Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Selfie safari crisis as social media drives dangerous, unethical wildlife tourism
Apparently this is getting out off hand.
https://www.dailymaverick.co.za/article/2025-11-25-selfie-safari-crisis-as-social-media-drives-dangerous-unethical-wildlife-tourism/
People and the things that they do.
NOT GOOD
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Onlangs gelees dat n toeris in leeupark naby Krugersdorp dood gebyt is....seker as gevolg van dieselfde gedrag. Net jammer dat die leeu op die einde aan die kortste end trek...net omdat hy normaal opgetree het as WILDE DIER
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Onlangs gelees dat n toeris in leeupark naby Krugersdorp dood gebyt is....seker as gevolg van dieselfde gedrag. Net jammer dat die leeu op die einde aan die kortste end trek...net omdat hy normaal opgetree het as WILDE DIER
Dieselfde met daai geval in Dinokeng waar onnosele ou loop in Big5 area en opgeeet word deur 3 leeus. Waar is daai leeus vandag?....hartseer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Oh yes. The OSV in Kruger are just adding to this problem. Yesterday morning we counted 54 between Satara and Orpen (50km). They report on their radios, then speed to the next sighting and push in in front of everyone to get the best spot thus blocking everyone’s view and then sit there until all the guests are happy….
They are a pest.
I quote:
”It’s no secret that many guests place immense pressure on safari guides — with offers of huge tips as leverage — to deliver more and more, to go off-road, to chase game, always in pursuit of footage. They are even prepared to pay fines and speak to camp management “
Groete,
Paul
That is why…..for the first time….we are turning around our trip at Satara and heading North again. No bun fights and unpleasantness at the sightings.
A big 5 sighting further south is often stressful and unpleasant. The Northern parts are just too far in for the OSV’s and there are no Concessionary Lodges.
YAY!
Groete,
Paul
Agree Paul I would much rather go north than stay in the southern camps.
Ek het ookal 'n paar stelle met die groen, bruin toeriste trokkies afgetrap. die knape kan nogal arrogant raak, as mens hulle aanspreek. Wat hulle effe kwaad maak as mens hulle registrasienommer afneem. Dan praat hulle die 3de taal suiwer onaangenaam.
Netso vermy ek ook Afsaal, daar is net 'n totale verdringing van die toeriste trokkies. ek dink hulle kry 'n gratis ete vir elke vrag gaste wat hulle daar aanbring.
Dit blyk dat van Satara en Noord die peste vinnig verminder, tot amper geen rondom Tsendze.
Ja Letaba is all baia minder. Tsenzeleka baia min. Shingwedzi niks.
Johnnie Safaries…. baia lank staan in Satara is laas nag oorlede.
Groete,
Paul
Nou wonder na ek die lees wat doen parke raad aan die situasie
Haak daai wa kamp bly koning
Elke OSV het nou n’ unieke nommer agter op. As hulle iets aanstootlik doen of die park reels breek kan enig iemand hulle raporteer met die nommer as verwys.
Die Parkeraad behoord dan hulle aan te vat?
Hulle het glad nie n’ gooie reputasie in die park nie en daar breek gereeld gevegte uit. Meestal tussen mekaar.
Dit het al gebeur dat die veld wagters n’ karkas dieper in die veld in gesleep het om die vertrapping te verlig.(naby Crocbrug en ander naby Skukuza ….wat ek van weet)
Groete,
Paul
.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons noem al vir jare-lank daai gids-voertuie AAPKARRE. Daar is baie mense soos ons wat al vir meer as 50 jaar al alles getoer het suid van die Kongo en nie nodig het om aaperig te wees wanneer n leeu sy verskyning maak nie. Ons verkies n stil plekkie en vind dat daar baie plesier is in die KLEIN diere.
Dis OK wanneer mense diere-kyk geniet, ons gun hulle daai plesier, maar waarom moet KFC se mense so onnodig raas wanneer ons veld toe gaan vir STILTE?
You'll never never know if you never never go
Sien wat ek bedoel met die term AAPKARRE?
En ek stem saam dat die parkeerplekke by die watergate in die Willew Kruger somtyds oorweldig word met groot motor homes.
You'll never never know if you never never go
Gepraat van motorhomes, dit grief my dat daai sommige van mense te fênsie is om die kamp se geriewe te gebruik en hulle stort-warer eenvoudig op die gras laat uitloop.
You'll never never know if you never never go



