Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22964 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Tzaneen area
Ons beplan om KNP toe te gaan gedurende Mei/Junie. Deel van die storie is om n troue in Polokwane by te woon. Daarna het ons twee aande voor ons by Tsendze kamp op slaan. My denke is om die Tzaneen omgewing te beloer. Ek sien verskeie kampplek opsies maar sal dit wardeer as die mense met ondervinding van die gebied n aanbeveling kan doen.
Dankie
Jy kan kyk na die Eiland Spa [ATKV] hulle is in die Gravelot rigting
Leyddorp
Groot Kremetart boom
Binne ry afstand is daar Mariiepskop
Maholoholo sanctiory
Agatha Crocodile Ranch [Tzaneen]
Magoebaskloof:
Debengeni Waterval 17 km west of the town of Tzaneen [R71]
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Chris, ek sal bloot na die volgende oorde kyk vir veilige [gerus] oorbly;
1] Die Eiland
2] Phalaborwa Safari Park [Forever] voor P.Borwa hek. Dit werk lekker na en van Tsendze. Ek gebruik dit gereeld, maar bespreek vroegtydig.
3] Marju Djembe, 15km van Hoedspruit af. Ek was nog nie daar nie.
4] Swadini forever, is pragtig. So 160km wildtuin langs van Orpen na Tzendze
Dankie vir julle terugvoering. Ek dink ek gaan Phalaborwa Forever probeer.
Chris, wanneer is julle in Tsendze? Ons is daar bespreek van 19 to 25 Mei, op staanplek 29.
Ons bly gereeld daar. Uitsteekende oord.
Groete,
Paul
Hi Grompie, ons gaan mekaar daar ontmoet as bure. Ons kamp op 30 vanaf die 13de..
So ontmoet ons mekaar dan daar, so tussen die sonpanele en diere



