Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Nuwe karavaanpark - Klipdraai
Hierdie kamp plekkie is eidlik 'n goed bewaarde geheim hier in Vereening en Meyerton omgewing. Daar is min plekke in die land met die selfde standaarde. Dit is langs 'n rivier, dit het speel geriewe vir die kinders en pragtige swembaddens, Daar is ook heelwat wild. Kontak gerus vir Marlene by 0832751378 vir tariewe, aanwysings en bespekings. Kampgroete Eugene
Dankie ver die info Eugene
Hier is 'n link na die Klipdraai Webblad. www.klipdraai.com
Goeie Dag HEt vir Marlene gepla met e-mails en baie inligting gekry.Sal sondag gaan kyk.
Jan laat weet tog asseblief hoe dit daar lyk Dankie Kamp Groete Diederik
Goeie Dag Ons het toe gisteroggend n draai by Klipdraai gaan maak. DIe plekkie is in meyerton self.Die grasperke is baie mooi en groen en word kort gehou.Die graspekre om die swembaddens is ook baie mooi.Altwee swembaddens was silwer skoon toe ons daar was.Daar is twee ablusieblokke wat ek gesien het.Die een waarin ons was i klein maar baie skoon.Die ablusie blokke werk op n familie beginsel.As die hele famlei aamgaan stort (Pa/seun) dan kan die ding van binne gesluit word vir privaatheid.Het so paar bokke in n kamp gesien maar die was rdelik ver van ons af.Daar is nie baie skadu nie,Het wel gesien dat daar besig is om n Put-putt baan gebou te word. Die park is bai estill en toe ons daar was het ek omtrent gesien dat daar so vier kampplekke beset was. Groetni
Ja , ek was ook daar gewees ,dit is n baie mooi kamp vir n jaar of 2 verder, ek het met n persoon daar gesels wat permanent daar kamp en as n tipe opsigter op tree, hulle het baie problome gehad toe dit gereen het en moes mense uitsleep want die terrein is te glad en dat hulle plaveisel gaan le. Die probleem is net as mens die abusieblok beset en moeder natuur roep het jy n probleem dan is die bome teen die spruit die enigste oplossing. Ek gaan veseker kyk hoe hulle vorder want ek bly op Sasolburg
Hi Dankie Ben.Ek stem saam met jou.Die plekkie kan beslis dop gehou word.Dit het baie potensiaal. Groetnis
Klipdraai is van plan om vroeg die jaar nog amblussie blokke te bou, sommer heelwat. Onthou die park is maar nog nuut op die been gebring...so als word nog heelwat uitgebrei.
Hi Marlene Klipdraai is beslis baie mooi.Met die uitbredings wat jy van praat kan dit n baie goeie kampplek word.Hou ons asb op hoogte.Ek sal beslis daar gaan kamp. Groetnis
Ek sal jul beslis op hoogte hou, dankie Jan.
Was Saterdag by Klipdraai gewees. Die putt-putt bane is baie na aan klaar en lyk regtig goed. En verdere amblusie geriewe is reeds in aanbou.
Dankie Marlene ek sal ook graag een of ander tyd wil uit ry om na die plek te gaan kyk nuwe oorde is altyd nice. Diederik
Vir die wat sou belangstel om te kyk, Klipdraai gaan te sien wees op Kyk-Net se ontbytsake program die 17de April. Sommer net 'n advertensie...maar jul sal 'n goeie idee kan kry van hoe dit lyk en wat die plek als bied.
Klipdraai, nou 3 jaar oud? Ons het nou al n hele paar naweke daar gekamp en was heel beindruk! Die plek was puik. Maar hoe se hulle... Don't fix something that is not broken. Hulle 25% prysstyging waar inflasie maar 6% is, was n skok op enigeen se sak. Maar, miskien is dit nog bekostigbaar vir baie. Nie vir my wat afgetree is nie. Dan is dit die stilte wat soos mis voor die son verdwyn het met die reuse kragopwekker wat dag en nag loop. Mens hoor nie meer die voeltjies en goggatjies nie. Die spreiligte is seker vir sekuriteit. Dit is reg deur die nag aan en dis so te se daglig binne my karavaan dat slaap nie maklik was nie. Die tweede aand het ek een van my tent kante oor die slaap deel van my Scout gegooi om te kon slaap. Dit het wel niks aan die gedreun van die opwekker gedoen nie. Die kampeerplekke moet tog nie aan die "basics" van n lekker kamp karring nie. My buurman vir die naweek, voel nes ek. Stilte en rustigheid is nommer een op my lys.
Sad to hear that. We wont bother going to look then. Thanks for the tipoff.
Cannot be cheap keeping that generator going.
Yeah if that's how they operate then I won't go there either



