Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Vito as sleepvoertuig.
Graag soek ons raad. Kan ons die Xplorer met 'n 3L, V6 Mercedes Vito sleep? Kan ons die standaard geinstalleerde trekstang gebruik, of moet ons dit aanpas: ie. dropplate of iets anders?
Normaalweg sleep ons met Triton 3.2 DID.
Ek dink 'n 3l V6 behoort genoeg woema te hê vir die sleepwerk.Ek wil voorstel dat jy MB agente en/of sy boekie raadpleeg oor jou ander vrae. Die belangrikste is wat die kompleet trekstang se spesifikasie seg. Belangrike ander punte is;1]dat die Vito se lisensie gewig meer as die Bruto voertuig massa van die woonwa is. 2] die totale GCM bestaande uit die wa en Vito se BVM saam, minder as die GCM [Gross combination Mass] van Vito se plaatjie spesifikasie moet wees.
Ek sien sy specs is baie goed. Hulle sê hy kan gemaklik 2,5 ton sleep. Nege-spoed TRONIC ratkas. Stewig en stabiel op die pad. Ekonomies. Baie plek in binneruim.
Waarsku egter dat die kar se ratkas-specs nagegaan moet word om seker te maak dit oorverhit nie. Ek, byvoorbeeld, sou dit oorweeg om n bykomende (of groter) ratkasverkoeler met ekstra waair (fan) met aparte skakelaar te laat installeer. Net vir daai dae wanneer jy in die somer in die verkeer teen n bergpas sit.
You'll never never know if you never never go



