Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Waschbank River Lodge
Ek en my vrou wil Januarie na die skoolvakansie vir so ses aande wegbreek. Het eers aan Gariep gedink maar Waschbank lyk ook na ‘n goeie opsie. Wat dink julle?
Never too old to have a happy childhood
Dit lyk vir my dat my vorige inset verlore geraak het. Ek wil net noem dat ek by Gariep en Waschbank gekamp het gedurende 2025. Ek verkies Wascbank bo Gariep. Baie netjies en rustig op die rivier. Daar is nie baie staanplekke nie maar almal is op pragtige gras. Ook n baie mooi restourant. Maurits
Dankie Mourits. My kop staan Waschbank toe 👍
Never too old to have a happy childhood
As ek weer in daai rigting gaan sal ek Waschbank toe gaan. As jy nie hengel nie, is daar nie veel te doen by Forever nie. Toe ons by Forever was na die einde van Januarie, was die paar geriewe soos PuttPutt en die winkeltjie by swembad gesluit....kon eintlik maar net swem. Die staanplekke was baie nice en gemeenskaplike badkamers is tops, maar glo Walschbank gaan lekkerder kampeer ervaring gee. My broer hulle was daar toe die Gariep sterk oor sy walle geloop het....hy sê toe hulle by Waschbank toe was, was heerlike ervaring gewees om so te staar na die rivier in vloed. Ek sou sê beide is nice....as jy nie by een van die 2 al was nie, sou ek sê kan jy enige een kies, maar as jy al by Forever was, gaan slaan dan kamp op by Waschbank.....daar is net goeie terugvoering van hulle, so behoort nie teleurstelling te wees nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Nee wat vriende, Waschbank het my nie beindruk nie. Ablusie is netjies, maar behalwe visvang is daar niks om te doen.
Ek twyfel of ek weer die plek selfs net vir 'n oorslaap sal gebruk. Net noodgedwonge as ek nie by Forever Gariep kan plek kry nie.
Louvan----wegbreek vir 6 aande??? Ek weet nie waar jy bly nie, maar gaan dan eerder KarooNP toe
Ek het vergeet om te noem, koelte is bitter min by Waschbank. As iemand allergies is vir son, veral Januarie se Karoo son, mag dit 'n faktor wees om in gedagte te hou.
Forever Gariep het wel lekker koeltebome.
Nee wat vriende, Waschbank het my nie beindruk nie. Ablusie is netjies, maar behalwe visvang is daar niks om te doen.
Ek twyfel of ek weer die plek selfs net vir 'n oorslaap sal gebruk. Net noodgedwonge as ek nie by Forever Gariep kan plek kry nie.
Louvan----wegbreek vir 6 aande??? Ek weet nie waar jy bly nie, maar gaan dan eerder KarooNP toe
Wessel, as jy op die "poster's" se avatar click dan wys dit die persoon se detail.
Living the dream
Dankie vir die terugvoer. Het al baie by Gariep gestaan. Baie lekker. Wil Waschbank ook probeer - maar net as ek staanplek met skadu kan kry.
Never too old to have a happy childhood
Thanks Brian. Looks stunning. My only reservation is the issue of shade. Don’t fancy the hot Karoo January sun without shade. Will enquire regarding the availability of a shaded site when we book. Not certain yet whether/when we can go
Never too old to have a happy childhood
Thanks Brian. Looks stunning. My only reservation is the issue of shade. Don’t fancy the hot Karoo January sun without shade. Will enquire regarding the availability of a shaded site when we book. Not certain yet whether/when we can go
Camp layout

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het laas September op nr 7 oorgestaan. Ongelukkig kan mens Nie van die gruispad af op die staanplek kom nie. Ek het neus eerste op nr8 ingery en teruggestoot oor die verhoogde plaveiselpad na nr 7.
Ons gaan in Mei vanaf die Wille Kruger een aand daar staan. Ek het nog net goeie dinge van die plek gehoor.
You'll never never know if you never never go
Ons wou gaan staan vir 'n maand
Maar koste is bo ons vuurmaakplek as pensionarisse
R480 minus 15%
Ongelooflik duur
One is never too old too learn
Ons wou gaan staan vir 'n maand
Maar koste is bo ons vuurmaakplek as pensionarisse
R480 minus 15%
Ongelooflik duur
🤔
January 2025 they asked R319.00 for pensioners.
Ons het al n' paar keer daar gestaan en dit was altyd uitsteekend. Ons het ook twee keer in die chalets gebly en dit was ook baia goed. Die resturant se kos is uitsteekend.
Ek sou well net een nag daar staan. Die bestuur is ook glad nie in die lank kamp ding nie.
Groete,
Paul
Ja, dink nie teen daai tarief sal sommer n lankstaan kampeerder inboek nie.....ek sien op facebook is daar hordes wat al stem dikmaak as tariewe oor R3000 per maand is.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



