Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Wie kamp waar die Paas Naweek
Ek doen maar die Tuin Roete, eers voor in die erf en dan agter in die erf... Ek gaan nerens oor paasnaweek want die verkeer noorde toe het ek nie die geduld voor nie en my Happy Pilletjies is nie sterk genoeg vir daai tolhekke en die taxi's wat geen gehoor gee aan verkeers reels op daai pad veral oor paasnaweek
Kamp nou 8 - 10 Mei by Weesgerus ( My happy place... daar gestaan 30 dae vir 8 jaar elke Desember ) net om te kyk of alles in die woonwa is tent gewys en dan 30 dae Happy Wanderers in Sept
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Ons is 3 karavane wat die naweek kamp by De Rust in Dinokeng. Alhoewel dit nie vêr travel is nie, ry ons maar eers Vrydag oggend vroeg. Soos jy tereg noem, dit is nou weens die verkeer en wetteloosheid.
Dit is lekker naby en ons behoort net na brekvis ge-settle te wees.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons is nog steeds by Island Lake - Wilderness hulle verwag 20 caravane in vandag daar sal net twee staanplekke oop wees.
"Kamp nou 8 - 10 Mei by Weesgerus ( My happy place... "
Net so ons in die Wildtuin.
Ons kyk na iets lokal na die paas vakansie. En daar is ook beseerings/siekte wat ons kniehalter.
Groete,
Paul
My finger na ń elec boor ongeluk. My buurman se boor! Ek het hom gaan help met n' projek.
Groete,
Paul
My finger na ń elec boor ongeluk. My buurman se boor! Ek het hom gaan help met n' projek.
EINA !!!
Ag it looks worse than what it is. The Wound Care Center at Zuid Afikaans Hospital said to me.
Needless to say I am moerig!
Put Paid to imediate trips!
Groete,
Paul
Paul, jy moet net sê as jy 'n goeie velspesialis en kosmetiese sjirug benodig. Ek ken ene wat uitstekend is, in Montana
Dankie Wessel. Vir nou is alles onder beheer. Dankie. En die ZAH Wound afdeeling is gelukig.
Fiekiet!
Wees versigtig om 71 jaariges te gaan ondersteun. Hulle boor gaate in jou hand!
Groete,
Paul
Sorry Theo vir hierdie storie.
Groete,
Paul
Paul nee man jy moet n boorpunt gebruik nie jou vinger nie😃😁
Pla glad nie, Sterkte Paul... my boor het op 'n stadium van 'n rak af gegly, gelukkig klein concrete boortjie 5mm ingehad by die huis.. Val mos natuurlik toe punt eerste... dis gelukkig jare terug maar val reg deur my voet en mis alles... Bo in en onder uit
Trek die boor uit my voet uit maar dis bloed oral want ek bloei soos 'n geslagte vark... Hospitaal toe, X-strale.... steke in die voet bo en onder.. klem in die kaak inspuiting die hele lot...
My les geleer raak nie aan die bore sonder my safety shoes, ongelukke gebeur maar... Laaitie gehad wat vir my gewerk het... vat mos daai SDS boor met 25 mm concrete boor in en boor deur 'n muur... vat hom met een hand... ek stop hom en se hou vas daai voorste handle want as daai boor byt in iets draai hy jou arm af... natuurlik soos die lewe werk by die boor op die volgende gat en weer net een hand op die boor... slaan sy ken oop... 12 steke
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Ja. Ek was gelukig. Ek het maar net huistoe ge hole om die bloeding te getop. Maar dit lyk nou ok. Die professionals se so.
Groete,
Paul
Ek kyk vanmiddag na die verkeer van Centurion af... Groot ongeluk gewees by Atterbury afrit... Ek het opgeklim by our Zambezi afrit rigting huis toe... Min woonwaens op die pad as Ek dink aan laaste jare terug was die woonwa's volop op die pad Noorde toe
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Ons is 3 karavane wat die naweek kamp by De Rust in Dinokeng. Alhoewel dit nie vêr travel is nie, ry ons maar eers Vrydag oggend vroeg. Soos jy tereg noem, dit is nou weens die verkeer en wetteloosheid.
Dit is lekker naby en ons behoort net na brekvis ge-settle te wees.
Jou gesien op die N1 net na die R21....by quarry. Wou nog foto neem, maar ons was in teenoorgestelde rigting
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Eina Paul. Shoe dit lyk regtig seer.
Dan het ons die naweek baie geniet by De Rust. Terloops die oord is te koop vir R4,5 Mil.
Ons het gister teen 12h00 vanaf die oord vertrek en was so paar minute voor die ghaos en wetteloosheid wat geheers het vanaf die noorde. Mense het glo sommer heel in die aankommende verkeer se bane begin ry in die rigting van PTA. Groot konsternasie veroorsaak by veral die Kranskop Tolhek.
Ek het dit 'n tyd terug beleef met 'n trip in Mozambiek en toe ek Nigerie toe is vir werk. Het 'n video daai tyd geneem en dit vir my vrou kom wys by die huis en gesê, "Dis waarheen SA oppad is". En siedaar 2026 is toe die jaar.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek ons almal weet Paas Naweek is die verkeerde tyd om te travel. Dis hoekom ons steeds gaan kamp het, maar naby genoeg dat die land se issues nie 'n effek op ons het nie.
Met bietjie beplanning kan mens dit steeds geniet.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Bly jy het dit geniet Leon.
Ons kan gaan waneer ons will. ….dit is dus buite skool vakansie.
Groete,
Paul
Bly jy het dit geniet Leon.
Ons kan gaan waneer ons will. ….dit is dus buite skool vakansie.
10 maande dan maak ek soos julle maak.
- Nooit weer winter nie want ek kamp dan waar die warm is.
- Nooit weer sit ek in die verkeer nie, want ek shop dan buite spits tyd.
- As iemand langs my kamp en dit is onaangename mense wissel ek staanplek.
Ek sal ook ander ouer mense help maar ek sal OHS in gedagte hou by die ouer mense ook.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, verduidelik asb die OHS afkorting. As 'n ouer persoon het ek dit nog nie in my skool woordeboeke gevind nie.
Vir no:3 sit ek ń wind break op.
OHS? Dit klink uitputtend.
Groete,
Paul



