Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
roomerige tuna pasta gebak
pak penne
2 blikkies gedreineerded tuna
tuna en die melk produk
1 koppie gerasperde cheddar kaas
drie kwart koppie heavy cream
halwe koppie melk
kwart koppie mozzerralla kaas fyn
2 eetlepels cream cheese
2 eetlepels margarine
groente
1 klein ui fyn gekerf
1 klein blikkie ertjies
1 blikkie klein sweetcorn
fyn knoffel na smaak
Speserye
2 eetlepels koekmeel
1 teelepel mosterd
1 teelepel tiemie
1 teelepel pietersielie
sout en peper na smaak
bolaag
kwart koppie broodkrummels
kwart koppie parmesaan kaas en van die cheddar kaas
olyf olie
warm oond tot op 180 gC
Kook pasta volgens pak
plaas margarine inpan en maak warm gooi die ui in die pan en soteer tot sag gooi knoffel by en braai vir n paar minute
plaas die koekmeel in die pan en roer deur vur ongeveer n minuut
gooi dan die heavy cream en melk in die pan en roer goed deur dit sal dikkerig raak
gooi dan cream cheese, mosterd, tiemie, pietersielie en roer goed deur voeg dan die sout en peper na smaak roer aan mekaar
gooi nou die tuna, ertjies en sweetcorn, cheddar en mozerrala kaas by roer goed deur sodat saam gemeng is
gooi nou die pasta by die sous en meng alles goed deur
plaas in n gespreide oondbak alles mooi eweridig is
meng die broodkrummels en olie saam
so ook meng die res van die kase saam
strooi die kaas oor die pasta en strooi dan die broodkrummels oor
plaas in oond tot lkr bruin bo
haal uit en geniet



