Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
maalvleis met rys en gesmelte kaas kasserol
1 pak maalvleis
1 koppie rys gaar gemaak in pot
2 blikke gekondenseeerde tamatie sop
1 eetlepel fyn knoffel
1 eetlepel fyn italiaanse speserye
1 ui fyn gekap
sout en peper na smaak
1 teelepel chili peper
een en n halwe koppie gerasperde cheddar kaas
braai die ui in n warm pan met n bietkie olie tot sag
voeg die speserye by en meng goed deur en braai vir n paar minute
voeg die maalvleis by en meng goed deur en braai vir n paar minute totdat maalvleis begin bruin word
voeg nou die tamatie sop by en meng goed deur en kook vir n paar minute sodat die geure saam kan smelt
voeg n laag rys in n oondbak en sprei eweredig voeg nou die maalvleis oor die rys en sprei ook ewerdig strooi nou die kaas oor nie alles nie
doen weer so die die orige rys rys oor die kaas en die orige maalvleis oor die rys en dan gooi res van die kaas oor die maalvleis.
bak in n warm oond van ongeveer 170gC tot kaas lekker gesmelt en bruin word
haal uit en geniet



