Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Tyd vir ander bande, maar nou soek ek raad
Dit is tyd om die bande te vervang op die Sprite Swing. Ek wil sommer self die bande afhaal en invat dat hulle nuwe bande opsit. Maar ek is egter onsker of ek die karavaan net so kan lig met die 'corner steady's' (Nie seker wat mense dit noem) sodat die bande van die grond kan afkom. Of moet ek die karavaan lig met die 'steady's en dan nog steeds onder die as of elders dit met 'n gewone 'jack' ook lig/stabiliseer. 🤷♂️
We leave in 5 minutes.....
Hi Hennie
Ek sal voorstel jy plaas steeds 'n bokkie onder die as by elke wiel. Dit is regtig nie 'n goeie ding om jou wa in die lug te hou met die hoekstutte nie. Hulle is nie gemaak vir dit nie.
As jy nie 'n bokkie of wat het nie gebruik bakstene of so. Maar laat die hoof gewig van jou wa op iets le en dan kan die hoekstutte alles so in plek stut terwyl jy die wiele laat verander.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Hennie
Ek sal voorstel jy plaas steeds 'n bokkie onder die as by elke wiel. Dit is regtig nie 'n goeie ding om jou wa in die lug te hou met die hoekstutte nie. Hulle is nie gemaak vir dit nie.
As jy nie 'n bokkie of wat het nie gebruik bakstene of so. Maar laat die hoof gewig van jou wa op iets le en dan kan die hoekstutte alles so in plek stut terwyl jy die wiele laat verander.
Dankie Leon, ek gaan so maak. Dit sal my gemoedsrus gee.
We leave in 5 minutes.....
En veral moet nie die wa met die hoestutte lig nie, behalwe as jy n begeerte het om die bakwerk te laat knak. Lig die wa met n domkrag onder die as en plaas dan soos Leon sê stutte onder die as. Geen probleem as jy daarna ook die hoekstutte laat dak nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Stem saam moet nooit die "Steadies" gebruik nie.
Kyk vir "bakkie" bande om "gewig" te kan dra ....Jy kry verskillede types wat gewig kan dra bv in jou geval seker so 850kg per band??
none
Dis reg, bakkiebande, ook genoem Commercials of 8 ply, het amper dubbel die dravermoë van gewone motorbande. Omdat hulle heelkwat stewiger gebou is, kry hulle ook nie so maklik skade nie. 'n Bietjie groter veiligheidsmarge is 'n groot voordeel. Die prys is wel hoër maar op die lang duur die geld werd.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Dankie vir julle almal se advies. Ek het toegepas wat julle gese het.
Ek het Firestone CV2020 opgesit. Was bietjie duurder, maar ek voel ek het nou gemoedsrus.
We leave in 5 minutes.....
Dankie vir julle almal se advies. Ek het toegepas wat julle gese het.
Ek het Firestone CV2020 opgesit. Was bietjie duurder, maar ek voel ek het nou gemoedsrus.
Jy gaan baie goeie diens uit die bande kry. Puik kopie!
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



