Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
herderspastei
1 pak maalvleis
olie vir braai
1 ui fyn gekap
halwe koppie gerasperde kaas vir bo oor pastei
sout en peper na smaak
5 wortels geskil en gerasperd
2 eetlepels koekmeel
2 eetlepels tamatie sous
drie kwart koppie bees ekstrak op gelos
margarine
kwart koppie gerasperde kaas vir aartappel mengsel
2 eeetlepels fyn uie gekap vir aartappel mengsel
4 aartappels in blokkies gesny
kook aaartappels tot gaar dreineer en gooi in meng bak druk fyn soos kapok aartappels meng diemargarine, kwart koppie kaas, sout en peper na smaak en die 2 eetlepels fyn ui saam met fyn aartappels
plaas wortels in pot en kook in water tot sag dreineer en gooi in bak en maak fyn soos kapok aartappels
plaas ui in groot pan en braai in n bietjie olie in n groot pan plaas maalvleis in pan en braai tot kleur verander
gooi die koekmeel by en meng goed deur en braai vir nog n minuut of so
gooi die tamatie sous by meng deur en dan die bees elstrak meng deur en laat prut vir so ongeveer 10 minute
neem n oondbak en gooi die maalvleis onde rin die bak en sprei eweredig
gooi nou die gekapokte wortels oor die maalvleis en sprei eweredig
gooi nou die aartappels oor en sprei eweredig
strooi die res van die kaaas ooren plaas in warm oond 170gC
bak tot lekker goudbruin
haal uit en geniet



