakke n goeie hupstoot te gee
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het nou vanoggend weer 36mm uitgegooi wat deur die nag geval het......bring die totaal nou op 273mm vir die week!
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



